AFGRI
BEAN
24 Mrt
-
9498,8
-161,20
CORN
24 Mrt
-
4531
0,00
SOYA
24 Mrt
-
8770
-146,00
SUNS
24 Mrt
-
8620
-235,00
WEAT
24 Mrt
-
6300
-65,00
WMAZ
24 Mrt
-
3781
-6,00
YMAZ
24 Mrt
-
3990
-6,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
10 Mrt
-
171,8
0,00
Ave Wool - RWS
10 Mrt
-
185,09
0,00
Beeste A2/3
10 Mrt
-
54,09
-0,11
Beeste AB2/3
10 Mrt
-
52,37
-0,58
Beeste B2/3
10 Mrt
-
49,71
0,11
Beeste C2/3
10 Mrt
-
48,2
-0,33
Bevrore Hoender
10 Mrt
-
33,07
0,10
Bokkies (onder 30 kg)
10 Mrt
-
47,59
-0,54
Bokooie
10 Mrt
-
35,3
-1,14
Groot (meer as 40 kg)
10 Mrt
-
37,88
1,68
Hoender (IQF)
10 Mrt
-
32,24
0,03
Medium (30-40kg)
10 Mrt
-
42,34
-2,27
Pork Average
10 Mrt
-
33,17
1,14
Poultry Average
10 Mrt
-
33,05
0,06
Skaap A2/3
10 Mrt
-
85,28
2,47
Skaap AB2/3
10 Mrt
-
82,03
0,96
Skaap B2/3
10 Mrt
-
66,9
-2,58
Skaap C2/3
10 Mrt
-
63,53
1,95
Speenkalf
10 Mrt
-
33,23
-0,88
Spekvarke
10 Mrt
-
34,32
0,27
Stoorlammers
10 Mrt
-
38,83
-0,15
Varkwors
10 Mrt
-
26,35
0,98
Vars Hoender
10 Mrt
-
33,85
0,06
Vleisvarke
10 Mrt
-
33,05
1,29
Deel

Protokol vir BEK dalk verlig

Navorsing toon die venstertydperk vir die oordrag van bek-en-klouseer kan korter wees as aanvanklik verwag.

Navorsing toon die venstertydperk vir die oordrag van bek-en-klouseer kan korter wees as wat aanvanklik verwag is, wat protokol rondom die bestryding van die siekte kan verlig. Luidens ’n berig op die webwerf ScienceDaily is die venstertydperk amper die helfte korter as wat aanvanklik vasgestel is.


“Die bevinding stel voor dat omstrede bestrydingsmaatreëls om die verspreiding van die virus te keer, soos om ’n groot aantal diere dood te maak, verlig kan word,” lui die berig.


“Die studie wys dat dít wat ons oor bek-en-klouseer geweet het nie heeltemal waar is nie,” sê prof. Mark Woolhouse van die Universiteit van Edinburg, mede-skrywer van die studie. “Wat ons dus dink ons weet van menslike griep en ander oordraagbare patogene kan dalk ook nie heeltemal akkuraat wees nie.”


Die eksperiment


Die navorsers het eksperimente op koeie gedoen om te bepaal hoe lank vanaf infeksie die venstertydperk van infektering van ander diere is. In sommige gevalle was dit so kort soos 1,7 dae voordat die dier se immuunstelsel begin werk en die duplisering van die virus onderdruk het.


Dr. Bryan Charleston, nog ’n navorser, en Woolhouse het ook in 28 gevalle gesonde koeie met die virus geïnfekteer. Volgens hul bevindings is die virus slegs in agt gevalle suksesvol na ’n ander dier oogedra.


Volgens die resultate van die studies stel Charleston en sy kollegas voor dat beeste met bek-en-klouseer slegs vir ’n kort tydperk, ongeveer 0,5 dae, aansteeklik is voordat die kliniese tekens van die siekte voorkom.


Die navorsers is tans op soek na vinniger maniere om die siekte en kliniese tekens by diere te diagnoseer, want hulle reken as ’n boer die siekte binne 24 uur van infeksie by ’n dier kan raaksien, die dier van die trop verwyder kan word sonder dat die virus na die res van die trop versprei het.


SA se probleem kom uit die KNP


Intussen berig Beeld (10 Mei) die uitbreking van bek-en-klouseer vroeër in KwaZulu-Natal kom uit die Krugerwildtuin en die staat het nagelaat om die verspreiding daarvan te voorkom.


Luidens die berig bewys uitslae van kliniese toetse wat Maandagoggend aan die Departement van Landbou, Bosbou en Visserye oorhandig is, het die virus wat gediagnoseer is ’n genetiese verwantskap met virusstamme wat voorheen in die wildtuin geïsoleer is.


“Suid-Afrika het dus homself besmet, met buffels wat van die wildtuin in die oorgrensgebied in Mosambiek inbeweeg het, met die wildtuin-buffels wat beeste en ander buffels aangesteek het, want die genetiese verwantskap bewys dit,” sê ’n kenner.


’n Antwoord word binnekort van Minister Tina Joemat-Pettersson van die Departement van Landbou, Bosbou en Visserye en die departement verwag.


Bronne: ScienceDaily en Beeld.


10 Mei 2011

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.09
-0.0%
Rand - Pond
22.21
+0.1%
Rand - Euro
19.60
+0.0%
Rand - Aus dollar
12.10
-0.1%
Rand - Jen
0.14
-0.3%
Platinum
983.24
-0.2%
Palladium
1,420.83
-0.1%
Goud
1,987.77
-0.3%
Silwer
23.02
-0.4%
Brent-ruolie
75.91
-1.0%
Top-40
69,822
-0.4%
Alle aandele
75,371
-0.3%
Hulpbronne 10
64,726
-0.7%
Industriële 25
102,591
-0.1%
Finansiële 15
15,333
-0.6%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Spontaan en lief vir kamp en road trips
Ek is wie ek is. Ek is n maklike persoon om mee oor die weg te kom. Hou baie van kos maak en braai. Ja en ons sal baie dinge saam doen en veral lag.
Wees net jou selfEks
Eks n mense men's hou van gesels lag. Wil dinge deel wat saak maak vir Ander omgee. Ek wil nie net elke keer verander om in te pas nie aanvaar my soos ek is.
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot