AFGRI
BEAN
28 Mrt
-
9617
0,00
CORN
28 Mrt
-
4624
0,00
SOYA
28 Mrt
-
8120
0,00
SUNS
28 Mrt
-
8620
0,00
WEAT
28 Mrt
-
6506
0,00
WMAZ
28 Mrt
-
4034
0,00
YMAZ
28 Mrt
-
4048
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
17 Mrt
-
171,8
1,17
Ave Wool - RWS
17 Mrt
-
185,09
1,47
Beeste A2/3
17 Mrt
-
54,2
-0,07
Beeste AB2/3
17 Mrt
-
52,95
-0,19
Beeste B2/3
17 Mrt
-
49,6
-1,22
Beeste C2/3
17 Mrt
-
48,53
0,72
Bevrore Hoender
17 Mrt
-
32,97
-0,23
Bokkies (onder 30 kg)
17 Mrt
-
48,13
-1,27
Bokooie
17 Mrt
-
36,44
-2,17
Groot (meer as 40 kg)
17 Mrt
-
36,2
-0,10
Hoender (IQF)
17 Mrt
-
32,21
-0,01
Medium (30-40kg)
17 Mrt
-
44,61
-2,43
Pork Average
17 Mrt
-
32,03
1,11
Poultry Average
17 Mrt
-
32,99
-0,12
Skaap A2/3
17 Mrt
-
82,81
3,66
Skaap AB2/3
17 Mrt
-
81,07
13,42
Skaap B2/3
17 Mrt
-
69,48
9,39
Skaap C2/3
17 Mrt
-
61,58
3,03
Speenkalf
17 Mrt
-
34,11
0,00
Spekvarke
17 Mrt
-
34,05
1,60
Stoorlammers
17 Mrt
-
38,98
-0,96
Varkwors
17 Mrt
-
25,37
1,06
Vars Hoender
17 Mrt
-
33,79
-0,13
Vleisvarke
17 Mrt
-
31,76
0,95
Deel

Plaasmoorde styg 74% ná politici aanhits

Ná vyf gevalle van aanhitsing deur ANC-leiers het plaasmoorde met 74,8% gestyg, wys navorsing deur Afriforum.

Hoewel dit nie onweerlegbaar bewys kan word nie, blyk dit uit ’n studie deur AfriForum dat haatspraak en opruiende politieke uitsprake jeens boere gepaardgaan met ’n toename in plaasmoorde.

AfriForum het vyf bekende gevalle waar haat en geweld deur politieke leiers teen wit boere aangehits is, ondersoek. Sy studie toon dat plaasmoorde in die daaropvolgende maande met gemiddeld 74,8% toegeneem het.

“Ons kan nie empiries bewys dat die politieke uitsprake tot die plaasmoorde gelei het nie, maar wat ons wel sien, is ’n styging in moorde,” sê mnr. Ernst Roets, adjunk-uitvoerende hoof.

Die vyf gevalle

* Ná mnr. Peter Mokaba, destydse voorsitter van die ANCJeugliga, se sing van “Kill the Boer, kill the farmer” in 1993 het plaasmoorde met 135% toegeneem.

* Ná mnr. Julius Malema, toe voorsitter van die ANCJeugliga, se sing van “Shoot the Boer” in 2010 was die toename 51%.

* Ná mnr. Ronald Lamola, adjunkpresident van die ANC Jeugliga, se oorlogspraatjies in 2012 het plaasmoorde met 60% gestyg.

* Met pres. Jacob Zuma se sing van “Shoot the Boer” in 2012 was die styging 36%.

* Ná Malema, nou EFF-leier, se toesprake oor die slagting van wit mense in November 2016 was die styging 92%.

Plaasmoorde is ’n ingewikkelde verskynsel en daar is ’n wye verskeidenheid dinge wat daartoe kan bydra. Haatspraak is een daarvan.

'Politici is aandadig'

“Politici moet besef dat hulle aandadig is en moet daarvoor verantwoordelik gehou word. Ons wil met die verslag hulle tot verantwoording roep.” Roets sê dit is ook belangrik dat haatspraak gehanteer word binne die gemeenskap wat hom daaraan skuldig maak. Die ANC moet self daarteen standpunt inneem.

Oor die motief vir plaasmoorde sê hy die meeste mense aanvaar nog goedsmoeds die bevindinge van ’n ondersoek in 2003 waarin bevind is dat 98,3% van aanvalle net op roof gemik was en net in 2% gevalle was dit deur politiek of rassehaat gemotiveer. Hy sê die ondersoek, gegrond op onderhoude met misdadigers, kan om baie redes bevraagteken word.

“Die Regering, wat die ondersoek gedoen het, het onder meer sy eie, gevestigde belang daarby gehad. Daar is net een rede vir ’n aanval aanvaar en die misdadigers kon oneerlik gewees het. Die geweld en marteling wat met baie aanvalle voorkom, is ook nie in ag geneem nie.”

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.25
+0.3%
Rand - Pond
22.47
+0.1%
Rand - Euro
19.73
+0.2%
Rand - Aus dollar
12.20
-0.2%
Rand - Jen
0.14
-0.3%
Platinum
973.06
+0.5%
Palladium
1,411.79
+0.8%
Goud
1,958.04
+0.1%
Silwer
23.01
-0.3%
Brent-ruolie
78.12
+4.0%
Top-40
69,785
0.0%
Alle aandele
75,284
0.0%
Hulpbronne 10
64,924
0.0%
Industriële 25
102,191
0.0%
Finansiële 15
15,417
0.0%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Opsoek na liefde
Ek is eerlike opreg en weet hoe om ' n dame spesiaaal te laat voel. Ek hou ook van buite lewe en avontuurlustig
As ons nie ontmoet nie, sal ons nie weet nie.
Hierdie is altyd vir my 'n moeilike een. Hier kan ons onsself inkleur met die mooiste potlode. Google kan selfs genader word vir 'n oulike beskrywing, ek verkies om die persoon...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot