AFGRI
BEAN
06 Jun
-
9643
0,00
CORN
06 Jun
-
4627
0,00
SOYA
06 Jun
-
7760
0,00
SUNS
06 Jun
-
8228
0,00
WEAT
06 Jun
-
6630
0,00
WMAZ
06 Jun
-
3704
0,00
YMAZ
06 Jun
-
3816
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
26 Me
-
172,55
5,11
Ave Wool - RWS
26 Me
-
189,51
7,15
Beeste A2/3
26 Me
-
53,82
0,82
Beeste AB2/3
26 Me
-
52,28
0,50
Beeste B2/3
26 Me
-
48,03
-0,68
Beeste C2/3
26 Me
-
45,86
0,77
Bevrore Hoender
26 Me
-
34,01
-1,25
Bokkies (onder 30 kg)
26 Me
-
55,19
1,47
Bokooie
26 Me
-
38,71
-2,84
Groot (meer as 40 kg)
26 Me
-
40,79
-0,03
Hoender (IQF)
26 Me
-
33,04
-0,01
Medium (30-40kg)
26 Me
-
51,26
2,05
Pork Average
26 Me
-
29,59
0,40
Poultry Average
26 Me
-
33,71
-0,64
Skaap A2/3
26 Me
-
84,64
-3,90
Skaap AB2/3
26 Me
-
76,6
7,69
Skaap B2/3
26 Me
-
58,23
-2,52
Skaap C2/3
26 Me
-
57,02
-0,39
Speenkalf
26 Me
-
31,04
0,93
Spekvarke
26 Me
-
30,9
0,87
Stoorlammers
26 Me
-
42,28
0,90
Varkwors
26 Me
-
24,66
-0,30
Vars Hoender
26 Me
-
34,07
-0,69
Vleisvarke
26 Me
-
29,47
0,36
Deel

Opkomende boere met teeltegnieke gehelp

’n Projek om opkomende boere met teeltegnieke en -materiaal vir ekonomiese groei by te staan, is geloods.

’n Projek om opkomende boere met teeltegnieke en -materiaal vir ekonomiese groei by te staan, is in landelike gebiede onderneem.

Luidens ’n mediaverklaring is die Landbounavorsingsraad (LNR) en die Tegnologie-innoveringsagentskap (TIA) baie opgewonde oor die bystandsprojek vir Ngunibees-teeltegnologie, waarvoor hulle gesamentlik verantwoordelik is.


Die projek is vroeër vandeesmaand in Limpopo bekend gestel. Sowat R24 miljoen is deur die TIA daarvoor beskikbaar gestel en dit sal in al nege provinsies uitgevoer word.


Dr. Shadrack Moephuli, uitvoerende hoof van die LNR, sê opkomende veeboere besit sowat 40% van die land se vee, maar hulle dra slegs 5% tot vleisproduksie by. “Beeste van arm gemeenskappe is belangrik, maar dit is ’n onproduktiewe bate vir Suid-Afrika.”


Besparing

Volgens statistiek staan die opkomende sektor se kalfpersentasie op 40, terwyl kalfpersentasies in die kommersiële en stoetsektore op tussen 65 en 85 staan. Sowat die helfte van die kalwers wat in die opkomende sektor gebore word, bereik nie die speenstadium nie, terwyl dit in kommersiële boerdery slegs 2% is.


Een van die grootste probleme wat met dié kalf- en speenpersentasies verband hou, is dat die opkomende landbousektor nie toegang tot bulle van ’n hoë gehalte het nie. Dit lei tot laer teelgetalle en troppe wat teen ’n stadiger pas toeneem.


Die projek fokus dus daarop om gene deur middel van sperm van topgehalte-bulle aan opkomende boere beskikbaar te stel. “Die projek kan die land in die toekoms miljarde rande spaar wat die invoer van beesvleis betref,” lui die verklaring. 


Bulle

Die opkomende sektor besit tans sowat 32 000 bulle en na verwagting sowat 1 miljoen koeie. Teen ’n teelratio van 1 bul vir elke 25 koeie, bestaan ’n tekort van sowat 48 000 bulle in die sektor. Om bulle teen ’n gemiddelde prys van R14 000 per bul te koop, sal R672 miljoen kos.


“Koste en logistiek maak so ’n onderneming onmoontlik, derhalwe gebruik ons wetenskap en tegnologie om meer bulle te teel,” aldus prof. Lucky Nedambale, ’n navorser by die LNR se Instituut vir Diereproduksie.


Die projek se tegnologie sal jaarliks op 2 125 koeie toegepas word. ’n Suksessyfer van sowat 60% sal jaarliks sowat 1 275 kalwers produseer. “As aangeneem word dat die helfte van dié kalwers manlik is, en in ag genome genetiese sortering en vrektes, sal sowat 400 bulkalwers per jaar gebore word,” verduidelik Nedembale.


Die organiseerders sê as dié bulle op die vrye mark gekoop word, sal dit die land sowat R50,4 miljoen kos. “Die projek het die potensiaal om nuwe bulle te teel vir minder as R20 miljoen oor drie jaar.”


Die projek sal ook daarop fokus om boere se vaardighede op die gebied van kalwers en die beste praktyk om hulle groot te maak, te verbreed.

 

9 Februarie 2012

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
Landbou Veilings

Landbou Veilings bied 'n geleentheid aan boere én veilingskliënte om veilings te bemark en te soek na inligting oor omliggende veilings.

Lees hier
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
19.22
+0.3%
Rand - Pond
23.88
+0.4%
Rand - Euro
20.57
+0.4%
Rand - Aus dollar
12.80
-0.4%
Rand - Jen
0.14
+0.0%
Platinum
1,025.26
+2.0%
Palladium
1,409.84
+0.3%
Goud
1,958.64
-0.2%
Silwer
23.47
-0.4%
Brent-ruolie
76.71
+0.8%
Top-40
71,079
-0.5%
Alle aandele
76,261
-0.5%
Hulpbronne 10
68,649
-1.0%
Industriële 25
103,469
-0.4%
Finansiële 15
14,973
-0.0%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Sagte hart wil pasmaat vind
Ek was 42 jaar in wetstoepassing n speurder spesifiek. My huwelik het verbrokkel op my aftrede dag. Ek is eerlik ek is ssmaggeaard luef vir rwis en die buite lewe. Sal vir die...
Helder enige donker op
Rustige en kalm persoonlikheid Jonk van gees Posetief Kreatief Boekwurm met passie vir kook en bak Muskiek mal Buitelewe mal
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot