AFGRI
BEAN
20 Mrt
-
9998,4
-117,60
CORN
20 Mrt
-
4457,6
-43,40
SOYA
20 Mrt
-
8505
-103,00
SUNS
20 Mrt
-
9390
-248,00
WEAT
20 Mrt
-
6630
-41,00
WMAZ
20 Mrt
-
3950
-38,00
YMAZ
20 Mrt
-
4156
-27,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
10 Mrt
-
171,8
0,00
Ave Wool - RWS
10 Mrt
-
185,09
0,00
Beeste A2/3
10 Mrt
-
54,09
0,00
Beeste AB2/3
10 Mrt
-
52,37
0,00
Beeste B2/3
10 Mrt
-
49,71
0,00
Beeste C2/3
10 Mrt
-
48,2
0,00
Bevrore Hoender
10 Mrt
-
33,07
0,00
Bokkies (onder 30 kg)
10 Mrt
-
47,59
0,00
Bokooie
10 Mrt
-
35,3
0,00
Groot (meer as 40 kg)
10 Mrt
-
37,88
0,00
Hoender (IQF)
10 Mrt
-
32,24
0,00
Medium (30-40kg)
10 Mrt
-
42,34
0,00
Pork Average
10 Mrt
-
33,17
0,00
Poultry Average
10 Mrt
-
33,05
0,00
Skaap A2/3
10 Mrt
-
85,28
0,00
Skaap AB2/3
10 Mrt
-
82,03
0,00
Skaap B2/3
10 Mrt
-
66,9
0,00
Skaap C2/3
10 Mrt
-
63,53
0,00
Speenkalf
10 Mrt
-
33,23
0,00
Spekvarke
10 Mrt
-
34,32
0,00
Stoorlammers
10 Mrt
-
38,83
0,00
Varkwors
10 Mrt
-
26,35
0,00
Vars Hoender
10 Mrt
-
33,85
0,00
Vleisvarke
10 Mrt
-
33,05
0,00
Deel

Premier wil Mpumalanga-boere veilig hou

Die verlies van een boer is duur en dit het ’n nadelige uitwerking op die land se voedselmandjie, sê mnr. David Mabuza, premier van Mpumalanga.

“Boere doen goeie werk om voedsel te produseer wat benodig word deur Suid-Afrika en die wêreld; derhalwe kan ons dit nie bekostig om elke boer níé te beskerm nie, want om ’n boer te verloor is duur, ook vir ons voedselmandjies.” Dit is die woorde van mnr. David Mabuza, premier van Mpumalanga, tydens ’n vergadering met die Demokratiese Alliansie (DA) in die provinsie.

Luidens ’n verklaring sê die party dit is die eerste keer wat die staat boere se bydraes in dié provinsie erken en hulle veiligheid ernstig opneem. Die party het tydens die vergadering weer eens ’n versoek vir die vestiging van landelike veiligheidseenhede aan die provinsie deurgegee.

Eenheid om in te gryp met grond

’n Versoek vir ’n grond-ingrypingseenheid is ook aan die premier voorgelê. Dié eenheid moet daargestel word om teen onwettige grondbesetters op te tree. Die voorstel vir so ’n eenheid volg ná onlangse uitsprake van mnr. Ronald Lamola, ondervoorsitter van die ANC Jeugliga, dat ’n oorlog kan plaasvind om boere van hulle plase te verdryf.

Mabuza het aangedui dat hy dié voorstelle sal oorweeg, en die DA verwelkom dié gunstige noot waarin die vergadering plaasgevind het. Die party sê die welslae van die besprekings sal egter lê in die implementering van die voorstelle.

Kritiek oor plaasmoorde

Intussen het AfriForum en die Vryheidsfront Plus pres. Jacob Zuma gekritiseer oor die opmerkings wat hy oor plaasmoorde in die media gemaak het. Zuma het aan Beeld gesê plaasaanvalle is nie rasgedrewe nie en dat reeds in die parlement aangedui is dat dié misdaad vir die staat net so ’n groot prioriteit is as enige ander misdaad.

Volgens mnr. Ernst Roets, adjunk-uitvoerende hoof van AfriForum, dra die president se opmerking nie gewig dra nie. “As pres. Zuma se argument oor plaasmoorde konsekwent toegepas word, moet renosterstropery bloot as nog ’n vorm van stropery behandel word en geweld teen vroue en kinders nie as ’n prioriteit uitgesonder word nie.”

Mnr. Pieter Groenewald, die VF Plus se woordvoerder oor die Polisie, het sý versoek dat statistiek oor plaasmoorde deur die SAPD aangeteken moet word, herhaal. Verder sê hy navorsing het in 2003 bewys dat sowat 2% van plaasmoorde rasgedrewe is.

Bron: Beeld

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.51
-0.5%
Rand - Pond
22.71
-1.5%
Rand - Euro
19.84
-0.7%
Rand - Aus dollar
12.43
-1.1%
Rand - Jen
0.14
-1.1%
Platinum
985.77
+1.8%
Palladium
1,412.38
+0.1%
Goud
1,977.73
-0.6%
Silwer
22.49
-0.5%
Brent-ruolie
72.97
-2.4%
Top-40
68,799
+2.7%
Alle aandele
74,271
+2.4%
Hulpbronne 10
65,660
+4.4%
Industriële 25
99,818
+2.9%
Finansiële 15
15,066
-0.3%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Gemaklik met 'n goeie sin vir humor
Ek is 'n "easy going" persoon met 'n goeie sin vir humor. Ek hou van die bos en geniet die see miskien 'n bietjie meer. Ek is 'n baie positiewe...
Let's go on an adventure
Afrikaans speaking divorced lady, ready to start the next chapter. Like the outdoors as well as cuddling on the couch.
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot