AFGRI
BEAN
01 Des
-
7443
0,00
CORN
01 Des
-
3693,68
0,00
SOYA
01 Des
-
7497
0,00
SUNS
01 Des
-
11232
0,00
WEAT
01 Des
-
6120
0,00
WMAZ
01 Des
-
3360
0,00
YMAZ
01 Des
-
3630
0,00
AMT
Beeste A2/3
19 Nov
-
53,63
-0,61
Beeste AB2/3
19 Nov
-
52,36
-0,27
Beeste B2/3
19 Nov
-
49,93
-0,39
Beeste C2/3
19 Nov
-
45,77
-1,34
Bevrore Hoender
19 Nov
-
28,97
0,09
Bokkies (onder 30 kg)
19 Nov
-
67,06
4,88
Bokooie
19 Nov
-
45,82
0,53
Groot (meer as 40 kg)
19 Nov
-
41,22
-4,20
Hoender (IQF)
19 Nov
-
26,15
-1,27
Medium (30-40kg)
19 Nov
-
53,18
-4,22
Pork Average
19 Nov
-
28,19
-0,22
Poultry Average
19 Nov
-
28,45
-0,37
Skaap A2/3
19 Nov
-
84,77
-0,53
Skaap AB2/3
19 Nov
-
75,76
-0,93
Skaap B2/3
19 Nov
-
71,89
-0,34
Skaap C2/3
19 Nov
-
70,02
0,06
Speenkalf
19 Nov
-
41,47
0,33
Spekvarke
19 Nov
-
29,28
-0,13
Stoorlammers
19 Nov
-
45,93
1,54
Varkwors
19 Nov
-
23,47
-0,03
Vars Hoender
19 Nov
-
30,25
0,07
Vleisvarke
19 Nov
-
28,07
-0,37
Wol (skoon)
19 Nov
-
170,08
-5,21

VN en EU se aandag op plaasgeweld

akkreditasie
Foto: Alani Janeke
Foto: Alani Janeke
“Nêrens in die wêreld is boere se veiligheid onder soveel druk as in Suid-Afrika nie,” sê dr. Theo de Jager, voorsitter van die Wêreldlandbou-organisasie.

Agri SA het byna twee jaar gelede op ’n vergadering in Zambië die kwessie van plaasmoorde onder die aandag van die Wêreldorganisasie vir Boere (WFO) gebring. Met dr. Theo de Jager, ’n Suid-Afrikaanse boer, nou aan die stuur van sake by die WFO, het dié organisasie die veiligheid van boere wêreldwyd opnuut ondersoek. 

“Nêrens in die wêreld is boere se veiligheid onder soveel druk as in Suid-Afrika nie,” sê De Jager. Hy sê hoewel boere in die noordooste van Nigerië en die noordooste van Kenya kwaai onder terrorisme deurloop en daar by die WFO groot kommer heers oor die opstalaanvalle op boere in die noordooste van die Demokratiese Republiek van die Kongo (DRK), is hierdie aanvalle nie so wreedaardig soos dié op Suid-Afrikaanse boere nie.

De Jager gee toe dat dit ’n verskriklike realiteit is as ’n mens in gedagte hou dat die boere in die DRK hoofsaaklik vroue is en dat dit vir booswigte algemene praktyk is om hierdie vroue-boere te verkrag wanneer hulle ’n gehuggie of opstal inval. “Dit eindig egter selde in moord, en selfs in Kenya en Nigerië, waar mense gereeld ontvoer word, word hulle nie aan die wreedaardige marteling blootgestel wat ons in Suid-Afrika sien nie.” 

Goeie steun vanuit die VN en EU

Hoewel De Jager die Zimbabwiese kommersiële boerevereniging by die WFO verteenwoordig omdat dié organisasie hom vir die presidentskap benoem het, laat hy geen geleentheid om die kwessie van plaasveiligiheid in Suid-Afrika aan te spreek, verbygaan nie. Hy sê hy kry goeie steun uit die Verenigde Nasies en Europese Unie se kringe vir die saak van Suid-Afrikaanse boere en hul veiligheid. “Rusland, Denemarke en Brittanje is veral bekommerd oor die situasie op ons plase, maar hulle raak nou eers daarvan bewus.”

De Jager sê groot dele van die buiteland weet nie wat op Suid-Afrikaanse landelike gebiede aangaan nie omdat die verslaggewing oor sekere kwessies, soos moorde op plase, hoofsaaklik in Afrikaans gedoen word. “Met die uitsondering van die Sowetan, lyk dit of die Engelse media in Suid-Afrika die situasie op ons plase grootliks ignoreer,” sê hy.

Hoewel daar geen bewys is dat rooftogte op plase polities gemotiveerd of gekoördineerd is nie, ervaar boere dit as ’n baie direkte aanval op hulle as groep. De Jager sê die drie hoofredes daarvoor is die wreedaardige van die aanvalle, opruiende uitsprake deur politieke leiers en die ANC se traagheid om daadwerklik op te tree en te wys dat hy erns het met boere se veiligheid.

“Boere voel uitgelewer. As daar ’n erns met plaasveiligheid by die Regering was, sou Suid-Afrika nou al ’n spesialis-eenheid op die been gehad het wat uitsluitlik op landelike veiligheid fokus.”

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
16.04
-1.0%
Rand - Pond
21.28
-0.7%
Rand - Euro
18.15
-0.8%
Rand - Aus dollar
11.39
-0.6%
Rand - Jen
0.14
-1.3%
Goud
1,781.01
+0.3%
Silwer
22.26
-2.5%
Palladium
1,736.96
-0.3%
Platinum
935.00
-0.6%
Brent-ruolie
69.23
-5.5%
Top-40
64,786
+1.1%
Alle aandele
71,198
+1.0%
Hulpbronne 10
67,859
+0.9%
Industriële 25
93,997
+0.9%
Finansiële 15
13,880
+2.1%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Vreugde, Lewe, Wyn en Dans
EK is ń man wat vol energie is. My drome is groot en my verwagtinge is hoog. Daar is soveel mooi in wêreld en elkeen het ook sy skop gehad maar ek verkies om na jou...
Die lewe is 'n avontuur. Kom ons geniet dit saam.
Ek is 'n positiewe mens, van nature. Erg oor my kinders, familie en vriende. Gek oor my honde. En diere, die natuur. Hou van reis, en sloertoere. Lief vir kos maak. En...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot