AFGRI
BEAN
20 Mrt
-
10116
0,00
CORN
20 Mrt
-
4609
0,00
SOYA
20 Mrt
-
9375
0,00
SUNS
20 Mrt
-
10040
0,00
WEAT
20 Mrt
-
6639
0,00
WMAZ
20 Mrt
-
4153
0,00
YMAZ
20 Mrt
-
4201
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
10 Mrt
-
171,8
0,00
Ave Wool - RWS
10 Mrt
-
185,09
0,00
Beeste A2/3
10 Mrt
-
54,09
-0,11
Beeste AB2/3
10 Mrt
-
52,37
-0,58
Beeste B2/3
10 Mrt
-
49,71
0,11
Beeste C2/3
10 Mrt
-
48,2
-0,33
Bevrore Hoender
10 Mrt
-
33,07
0,10
Bokkies (onder 30 kg)
10 Mrt
-
47,59
-0,54
Bokooie
10 Mrt
-
35,3
-1,14
Groot (meer as 40 kg)
10 Mrt
-
37,88
1,68
Hoender (IQF)
10 Mrt
-
32,24
0,03
Medium (30-40kg)
10 Mrt
-
42,34
-2,27
Pork Average
10 Mrt
-
33,17
1,14
Poultry Average
10 Mrt
-
33,05
0,06
Skaap A2/3
10 Mrt
-
85,28
2,47
Skaap AB2/3
10 Mrt
-
82,03
0,96
Skaap B2/3
10 Mrt
-
66,9
-2,58
Skaap C2/3
10 Mrt
-
63,53
1,95
Speenkalf
10 Mrt
-
33,23
-0,88
Spekvarke
10 Mrt
-
34,32
0,27
Stoorlammers
10 Mrt
-
38,83
-0,15
Varkwors
10 Mrt
-
26,35
0,98
Vars Hoender
10 Mrt
-
33,85
0,06
Vleisvarke
10 Mrt
-
33,05
1,29
Deel

ProWein maak wêreld se deur vir SA wyne oop

akkreditasie
Suid-Afrikaanse wyne word by Prowein uitgestal. Foto: Verskaf
Suid-Afrikaanse wyne word by Prowein uitgestal. Foto: Verskaf
Danksy die ondersteuning van die transformasie-eenheid van die Suid-Afrikaanse Wynbedryf het 13 besighede in swart besit vanjaar in Düsseldorf, Duitsland, aan ProWein, die wêreld se grootste handelskou vir wyn en spiritualieë, deelgeneem.

Die skou is vanjaar die 25ste keer aangebied. Meer as 60 000 besoekers van 142 lande het die skou verlede maand bygewoon.

Me. Wendy Peterson, wat aan die begin van die jaar as bedryfsbestuurder van dié eenheid aangestel is, sê dit is belangrik vir klein besighede om aan sulke geleenthede deel te neem, omdat dit handelsmerke se prestige en bekendheid verbeter en hulle help met hul posisionering in die internasionale mark. “Die ondersteuning wat ons aan die handelsmerke bied, sal hulle in staat stel om wêreldwyd met kopers en invoerders handel te dryf en hul teenwoordigheid in die internasionale mark te laat groei.”

Me. Antoinette Vermooten, uitvoerende hoof van Bayede!, wat vanjaar se ProWein bygewoon het, sê dit was ’n wonderlike geleentheid waar die handel en produsente mekaar kon ontmoet. “Dit is ’n ideale platform om ons handelsmerk in pas te bring met internasionale en ander Suid-Afrikaanse handelsmerke. Ons hoef nie terug te staan nie en kan op gelyke voet met gehalteprodukte en die pryse van ons wyne op hierdie vlak meeding.”

Me. Beverly Farmer van Women in Wine sê nadat dié handelsmerk twee jaar nie ProWein bygewoon het nie, was dit opwindend om vanjaar se handelskou by te woon en hul wynmaker, Lisha Nelson, aan besoekers voor te stel. Sy sê dié handelsmerk het waardevolle langtermynvennootskappe gesmee wat vir nuwe geleenthede in onder meer Italië en Kenia gesorg het. “ProWein het vanjaar my verwagtinge heeltemal oortref ten opsigte van die hoeveelheid mense wat ek ontmoet het. Dit was ongelooflik om ander vroue in die globale wynbedryf te ontmoet wat dieselfde passie vir wyn as ons het.”

Ontvang die nuutste landbounuus en -raad in verskeie bedrywe - teken HIER in vir een van ons nuusbriewe.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.54
-0.1%
Rand - Pond
22.66
+0.3%
Rand - Euro
19.97
-0.6%
Rand - Aus dollar
12.37
+0.6%
Rand - Jen
0.14
+0.7%
Platinum
971.94
-1.2%
Palladium
1,396.99
-1.4%
Goud
1,939.21
-2.0%
Silwer
22.34
-0.9%
Brent-ruolie
73.79
+1.1%
Top-40
68,799
0.0%
Alle aandele
74,271
0.0%
Hulpbronne 10
65,660
0.0%
Industriële 25
99,818
0.0%
Finansiële 15
15,066
0.0%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Gemaklik met 'n goeie sin vir humor
Ek is 'n "easy going" persoon met 'n goeie sin vir humor. Ek hou van die bos en geniet die see miskien 'n bietjie meer. Ek is 'n baie positiewe...
Leef, vergeet van gister, die lewe is kort
Ek is saggeaard, lewenslustig 'n Christen, spontaan met tye en ooo baaaaie verstrooid!!! Ek lief die buitelewe en die rustigheid. Mal oor die wind deur my hare en baie...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot