AFGRI
BEAN
02 Des
-
9365
0,00
CORN
02 Des
-
4550
0,00
SOYA
02 Des
-
10600
0,00
SUNS
02 Des
-
11030
0,00
WEAT
02 Des
-
6745
0,00
WMAZ
02 Des
-
5203
0,00
YMAZ
02 Des
-
4966
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
18 Nov
-
159,48
-1,95
Ave Wool - RWS
18 Nov
-
164,49
-0,59
Beeste A2/3
18 Nov
-
60,09
0,35
Beeste AB2/3
18 Nov
-
56,25
0,33
Beeste B2/3
18 Nov
-
52,95
1,01
Beeste C2/3
18 Nov
-
48,85
-0,26
Bevrore Hoender
18 Nov
-
32,06
-0,24
Bokkies (onder 30 kg)
18 Nov
-
63
3,43
Bokooie
18 Nov
-
39
-3,28
Groot (meer as 40 kg)
18 Nov
-
44,26
0,39
Hoender (IQF)
18 Nov
-
31,5
0,00
Medium (30-40kg)
18 Nov
-
54,61
-5,70
Pork Average
18 Nov
-
36,05
-0,10
Poultry Average
18 Nov
-
32,36
-0,15
Skaap A2/3
18 Nov
-
90,45
-1,54
Skaap AB2/3
18 Nov
-
75,52
-1,96
Skaap B2/3
18 Nov
-
74,2
-0,26
Skaap C2/3
18 Nov
-
70,7
0,53
Speenkalf
18 Nov
-
37,1
0,21
Spekvarke
18 Nov
-
35,44
-0,81
Stoorlammers
18 Nov
-
39,82
-0,87
Varkwors
18 Nov
-
27,86
-0,60
Vars Hoender
18 Nov
-
33,54
-0,19
Vleisvarke
18 Nov
-
35,95
-0,07

Pravin maak beloftes: ‘Transnet wíl werk’

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Die skip met verkoelde vraghouers van MSC het aan die begin van die week by die Nqgura-hawe aangedoen. Vraghouers sal na Kaapstad en Durban versprei word. Foto: Verskaf
Die skip met verkoelde vraghouers van MSC het aan die begin van die week by die Nqgura-hawe aangedoen. Vraghouers sal na Kaapstad en Durban versprei word. Foto: Verskaf
Dit is vir Transnet belangrik om ’n doeltreffende logistieke sektor tot stand te bring om die groei en uitstekende oeste in subsektore van die landbou te ondersteun.

Mnr. Pravin Gordhan, minister van openbare ondernemings, het dié versekering op Agri SA se jaarkongres gegee en gesê dit moet opgevolg word deur gesprekke tussen Transnet en die sektor.

Sulke soort gesprekke het reeds plaasgevind oor probleme met logistiek, die voorsieningsketting  en bottelnekke.

Die regering sal Transnet blý vra om meer en meer geriewe beskikbaar te stel en om ook die doeltreffendheid van die logistieke stelsel baie meer te verbeter as tot dusver.

“Transnet besef dat die landbou ’n belangrike groeigeleentheid vir sy eie sake bied. Nouer samewerking tussen julle en kollegas in Transnet is noodsaaklik sodat ons jul behoeftes kan verstaan, maar sodat julle ook van die beperkinge kan verstaan wat Suid-Afrikaans is, terwyl daar ook internasionale beperkinge is wat ’n invloed op ons het.

“Ons het die afgelope twee jaar buitengewoon goed gedoen om vrugte-uitvoer, spesifiek sitrusuitvoer, te bevorder.”

Die ontwrigtings in Julie vanjaar is met die samewerking van die landbou te bowe gekom. “Dít behoort as rolmodel te dien vir verdere samewerking met Transnet, as belangrike logistiekverskaffer, en julself.”

Gordhan het gesê die houtbedryf het die staat ook genader met ’n versoek vir beter beskikbaarheid van dienste en die partye sal binnekort vergader vir beter begrip van die bedryf se bekommernisse.

Innoverings op pad

Gordhan het onderneem dat daar innoverings by Transnet gaan wees om samewerking te bevorder.

Dit kan private-openbare-vennootskappe behels, konsessies rakende sekondêre spoorlyne, terminale en hawens, en eienaarskap van waens deur verskillende sektore van die ekonomie, insluitend die landbou. “Dit is nuwe gebiede waaroor daar verdere gesprekke tussen Transnet en julle kan wees.”

Landbou se bydrae

Die landbou is volgens Gordhan ’n hoeksteen in die regering se plan vir ekonomiese herstel. Baie struikelblokke kan volgens hom deur die regte vertrouens- en vennootskapsvlakke oorkom word.

Die landbou se rol behels nie net oeste en uitvoer nie, maar ook die vergroting van die sektor se bydrae tot die bruto binnelandse produk, die vind van vernuwende maniere vir voedselsekerheid vir al 60 miljoen mense, en die versekering dat landbou-ondernemings floreer, wat dan ’n bydrae lewer tot buitelandse valuta en Suid-Afrika se lopende rekening.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.48
+0.4%
Rand - Pond
21.48
+0.1%
Rand - Euro
18.42
+0.2%
Rand - Aus dollar
11.90
+0.4%
Rand - Jen
0.13
-0.4%
Goud
1,798.42
-0.3%
Silwer
23.21
+2.0%
Palladium
1,898.90
-2.4%
Platinum
1,021.00
-2.2%
Brent-ruolie
86.88
-0.1%
Top-40
68,238
-0.9%
Alle aandele
74,323
-0.9%
Hulpbronne 10
74,020
-2.7%
Industriële 25
91,592
-0.6%
Finansiële 15
15,398
+0.8%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
See,Bosveld en Kamp
My geloof is vir my baie belangrik, is spontaan, het ñ goeie sin vir humor. Reik uit na mede gelowiges en minder bevoorregtes. Ek is ñ baie liefdevolle persoon.
Kom ons begin ons eie storie met Vriendskap
Nr 1 sal altyd my Here wees want Hy is my provider, Aleph en Sovereign God. Al wat ek soek is n maaitjie saam wie ek die lewe kan geniet, lag, gesels, laf wees en dan kyk na...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot