AFGRI
BEAN
28 Mrt
-
9704,8
87,80
CORN
28 Mrt
-
4540,4
45,40
SOYA
28 Mrt
-
8240
100,00
SUNS
28 Mrt
-
8710
57,00
WEAT
28 Mrt
-
6743
201,00
WMAZ
28 Mrt
-
3877
-11,00
YMAZ
28 Mrt
-
4082,40
12,40
AMT
Ave Wool - Non RWS
17 Mrt
-
171,8
1,17
Ave Wool - RWS
17 Mrt
-
185,09
1,47
Beeste A2/3
17 Mrt
-
54,2
-0,07
Beeste AB2/3
17 Mrt
-
52,95
-0,19
Beeste B2/3
17 Mrt
-
49,6
-1,22
Beeste C2/3
17 Mrt
-
48,53
0,72
Bevrore Hoender
17 Mrt
-
32,97
-0,23
Bokkies (onder 30 kg)
17 Mrt
-
48,13
-1,27
Bokooie
17 Mrt
-
36,44
-2,17
Groot (meer as 40 kg)
17 Mrt
-
36,2
-0,10
Hoender (IQF)
17 Mrt
-
32,21
-0,01
Medium (30-40kg)
17 Mrt
-
44,61
-2,43
Pork Average
17 Mrt
-
32,03
1,11
Poultry Average
17 Mrt
-
32,99
-0,12
Skaap A2/3
17 Mrt
-
82,81
3,66
Skaap AB2/3
17 Mrt
-
81,07
13,42
Skaap B2/3
17 Mrt
-
69,48
9,39
Skaap C2/3
17 Mrt
-
61,58
3,03
Speenkalf
17 Mrt
-
34,11
0,00
Spekvarke
17 Mrt
-
34,05
1,60
Stoorlammers
17 Mrt
-
38,98
-0,96
Varkwors
17 Mrt
-
25,37
1,06
Vars Hoender
17 Mrt
-
33,79
-0,13
Vleisvarke
17 Mrt
-
31,76
0,95
Deel

Plaasmoord: Regering, boere vergader

Boere, plaaswerkers en provinsiale regering hou vanaand op Stellenbosch ‘n vergadering om “planne te beraam” om gewelddadige aanvalle op plase hok te slaan.

Boere, plaaswerkers en provinsiale regering hou môre-aand vanaand op Stellenbosch ‘n vergadering om “planne te beraam” om gewelddadige aanvalle op plase hok te slaan.

Dit volg nadat ‘n 44-jarige wynboer van Stellenbosch verlede week op sy plaas langs Kayamandi doodgeskiet is. “Die gemeenskap is geskok en emosioneel. ‘n Mens hoor altyd van hierdie dinge, maar dit is die eerste keer dat dit op jou voorstoep gebeur,” het mnr. Rudi Buys, voorsitter van die Stellenbosch-landbouvereniging, oor die moord op mnr. Alberto Costa van die plaas Cloetesdal gesê.

“Dit het in die middel van oestyd gebeur, en dit is nou almal se prioriteit om die Costas te help om hulle oes af te kry,” het Buys oor die gemeenskap se ondersteuning gesê. Costa was ‘n aktiewe lid van die landbouvereniging en ook baie betrokke by die gemeenskap.

Toename in geweld is kommerwekkend

Mnr. Bokkie Geyer, adjunk-hoofsweep van die DA, het die vergadering met boere belê. Mnr. Gerrit van Rensburg, Wes-Kaapse minister van landbou, en mnr. Albert Fritz, Wes-Kaapse minister van gemeenskapsveiligheid en sekuriteit, sal die vergadering in die Doornbosch-saal bywoon.

Stellenbosch se burgemeester is ook na die vergadering, wat na verwagting ‘n stampvol saal sal lok, genooi. Die vergadering begin om 19:00.

“Ek is net so bekommerd oor die toename van geweld, hetsy dit op plase of in woongebiede gebeur. Ek het dit goedgedink om die vergadering te reël sodat ons ‘n plan kan beraam om sulke voorvalle tot watter mate ookal te beperk. Dit kan beperk word deur optrede, soos beter patrollering of beter skakeling tussen mense, maar ook deur algemene wenke oor optrede tydens ‘n plaasaanval of –moord.”

Geyer sê alle mense wat op plase woon is sagte teikens.

Nie `n politieke saak

Oor mediagerugte dat mnr. Marius Fransman, nuutverkose Wes-Kaapse leier van die ANC en Suid-Afrika se adjunkminister van internasionale verhoudings, ook die vergadering gaan bywoon, het Geyer gesê: “Ek het hom nie genooi nie, maar dalk is dit ‘n goeie ding dat hy kom. Die polisie is ‘n afdeling wat onder die jurisdiksie van die nasionale Regering val, en nou kan boere kans kry om ‘n verteenwoordiger van nasionale Regering daaroor te vra.”

Buys het beklemtoon dat die landbouvereniging hul fasiliteite vir die vergadering beskikbaar gestel het, maar hulle sal nie toelaat dat dit in ‘n “politieke fiasko” ontaard nie.

23 Februarie

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.16
+0.8%
Rand - Pond
22.41
+0.4%
Rand - Euro
19.69
+0.4%
Rand - Aus dollar
12.18
-0.1%
Rand - Jen
0.14
+0.3%
Platinum
963.03
-0.5%
Palladium
1,420.35
+1.0%
Goud
1,973.05
+0.8%
Silwer
23.34
+1.1%
Brent-ruolie
78.12
+4.0%
Top-40
70,445
+0.9%
Alle aandele
76,047
+1.0%
Hulpbronne 10
66,460
+2.3%
Industriële 25
102,327
+0.1%
Finansiële 15
15,628
+1.4%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Leweslustig ,Geniet die lewe
Lewenslustig. Hou van 4×4. Asook kamp. Dans graag. Baie vriendelik en spontaan. Diere tans friesperde asook miniatuurperde en 3 yorkies. Braai graag asook fliek en vertonings...
Kom ons sien wat die toekoms inhou..
Saggeaard met 'n passie vir my medemens, ambiseus en geniet die mooi in die lewe. Altyd gereed vir 'n nuwe uitdaging.
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot