AFGRI
BEAN
01 Jun
-
9400
0,00
CORN
01 Jun
-
4611
0,00
SOYA
01 Jun
-
7648
0,00
SUNS
01 Jun
-
8048
0,00
WEAT
01 Jun
-
6612
0,00
WMAZ
01 Jun
-
3648
0,00
YMAZ
01 Jun
-
3775
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
19 Me
-
172,55
7,70
Ave Wool - RWS
19 Me
-
189,51
9,36
Beeste A2/3
19 Me
-
53,82
53,82
Beeste AB2/3
19 Me
-
52,28
0,49
Beeste B2/3
19 Me
-
48,03
-0,79
Beeste C2/3
19 Me
-
45,86
0,34
Bevrore Hoender
19 Me
-
34,01
-1,54
Bokkies (onder 30 kg)
19 Me
-
52,68
-2,51
Bokooie
19 Me
-
40,2
1,49
Groot (meer as 40 kg)
19 Me
-
45,36
4,57
Hoender (IQF)
19 Me
-
33,04
-0,30
Medium (30-40kg)
19 Me
-
48
-3,26
Pork Average
19 Me
-
29,59
0,13
Poultry Average
19 Me
-
33,71
-0,90
Skaap A2/3
19 Me
-
84,64
0,30
Skaap AB2/3
19 Me
-
76,6
10,52
Skaap B2/3
19 Me
-
58,23
-1,47
Skaap C2/3
19 Me
-
57,02
0,77
Speenkalf
19 Me
-
31,04
1,22
Spekvarke
19 Me
-
30,9
0,85
Stoorlammers
19 Me
-
42,28
0,34
Varkwors
19 Me
-
24,66
0,20
Vars Hoender
19 Me
-
34,07
-0,87
Vleisvarke
19 Me
-
29,47
0,05
Deel

Privaatsektor werk saam vir beter landbou-opleiding

akkreditasie
By die bekendstelling van Villa en Monash se nuwe opleidingsvennootskap was (agter van links) mnr. Dan Hennesy, Villa se uitvoerende hoof, prof. HB Klopper, bemarkingshoof, Monash Suid-Afrika, en prof. Alwyn Louw, uitvoerende hoof, Monash Suid-Afrika. Voor van links is mnr. Corné Louw, senior graanekonoom van GraanSA, dr. Andre Schreuder, voormalige besturende direkteur van Villa, en prof. Charlie Reinhardt, dekaan van Villa Academy. Foto: Gerrit Bezuidenhout
By die bekendstelling van Villa en Monash se nuwe opleidingsvennootskap was (agter van links) mnr. Dan Hennesy, Villa se uitvoerende hoof, prof. HB Klopper, bemarkingshoof, Monash Suid-Afrika, en prof. Alwyn Louw, uitvoerende hoof, Monash Suid-Afrika. Voor van links is mnr. Corné Louw, senior graanekonoom van GraanSA, dr. Andre Schreuder, voormalige besturende direkteur van Villa, en prof. Charlie Reinhardt, dekaan van Villa Academy. Foto: Gerrit Bezuidenhout
Die plaagdodermaatskappy Villa en die privaat-universiteit Monash Suid-Afrika het vandeesweek aangekondig hulle gaan saam kursusse ontwerp en aanbied wat die land se landbou-vaardigheidstekorte sal aanspreek.

Die landboubedryf moet vergeet van kla wanneer dit by ’n gebrek aan vaardige werknemers kom en eerder die uitdagings direk aanpak om Suid-Afrika se landbousektor te versterk deur middel van hoë-gehalte opleiding.

Dit was die boodskap van die voormalige besturende direkteur van Villa, dr. Andre Schreuder, een van die sprekers tydens Villa se bekendstelling van sy samewerkingsooreenkoms met die privaat-universiteit Monash Suid-Afrika, by Villa se hoofkantoor in Kempton Park die week.

Hervorming van hoër onderwys in landbou

Die nuwe vennootskap is ’n poging om hoër onderwys in die landbou te hervorm.

“Daar is ’n behoefte om die benadering van opleiding in landbou te verander,” het dr. Schreuder gesê. “Die benadering moet een wees wat eerstens die behoeftes van produsente in ag neem, waarna ’n opleidingsmodel daarvolgens ontwikkel word. Ons moet dus vra: Wat het die boer nodig?”

Klein begin

Dr. Schreuder het gesê aangesien regeringsteun in Afrika dikwels moeilik is om te verseker, is die mees doeltreffende oplossing om die privaatsektor te betrek en sodoende die nodige vaardighede, ervaring en befondsing te verskaf om vaardigheidstekorte op nasionale- en streeksvlak uit te wis.

“Villa en Monash Suid-Afrika se vennootskap is dus in antwoord om die nodige opleiding van vaardigheidsbehoeftes van alle rolspelers in landbou te verskaf.” Monash Suid-Afrika en Villa sal van volgende jaar begin om ’n reeks kort sertifikaatkursusse in gewasproduksie aan te bied, waarna die kurrikula uitgebrei sal word om ook langer diploma-kursusse in te sluit. 
Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
Landbou Veilings

Landbou Veilings bied 'n geleentheid aan boere én veilingskliënte om veilings te bemark en te soek na inligting oor omliggende veilings.

Lees hier
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
19.60
+0.2%
Rand - Pond
24.57
+0.1%
Rand - Euro
21.11
+0.1%
Rand - Aus dollar
12.96
-0.5%
Rand - Jen
0.14
+0.1%
Platinum
1,007.43
+0.4%
Palladium
1,399.50
+1.6%
Goud
1,980.62
+0.2%
Silwer
23.95
+0.3%
Brent-ruolie
74.28
+2.3%
Top-40
70,656
0.0%
Alle aandele
75,783
0.0%
Hulpbronne 10
68,962
0.0%
Industriële 25
102,956
0.0%
Finansiële 15
14,630
0.0%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Goeie geselskap en baie kalm en saggeaard
Saggeaarde eerlike en opregte mens wat ander met respek hanteer. Baie beskermend teenoor n vrou en sal nooit kras praat of optree nie.
Soek lewensmaat
Ek is n dame met n goeie hart. Moeg Vir seer kry. Wil net gelukkig wees en iemand Om mee n lewens pad te stap
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot