AFGRI
BEAN
30 Nov
-
9338,8
40,80
CORN
30 Nov
-
4494
-26,00
SOYA
30 Nov
-
8960
59,00
SUNS
30 Nov
-
10930
44,00
WEAT
30 Nov
-
6780
-26,00
WMAZ
30 Nov
-
5131
-150,00
YMAZ
30 Nov
-
5000,2
-120,80
AMT
Ave Wool - Non RWS
18 Nov
-
159,48
-1,95
Ave Wool - RWS
18 Nov
-
164,49
-0,59
Beeste A2/3
18 Nov
-
60,09
0,35
Beeste AB2/3
18 Nov
-
56,25
0,33
Beeste B2/3
18 Nov
-
52,95
1,01
Beeste C2/3
18 Nov
-
48,85
-0,26
Bevrore Hoender
18 Nov
-
32,06
-0,24
Bokkies (onder 30 kg)
18 Nov
-
63
3,43
Bokooie
18 Nov
-
39
-3,28
Groot (meer as 40 kg)
18 Nov
-
44,26
0,39
Hoender (IQF)
18 Nov
-
31,5
0,00
Medium (30-40kg)
18 Nov
-
54,61
-5,70
Pork Average
18 Nov
-
36,05
-0,10
Poultry Average
18 Nov
-
32,36
-0,15
Skaap A2/3
18 Nov
-
90,45
-1,54
Skaap AB2/3
18 Nov
-
75,52
-1,96
Skaap B2/3
18 Nov
-
74,2
-0,26
Skaap C2/3
18 Nov
-
70,7
0,53
Speenkalf
18 Nov
-
37,1
0,21
Spekvarke
18 Nov
-
35,44
-0,81
Stoorlammers
18 Nov
-
39,82
-0,87
Varkwors
18 Nov
-
27,86
-0,60
Vars Hoender
18 Nov
-
33,54
-0,19
Vleisvarke
18 Nov
-
35,95
-0,07

Oudteler se dood laat leemte in baie harte

akkreditasie
Mnr. Whellan Simkin. Foto: Johan Norval
Mnr. Whellan Simkin. Foto: Johan Norval
“My pa was ’n boer. Hy was ’n boer in murg en been.” Só het mnr. Whellan Simkin (74), vooraanstaande SA Vleismerino-teler van Bellevue, Dewetsdorp, se seun, Charlie, hom namens die familie aan Landbouweekblad opgesom.

Whellan is gister aan covid-19 oorlede. Sy dood is ook met groot hartseer begroet deur sy ander “familie” – die Suid-Afrikaanse wolskaapbedryf wat hy dekades lank in leiersposisies gedien het.

Die Simkin-familie het diep spore getrap in die skaap- en wolbedryf in Suid-Afrika. Menige SA Vleismerino-stoetery het met Simkin-teelmateriaal ontstaan, sê mnr. Jan Vosloo, rasdirekteur van die SA Vleismerino-telersgenootskap. “Sy pa, wyle oom Charlie Simkin, het in 1948 met SA Vleismerino’s begin boer en op 22 Oktober 1952 as teler by die genootskap aangesluit. Dit was die vierde oudste SAVM-stoetery in Suid-Afrika. Oom Charlie was president van die telersgenootskap van Augustus 1957 tot Augustus 1963 en Whellan was die langs dienende president vanaf Augustus 1993 tot Augustus 2007. Hy is sedert 2008 vereer as lewenslange erepresident van die genootskap. Whellan het sy stoetery einde 2018 verkoop en toe as lid en teler uitgetree.”

Dr. Japie van der Westhuizen, hoofbestuurder van SA Stamboek, sê die heengaan van Whellan Simkin is ’n baie groot skok vir die hele Stamboek-familie. “Hy het die stoetbedryf met waardigheid gedien en was ’n ware leier. Hy was lid van Stamboek se uitvoerende komitee en het twee volle termyne as vise-president van die vereniging gedien. Sy kennis, ervaring en vermoë om beredeneerd debat te voer, het ’n groot bydrae gelewer tot die beleid en die rigting van ontwikkeling waarop Stamboek, veral ten opsigte van die kleinveerasse, die veebedryf dien. Stamboek se uitvoerende raad, bestuur en personeel eer die nagedagtenis van Whellan.”

Vosloo, wat in 1998 deur Whellan as bestuurder van die genootskap aangestel is, sê hy was vir hom nie net ’n mentor in die stoetbedryf nie, maar ook ’n goeie vriend. “Ek onthou hom as ’n ware staatmaker, ’n eerbare, reguit mens, ’n hardwerkende, goed georganiseerde, praktiese boer en teler wat altyd gemoedelik was en tyd vir ’n grappie gehad het. Sy rekordhouding van sy SA Vleismerino-stoetskape was nougeset, deeglik en altyd tydig ingedien. Hy was meelewend en baie betrokke by alle aksies van die genootskap soos veilings, kursusse, skoubeoordelings en toere. Hy laat ’n groot leemte in ons bedryf en in ons harte. Sy liefde vir die ras en vir mense sal ons altyd bybly. Namens alle SA Vleismerino-personeel, -raadslede en -telers gun ons hom ewige vrede aan die voete van Jesus.”

Whellan word oorleef deur sy vrou, Amanda, seun, Charlie, twee dogters, Loré Dippenaar en Marike Simkin, skoonseun, Leon Dippenaar, skoondogter, Grethe Simkin, en kleinkinders, Leon Henry en Nina Dippenaar, en Nieke en Charl Simkin. Sy begranisdiens word op Vrydag 9 Julie om 11:00 uit die NG kerk Dewetsdorp gehou.
Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
16.99
+0.1%
Rand - Pond
20.27
+0.2%
Rand - Euro
17.51
+0.2%
Rand - Aus dollar
11.39
-0.3%
Rand - Jen
0.12
+0.5%
Goud
1,751.80
+0.1%
Silwer
21.61
+1.7%
Palladium
1,863.50
+1.3%
Platinum
1,029.00
+2.3%
Brent-ruolie
83.03
-0.2%
Top-40
68,564
+2.6%
Alle aandele
74,828
+2.3%
Hulpbronne 10
73,434
+2.9%
Industriële 25
90,489
+2.8%
Finansiële 15
16,396
+1.7%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Kom. Ons skryf ons eie roman
Ek is Baie pisetiewe men's wat Al's Kan bied wat jy nie het nie kook goed braai leke kuier leke maak die beste koffie in die oggend
Lekker kuiermaat
Ek dink ek kom maklik met die meeste mense oor die weg en het n baie goeie sin vir humor soms bietjie aweregs. .Ek is spontaan en het n goeie algemene kennis . EK hou van...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot