AFGRI
BEAN
02 Jun
-
9580
0,00
CORN
02 Jun
-
4677
0,00
SOYA
02 Jun
-
7767
0,00
SUNS
02 Jun
-
8137
0,00
WEAT
02 Jun
-
6670
0,00
WMAZ
02 Jun
-
3681
0,00
YMAZ
02 Jun
-
3802
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
19 Me
-
172,55
7,70
Ave Wool - RWS
19 Me
-
189,51
9,36
Beeste A2/3
19 Me
-
53,82
53,82
Beeste AB2/3
19 Me
-
52,28
0,49
Beeste B2/3
19 Me
-
48,03
-0,79
Beeste C2/3
19 Me
-
45,86
0,34
Bevrore Hoender
19 Me
-
34,01
-1,54
Bokkies (onder 30 kg)
19 Me
-
52,68
-2,51
Bokooie
19 Me
-
40,2
1,49
Groot (meer as 40 kg)
19 Me
-
45,36
4,57
Hoender (IQF)
19 Me
-
33,04
-0,30
Medium (30-40kg)
19 Me
-
48
-3,26
Pork Average
19 Me
-
29,59
0,13
Poultry Average
19 Me
-
33,71
-0,90
Skaap A2/3
19 Me
-
84,64
0,30
Skaap AB2/3
19 Me
-
76,6
10,52
Skaap B2/3
19 Me
-
58,23
-1,47
Skaap C2/3
19 Me
-
57,02
0,77
Speenkalf
19 Me
-
31,04
1,22
Spekvarke
19 Me
-
30,9
0,85
Stoorlammers
19 Me
-
42,28
0,34
Varkwors
19 Me
-
24,66
0,20
Vars Hoender
19 Me
-
34,07
-0,87
Vleisvarke
19 Me
-
29,47
0,05
Deel

R12 miljoen vir Future Farmers

Die Future Farmers-stigting het ’n inspuiting R12 miljoen van AgriSETA ontvang.

Die Future Farmers-stigting, wat oor die afgelope dekade reeds meer as 500 jong landbou-studente gehelp het om internskappe op plase in Suid-Afrika en die buiteland te kry, het ’n welkome inspuiting van R12 miljoen van AgriSETA (die landbou se sektorale onderwys- en opleidingsowerheid) ontvang.

Volgens me. Judy Stuart, die stigter van die stigting, is dit meer geld as wat die stigting altesaam oor die afgelope dekade gesien het. “Die Future Farmers-model is geskoei op ’n internskap van twee jaar in Suid-Afrika en dan ’n jaar oorsee en ons werk meestal met matrikulante. Die studente ontvang die minimumloon tydens hul internskappe en ’n kompeterende salaris as hulle oorsee is. Die befondsing het tot nou van boere, boeregemeenskappe, kleiner borgskappe en die studente self gekom.

“Die AgriSETA-skenking vereis dat ons 100 studente vir ’n jaar ’n internskap bied en hulle uit die skenking ’n salaris betaal. Die boer waar hulle in diens is, sal ’n minimale bedrag, wat van belasting verhaalbaar is, moet betaal. Hierdie proses moet dan vir ’n tweede jaar herhaal word.

“Alhoewel hierdie voorskrifte nie ooreenstem met ons model nie, is ons ongelooflik dankbaar daarvoor en dit gee hierdie 200 studente ’n voet in die deur - ’n geleentheid op ’n plaas - en dit is al waarvoor hulle vra. Die Future Farmers-stigting het dus 12 maande tyd om vir die eerste 100 studente finansiering te bekom om hulle tweede jaar van internskap te voltooi en hulle dan oorsee te stuur. Dit is ’n uitdaging, maar ek is seker ons sal dit regkry,” verduidelik sy.

Me. Sandy la Marque, die uitvoerende hoof van Kwanalu, het vir Stuart gehelp met die aansoek om befondsing van AgriSETA te bekom. “Hierdie befondsing stel Future Farmers in staat om meer mentors vir die jong studente aan te stel en dus die doeltreffendheid en omvang van hul program aansienlik uit te brei. Ons is verheug om te kon help om ’n program wat die toekoms van die landbou op so ’n positiewe manier help vorm,” sê La Marque.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
Landbou Veilings

Landbou Veilings bied 'n geleentheid aan boere én veilingskliënte om veilings te bemark en te soek na inligting oor omliggende veilings.

Lees hier
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
19.60
+0.2%
Rand - Pond
24.57
+0.1%
Rand - Euro
21.10
+0.1%
Rand - Aus dollar
12.95
-0.4%
Rand - Jen
0.14
+0.3%
Platinum
1,007.48
+0.4%
Palladium
1,400.33
+1.7%
Goud
1,979.08
+0.1%
Silwer
23.94
+0.2%
Brent-ruolie
74.28
+2.3%
Top-40
70,656
0.0%
Alle aandele
75,783
0.0%
Hulpbronne 10
68,962
0.0%
Industriële 25
102,956
0.0%
Finansiële 15
14,630
0.0%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Glimlag en voed jou Siel.
As jy nog opgewonde is oor die lewe, aktief is en lief is vir jouself, moet ons ontmoet. Ek is afgetree maar doen nog kontrak werk. Ek is redelik aktief. Ry gereeld fiets. Stel...
Net lekker Geselskap
Spontaan en hou van mense met n lekker persoonlikheid soek asb nie iemand wat aan n bottel vasgemaak is nie en ook nie met tonne probleme nie
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot