AFGRI
BEAN
31 Me
-
8440
-229,00
CORN
31 Me
-
4035
-79,00
SOYA
31 Me
-
7769
-121,00
SUNS
31 Me
-
8135
-131,00
WEAT
31 Me
-
6645
-8,00
WMAZ
31 Me
-
3868,2
-34,80
YMAZ
31 Me
-
3822
-31,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
19 Me
-
172,55
7,70
Ave Wool - RWS
19 Me
-
189,51
9,36
Beeste A2/3
19 Me
-
53,82
53,82
Beeste AB2/3
19 Me
-
52,28
0,49
Beeste B2/3
19 Me
-
48,03
-0,79
Beeste C2/3
19 Me
-
45,86
0,34
Bevrore Hoender
19 Me
-
34,01
-1,54
Bokkies (onder 30 kg)
19 Me
-
52,68
-2,51
Bokooie
19 Me
-
40,2
1,49
Groot (meer as 40 kg)
19 Me
-
45,36
4,57
Hoender (IQF)
19 Me
-
33,04
-0,30
Medium (30-40kg)
19 Me
-
48
-3,26
Pork Average
19 Me
-
29,59
0,13
Poultry Average
19 Me
-
33,71
-0,90
Skaap A2/3
19 Me
-
84,64
0,30
Skaap AB2/3
19 Me
-
76,6
10,52
Skaap B2/3
19 Me
-
58,23
-1,47
Skaap C2/3
19 Me
-
57,02
0,77
Speenkalf
19 Me
-
31,04
1,22
Spekvarke
19 Me
-
30,9
0,85
Stoorlammers
19 Me
-
42,28
0,34
Varkwors
19 Me
-
24,66
0,20
Vars Hoender
19 Me
-
34,07
-0,87
Vleisvarke
19 Me
-
29,47
0,05
Deel

Pioneer Hi-Bred neem Pannar oor

Die internasionale landboumaatskappy Pioneer Hi-Bred gaan die Suid-Afrikaanse saadmaatskappy, Pannar Saad, vir ’n onbekende bedrag oorneem.

Die internasionale landboumaatskappy Pioneer Hi-Bred gaan die Suid-Afrikaanse saadmaatskappy, Pannar Saad, vir ’n onbekende bedrag oorneem.

Die aankondiging oor die oorname is Woensdag (15 September) tergelykertyd in Des Moines, Iowa, in Amerika en in Johannesburg gedoen. Pioneer, wat deel is van die internasionale sakereus, DuPont, gaan ’n meerderheidsaandeel van 80% bekom, maar Pannar se bestuur, werknemers, geriewe en handelsmerke sal behou word.

Die transaksie is nog onderhewig aan die goedkeuring van die Suid-Afrikaanse Mededingingskommissie en ander regulatoriese vereistes en behoort vroeg aanstaande jaar afgehandel te wees.

Mnr. Paul Schickler, voorsitter van Pioneer, het tydens die aankondiging gesê die twee maatskappye saam kan ’n groter gebied dek, meer boere bereik en verbeterde saad vinniger beskikbaar stel as wat elkeen op sy eie sou kon doen.

Mnr. Brian Corbishley, voorsitter van Pannar, het ook die transaksie as goeie nuus vir boere, sy werknemers en vir Suid-Afrika bestempel. “Pioneer is die ideale vennoot vir groei oor die langtermyn. Hulle kan ons help om in ons kliënte se toenemende behoefte te voorsien na saad wat hoër opbrengste verseker.”

15 September 2010

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
Landbou Veilings

Landbou Veilings bied 'n geleentheid aan boere én veilingskliënte om veilings te bemark en te soek na inligting oor omliggende veilings.

Lees hier
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
19.77
-0.5%
Rand - Pond
24.49
-0.2%
Rand - Euro
21.03
+0.5%
Rand - Aus dollar
12.77
+0.4%
Rand - Jen
0.14
-0.5%
Platinum
996.51
-1.7%
Palladium
1,359.76
-3.3%
Goud
1,964.79
+0.3%
Silwer
23.48
+1.2%
Brent-ruolie
73.54
-4.8%
Top-40
69,998
-1.3%
Alle aandele
75,068
-1.2%
Hulpbronne 10
67,512
+0.7%
Industriële 25
102,774
-2.8%
Finansiële 15
14,415
+0.4%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Kom kyk saam met my die sonsondergang oor die see.
Ek dink nie ek is n slegte ou nie en kan n goeie vriend wees aan iemand. Ek hou nie van valse mense nie. Wanneer my kop bietjie besoedel is spring ek op my motorfiets en dit...
Kom ons klim die eerste trappie...
'n Dame met 'n goeie sin vir humor, hard werkend, vrede liewend want hou van goeie geselskap. Iemand met 'n lus vir die lewe, 'n groot hart en ek ken my...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot