AFGRI
BEAN
30 Mrt
-
9822
48,00
CORN
30 Mrt
-
4145
-6,00
SOYA
30 Mrt
-
8640
-25,00
SUNS
30 Mrt
-
8780
-39,00
WEAT
30 Mrt
-
6695
16,00
WMAZ
30 Mrt
-
3846
-5,00
YMAZ
30 Mrt
-
4021
-6,00
Deel

Private operateurs maak somme oor Transnet-aanbod

akkreditasie
Deel jou intekenaarartikels.
Jy het 3 artikels om hierdie maand te deel. Stuur hierdie storie aan 'n vriend!
Hierdie webtuiste word beskerm deur reCAPTCHA en Google se Privaatheidsbeleid en Gebruikersvoorwaardes geld.
Laai tans...
Besig om te laai. Wag asseblief...
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Spoorkonsessies word tans slegs aangebied vir die belangrikste vragroetes, wat in die algemeen in ’n werkende toestand is, hoewel dit erg deur kabeldiefstal geteister word. Indien sekondêre lyne, soos dié een tussen Bloemfontein en Ladybrand, beskikbaar gestel word, sal voornemende kopers die toestand goed moet bekyk en die koste oorweeg as dit nie in ’n werkende toestand is nie. Foto:  Vida Booysen
Spoorkonsessies word tans slegs aangebied vir die belangrikste vragroetes, wat in die algemeen in ’n werkende toestand is, hoewel dit erg deur kabeldiefstal geteister word. Indien sekondêre lyne, soos dié een tussen Bloemfontein en Ladybrand, beskikbaar gestel word, sal voornemende kopers die toestand goed moet bekyk en die koste oorweeg as dit nie in ’n werkende toestand is nie. Foto: Vida Booysen

Logistiek is uiters belangrik vir die landbousektor, en die aanbod aan die private sektor om gebruiksgleuwe vir vragvervoer te koop, word wyd verwelkom. Maar dié konsessies is slegs een stap van ’n hele proses wat deurloop word, sê mnr. Theo Boshoff, uitvoerende hoof van Agbiz.

Dié landbousakekamer voer tans gesprekke met Transnet om die logistieke raamwerk wat die landbou moet bedien, holisties te benader. “Dit sluit spoorweë en hawens in.

In beginsel kan die konsessies help om die bedryf mededingend te hou aangesien die vervoer van grootmaatlandbouprodukte internasionaal goedkoper is per trein as op die pad.”

Lees die volle storie
Teken in op Landbou.com en kry toegang tot die beste joernalistiek en eksklusiewe produkte.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.04
+0.4%
Rand - Pond
22.26
+0.2%
Rand - Euro
19.62
+0.1%
Rand - Aus dollar
12.08
+0.2%
Rand - Jen
0.14
+0.1%
Platinum
977.84
+1.0%
Palladium
1,444.67
-0.3%
Goud
1,968.72
+0.2%
Silwer
23.77
+1.9%
Brent-ruolie
78.28
-0.5%
Top-40
71,630
+1.1%
Alle aandele
77,252
+1.0%
Hulpbronne 10
68,180
+2.3%
Industriële 25
104,063
+0.7%
Finansiële 15
15,676
+0.4%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Wat jy Sien is wat jy kry, niks Meer nie maar ook niks minder ni
Want Ek word nie maklik vergeet Nie, n goeie herhindering, Kom Kyk en vind uit .Ek is Nie die tiepe wat oordeel en Dan nog demands rond slinger Nie,
Kom ons kyk
Die lewe is nie gemaak om alleen deur te gaan. Be a rebel, eat the cake! Enjoy die klein dinge, smell the flowers!
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot