AFGRI
BEAN
30 Mrt
-
9822
48,00
CORN
30 Mrt
-
4145
-6,00
SOYA
30 Mrt
-
8640
-25,00
SUNS
30 Mrt
-
8780
-39,00
WEAT
30 Mrt
-
6695
16,00
WMAZ
30 Mrt
-
3846
-5,00
YMAZ
30 Mrt
-
4021
-6,00
Deel

Onwettige tabakhandel bly ’n wegholbrand

akkreditasie
Deel jou intekenaarartikels.
Jy het 3 artikels om hierdie maand te deel. Stuur hierdie storie aan 'n vriend!
Hierdie webtuiste word beskerm deur reCAPTCHA en Google se Privaatheidsbeleid en Gebruikersvoorwaardes geld.
Laai tans...
Besig om te laai. Wag asseblief...
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Die Suid-Afrikaanse tabaktransformasie-­alliansie meen regeringspogings om Suid-Afrika se wettige tabakwaardeketting verder te reguleer, is ondeurdag, aangesien dit die planne van die reeds oorheersende onwettige tabakwaardeketting verder sal bevorder. FOTO: LBW-ARGIEF
Die Suid-Afrikaanse tabaktransformasie-­alliansie meen regeringspogings om Suid-Afrika se wettige tabakwaardeketting verder te reguleer, is ondeurdag, aangesien dit die planne van die reeds oorheersende onwettige tabakwaardeketting verder sal bevorder. FOTO: LBW-ARGIEF

Pleks daarvan dat dié wetgewing potensiële en bestaande tabakverbruikers afskrik, het dit hulle in die gretig wagtende arms van die onwettige tabakhandel gedryf.

Mnr. Tobela Tapula, uitvoerende hoof van die Suid-Afrikaanse tabaktransformasie-alliansie (Satta), wys daarop dat onwettige tabakprodukte nou 54-70% van alle tabak wat landwyd verbruik word, uitmaak. Dit is ondanks “sommige pogings” deur wetstoepassingsagentskappe om teen misdadige tabakvervaardigers en -handelaars op te tree.

“Ongelukkig sal dié situasie waarskynlik vererger as die regering voortgaan met nuwe drakoniese tabakwetgewing wat sommige vorme van (tans wettige) tabakgebruik onwettig sal maak en uiterste maatreëls vir (wettige) tabakprodukte sal instel. Dit sal net die onwettige sektor help.”

Lees die volle storie
Teken in op Landbou.com en kry toegang tot die beste joernalistiek en eksklusiewe produkte.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.90
+1.1%
Rand - Pond
22.15
+0.7%
Rand - Euro
19.54
+0.5%
Rand - Aus dollar
11.98
+1.0%
Rand - Jen
0.13
+1.1%
Platinum
977.66
+0.9%
Palladium
1,479.13
+2.1%
Goud
1,969.19
+0.3%
Silwer
23.54
+0.9%
Brent-ruolie
78.28
-0.5%
Top-40
71,070
+0.3%
Alle aandele
76,679
+0.3%
Hulpbronne 10
67,394
+1.1%
Industriële 25
103,279
-0.0%
Finansiële 15
15,623
+0.1%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Mens lewe net eens.....kom ons maak dit tel
Sal die beste tyd van jou lewe wees. Eks n baie fun en outgoing persoon. Hou van challenges en sit nooit stil nie
Kom ons kyk
Die lewe is nie gemaak om alleen deur te gaan. Be a rebel, eat the cake! Enjoy die klein dinge, smell the flowers!
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot