AFGRI
BEAN
05 Des
-
9261,2
24,20
CORN
05 Des
-
4419
-92,00
SOYA
05 Des
-
8970
65,00
SUNS
05 Des
-
10625
-187,00
WEAT
05 Des
-
6700
-16,00
WMAZ
05 Des
-
4970,8
-93,20
YMAZ
05 Des
-
4820
-88,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
25 Nov
-
161,43
8,93
Ave Wool - RWS
25 Nov
-
165,08
7,23
Beeste A2/3
25 Nov
-
59,74
-0,14
Beeste AB2/3
25 Nov
-
55,92
-2,28
Beeste B2/3
25 Nov
-
51,94
-0,63
Beeste C2/3
25 Nov
-
49,11
-0,63
Bevrore Hoender
25 Nov
-
32,3
0,32
Bokkies (onder 30 kg)
25 Nov
-
59,57
0,15
Bokooie
25 Nov
-
42,28
3,18
Groot (meer as 40 kg)
25 Nov
-
43,87
-0,26
Hoender (IQF)
25 Nov
-
31,5
0,18
Medium (30-40kg)
25 Nov
-
60,31
5,18
Pork Average
25 Nov
-
36,15
-0,47
Poultry Average
25 Nov
-
32,51
0,25
Skaap A2/3
25 Nov
-
91,99
-0,90
Skaap AB2/3
25 Nov
-
77,48
-0,41
Skaap B2/3
25 Nov
-
74,46
1,06
Skaap C2/3
25 Nov
-
70,17
0,20
Speenkalf
25 Nov
-
36,89
-0,04
Spekvarke
25 Nov
-
36,25
-0,10
Stoorlammers
25 Nov
-
40,69
0,18
Varkwors
25 Nov
-
28,46
-0,82
Vars Hoender
25 Nov
-
33,73
0,26
Vleisvarke
25 Nov
-
36,02
-0,69
Skenk 'n artikel

Onwettige vervoer van beeste 'damwal wat gebreek het'

akkreditasie
Deel jou intekenaarartikels.
Jy het 3 artikels om hierdie maand te deel. Stuur hierdie storie aan 'n vriend!
Hierdie webtuiste word beskerm deur reCAPTCHA en Google se Privaatheidsbeleid en Gebruikersvoorwaardes geld.
Laai tans...
Besig om te laai. Wag asseblief...
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Die beeste wat by Terblanche staan waaraan die staat nog nie iets gedoen het nie. Foto: Verskaf
Die beeste wat by Terblanche staan waaraan die staat nog nie iets gedoen het nie. Foto: Verskaf

Dít is die mening van ’n boer wat nou die prys moet betaal vir beeste wat onwettig uit hierdie gebied na Gauteng gebring is en veroorsaak dat veilingskrale en omliggende plase by Onderstepoort onder kwarantyn geplaas is. Bek-en-klouseer is al op verskeie plase in Noordwes, die Vrystaat en Gauteng bevestig ná die onwettige vervoer van beeste.

Mnr. Hans Terblanche is ’n Brahman-boer wat ook as veilingsagent vir Vleissentraal-Bosveld by die veilingskrale optree. Elke Woensdag is daar ’n veiling waar honderde stuks vee ter waarde van miljoen rande uit omliggende gebiede opgeveil word. Nou is die veilingskrale en sy naasliggende plaas onder kwarantyn. ’n Man van Wallmansthal buite Pretoria het beeste uit die beheerde gebied na ’n veiling op 30 Maart gebring.

Terblanche sê hulle het alles moontlik gedoen om ná die uitbreking van bek-en-klouseer in 2019 in Limpopo aan die streng biosekerheidsmaatreëls te voldoen. “Ons het bykans R900 000 bestee om alles gereed te kry vir die strenger biosekerheidsregulasies en ons het ’n vierster-gradering ná ’n inspeksie van die landbouprodukte-agenteraad (APAC) gekry.”

Lees die volle storie
Teken in op Landbou.com en kry toegang tot die beste joernalistiek en eksklusiewe produkte.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.34
+1.2%
Rand - Pond
21.14
+0.9%
Rand - Euro
18.25
+0.3%
Rand - Aus dollar
11.70
+0.6%
Rand - Jen
0.13
+1.6%
Goud
1,775.34
-1.3%
Silwer
22.35
-3.5%
Palladium
1,887.67
-0.7%
Platinum
1,004.00
-1.6%
Brent-ruolie
85.57
-1.5%
Top-40
68,543
+0.5%
Alle aandele
74,693
+0.5%
Hulpbronne 10
74,781
+1.0%
Industriële 25
91,501
-0.1%
Finansiële 15
15,595
+1.3%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Fantastiese reisende kok wil jou lewe bietjie geur...
Opregte, eerlike, liefdevolle advontuurlustige siel, wat hou van die natuurlewe, kosmaak, visvang en die buitelewe. Romantiese aande om te dans saam iemand wat my siel en hart...
Opgewonde! Lets do this!
Ek is passievol, opreg, eerlik en sommer net vol energie! Ek kan 'n lekker stappie in die woud gaan doen... ek kan die hele aand deur op daai dansbaan dans, ek kan die...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot