AFGRI
BEAN
02 Jun
-
9580
0,00
CORN
02 Jun
-
4677
0,00
SOYA
02 Jun
-
7767
0,00
SUNS
02 Jun
-
8137
0,00
WEAT
02 Jun
-
6670
0,00
WMAZ
02 Jun
-
3681
0,00
YMAZ
02 Jun
-
3802
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
19 Me
-
172,55
7,70
Ave Wool - RWS
19 Me
-
189,51
9,36
Beeste A2/3
19 Me
-
53,82
53,82
Beeste AB2/3
19 Me
-
52,28
0,49
Beeste B2/3
19 Me
-
48,03
-0,79
Beeste C2/3
19 Me
-
45,86
0,34
Bevrore Hoender
19 Me
-
34,01
-1,54
Bokkies (onder 30 kg)
19 Me
-
52,68
-2,51
Bokooie
19 Me
-
40,2
1,49
Groot (meer as 40 kg)
19 Me
-
45,36
4,57
Hoender (IQF)
19 Me
-
33,04
-0,30
Medium (30-40kg)
19 Me
-
48
-3,26
Pork Average
19 Me
-
29,59
0,13
Poultry Average
19 Me
-
33,71
-0,90
Skaap A2/3
19 Me
-
84,64
0,30
Skaap AB2/3
19 Me
-
76,6
10,52
Skaap B2/3
19 Me
-
58,23
-1,47
Skaap C2/3
19 Me
-
57,02
0,77
Speenkalf
19 Me
-
31,04
1,22
Spekvarke
19 Me
-
30,9
0,85
Stoorlammers
19 Me
-
42,28
0,34
Varkwors
19 Me
-
24,66
0,20
Vars Hoender
19 Me
-
34,07
-0,87
Vleisvarke
19 Me
-
29,47
0,05
Deel

Poskantore oop vir lisensies

akkreditasie
Voertuiglisensies kan weer by poskantore hernieu word. Foto: Carien Kruger
Voertuiglisensies kan weer by poskantore hernieu word. Foto: Carien Kruger
Die Poskantoor het goeie nuus vir voertuigeienaars wie se voertuiglisensies tydens die inperking verstryk het.

Voertuiglisensies kan weer hernieu word by feitlik alle poskantore wat die diens bied.

Die Poskantoor sê as voertuigeienaars nie ’n hernuwingskennisgewing ontvang het nie, kan hulle die nodige vorm voor die tyd aflaai en invul. Die skakel is op die Poskantoor se webwerf.

’n Eienaar moet sy identiteitsdokument saambring. Betalings met bankkaarte of kontant word aanvaar.

Die Poskantoor raai voertuigeienaars aan om nie van die 4de tot die 7de van ’n maand vir hernuwings na takke te gaan nie, aangesien dit dan weens Sassa-betalings baie druk gaan.

“Dis ook raadsaam om die 21ste van die maand te vermy. Voertuigeienaars kry outomaties 21 dae grasie om die lisensie te betaal nadat dit verval het en op dié dag stroom laatslapers na poskantore toe,” sê die Poskantoor.

Die meeste takke bied ook ’n massa-hernuwingsdiens vir vlooteienaars aan. 

Die diens is nie in dié stadium by poskantore in Mpumalanga en die Wes-Kaap beskikbaar nie.

Kliek hier-onder om die lyste van poskantore, met hul adresse en telefoonnommers, te vind waar voertuiglisensies hernieu kan word.

Noordwes1

Noordwes2

Vrystaat

Noord-Kaap

Oos-Kaap

Gauteng

KwaZulu-Natal

Limpopo

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
Landbou Veilings

Landbou Veilings bied 'n geleentheid aan boere én veilingskliënte om veilings te bemark en te soek na inligting oor omliggende veilings.

Lees hier
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
19.51
+0.6%
Rand - Pond
24.30
-0.0%
Rand - Euro
20.93
-0.2%
Rand - Aus dollar
12.90
-0.1%
Rand - Jen
0.14
+0.0%
Platinum
1,003.50
0.0%
Palladium
1,420.36
0.0%
Goud
1,948.15
0.0%
Silwer
23.63
0.0%
Brent-ruolie
76.13
+2.4%
Top-40
71,993
+1.9%
Alle aandele
77,126
+1.7%
Hulpbronne 10
70,299
+1.9%
Industriële 25
105,036
+2.0%
Finansiële 15
14,803
+1.2%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Wees not jou self
Down to earth. Very passionate and loving. Strait too the point, no nonsense person. Love Motorsport. Love animals. Braai and enjoy good friend's
Humble with a hint of Kanye
Ek kan braaibroodjies maak, beter braai as jy en my gedra ( so sê hulle). Ek werk hard, kan spel en is nie clingy nie. Ek sal n dic pic vra as ek een wil hê😉
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot