AFGRI
BEAN
03 Feb
-
9600
0,00
CORN
03 Feb
-
4600
0,00
SOYA
03 Feb
-
9571
0,00
SUNS
03 Feb
-
11718
0,00
WEAT
03 Feb
-
6685
0,00
WMAZ
03 Feb
-
4372
0,00
YMAZ
03 Feb
-
4397
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
27 Jan
-
173,81
-3,89
Ave Wool - RWS
27 Jan
-
189,08
-2,38
Beeste A2/3
27 Jan
-
56,35
-0,03
Beeste AB2/3
27 Jan
-
54,84
0,37
Beeste B2/3
27 Jan
-
52,6
0,97
Beeste C2/3
27 Jan
-
51,89
2,33
Bevrore Hoender
27 Jan
-
34,13
0,07
Bokkies (onder 30 kg)
27 Jan
-
64,42
3,65
Bokooie
27 Jan
-
42,56
5,65
Groot (meer as 40 kg)
27 Jan
-
44,53
13,49
Hoender (IQF)
27 Jan
-
32,16
0,07
Medium (30-40kg)
27 Jan
-
55,48
8,33
Pork Average
27 Jan
-
36,34
0,63
Poultry Average
27 Jan
-
33,37
0,02
Skaap A2/3
27 Jan
-
84,06
-1,32
Skaap AB2/3
27 Jan
-
83,25
7,84
Skaap B2/3
27 Jan
-
69,31
3,51
Skaap C2/3
27 Jan
-
64,52
-3,23
Speenkalf
27 Jan
-
36,72
1,00
Spekvarke
27 Jan
-
36,59
-0,22
Stoorlammers
27 Jan
-
38,46
-0,54
Varkwors
27 Jan
-
29,16
0,28
Vars Hoender
27 Jan
-
33,83
-0,09
Vleisvarke
27 Jan
-
36,3
0,71

Pick n Pay voor stok oor batteryhokplase

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Ter illustrasie. Foto: Charl van Rooyen
Ter illustrasie. Foto: Charl van Rooyen
Dit is ’n stryd vir die vryheid en algehele welstand van hoenders.

Diereorganisasies het ’n petisie teen Pick n Pay opgestel nadat beeldmateriaal van die vervalle toestande van batteryhokplase waar die winkelgroep se lêhoenders aangehou word, die rondte begin doen het.

The Open Wing Alliance, wat die wêreldwye mishandeling van hoenders wil stopsit, het glo verskeie pogings aangewend om met Pick n Pay oor die kwessie te vergader.

Volgens mnr. Zwelisha Shobede, lid van dié organiasie, val dit op dowe ore.

Hy sê die maatskappy weier om homself te verbind tot die oorgang na 100% hokvrye stelsels vir lêhenne in sy voorsieningskettings.

“Die meeste lêhenne bring hul lewe in klein, beknopte hokke deur sonder om ooit hul vlerke te sprei of hul nekke heeltemal op te lig. Daar moet ’n einde gebring word aan wrede batteryhokstelsels.”

Pick n Pay het by monde van sy woordvoerder, me. Janine Caradonna, aan Landbouweekblad gesê die maatskappy is daartoe verbind om hoë dieresorgstandaarde ten alle tye te handhaaf en daarom neem sy verkope van eiers wat uit hokvrye produksie kom, elke jaar toe.

“Die winkelgroep verkoop hokvrye eiers teen bekostigbare pryse en lig klante gereeld in oor die voordele daarvan.”

Sy sê die maatskappy is gretig om kommunikasiekanale te alle tye oop te hou en om in gespek te tree met enige organisasie om die kwessie te bespreek. 

Hokvrye beweging 

Verskeie maatskappye het reeds hokke laat vaar in reaksie op verbruikersdruk.

Famous Brands het onlangs aangekondig dat hy nou 100% hokvry is – drie jaar voor sy aanvanklike beplanning.

Wêreldwyd het meer as 2 400 maatskappye al besluit om ’n hokvryebeleid te volg, insluitend Nando’s, die City Lodge Hotel Group, Nestlé, Burger King, Dunkin’ en Krispy Kreme.

Na raming word 60,7% van Afrika se 200 miljoen henne in hokstelsels grootgemaak.

“Daar is ’n direkte verband tussen eiers wat in batteryhokke geproduseer word en gesondheidsrisiko’s soos die verspreiding van soönotiese siektes soos voëlgriep en weerstand teen antibiotika,” aldus Shobede. “Hokstelsels bevorder vrees, swak beengesondheid, hoë vlakke van voortplantingsiektes en uiterste stres onder eierlêhenne.”

Pick n Pay werk onder drie handelsmerke: Pick n Pay, Boxer en TM Supermarkets. Die winkelgroep bestuur ook een van die grootste aanlyn kruidenierswareplatforms in Afrika wat in agt lande bedrywig is, naamlik Suid-Afrika, Namibië, Botswana, Zambië, Nigerië, Eswatini, Lesotho en Zimbabwe.

In 2022 het 78 voedselondernemings in Afrika hulself daartoe verbind om ’n hokvryeverbintenis te onderteken en dieremishandeling stop te sit.

“Studies toon skrophoenders se eiers bevat meer vitamien E en omega 3-vetsure as hokhoenders. Dit toon dat hierdie gesondheidsvoordele te danke is aan die henne se standaardrantsoen wat gras, wurms en insekte insluit.

“Ons wil hê Pick n Pay moet by die res van die voedselbedryf aansluit en ’n hokvryeverbintenis oor al sy bedrywighede in Afrika onderteken en aankondig,” sê Shobede.

Laai die Landbou.com-app af en lees jou landbounuus direk op die app. Dié app is beskikbaar in die Apple-, Android- en Huawei-winkels.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.47
-2.2%
Rand - Pond
21.05
-0.0%
Rand - Euro
18.91
-0.0%
Rand - Aus dollar
12.09
-0.0%
Rand - Jen
0.13
-0.0%
Platinum
974.02
0.0%
Palladium
1,623.95
0.0%
Goud
1,865.16
0.0%
Silwer
22.35
0.0%
Brent-ruolie
79.94
-2.8%
Top-40
74,082
+0.6%
Alle aandele
80,241
+0.6%
Hulpbronne 10
75,186
+0.7%
Industriële 25
103,461
+0.8%
Finansiële 15
16,550
0.0%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Kom. Ons skryf ons eie roman
Ek is Baie pisetiewe men's wat Al's Kan bied wat jy nie het nie kook goed braai leke kuier leke maak die beste koffie in die oggend
Kom ons sien wat gebeur
Wel eks nie iemand wat oordeel nie. Wees jouself. Ek luister graag. Eerlik en opreg en hou nie van jok nie. [removed]
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot