AFGRI
BEAN
23 Me
-
9010
27,00
CORN
23 Me
-
4896
10,00
SOYA
23 Me
-
9180
45,00
SUNS
23 Me
-
11244
149,00
WEAT
23 Me
-
8304
93,00
WMAZ
23 Me
-
4666
35,00
YMAZ
23 Me
-
4741
-6,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
13 Me
-
168,05
3,02
Ave Wool - RWS
13 Me
-
179,53
-4,62
Beeste A2/3
13 Me
-
62,31
1,46
Beeste AB2/3
13 Me
-
59,74
1,26
Beeste B2/3
13 Me
-
54,18
-1,02
Beeste C2/3
13 Me
-
49,36
1,98
Bevrore Hoender
13 Me
-
31,09
0,25
Bokkies (onder 30 kg)
13 Me
-
59,25
-12,01
Bokooie
13 Me
-
48,53
-2,68
Groot (meer as 40 kg)
13 Me
-
43,21
-1,79
Hoender (IQF)
13 Me
-
29,58
0,11
Medium (30-40kg)
13 Me
-
55,89
4,30
Pork Average
13 Me
-
27,45
0,15
Poultry Average
13 Me
-
30,77
0,18
Skaap A2/3
13 Me
-
95,1
-1,87
Skaap AB2/3
13 Me
-
78,75
-0,91
Skaap B2/3
13 Me
-
75,51
-0,87
Skaap C2/3
13 Me
-
70,69
-1,09
Speenkalf
13 Me
-
38,26
0,47
Spekvarke
13 Me
-
27,63
-0,20
Stoorlammers
13 Me
-
47,29
-0,99
Varkwors
13 Me
-
21,94
0,00
Vars Hoender
13 Me
-
31,64
0,19
Vleisvarke
13 Me
-
27,41
0,12

R900 000 se gesteelde gif, saad gevind

akkreditasie
Van die gesteelde saad. Foto: Verskaf
Van die gesteelde saad. Foto: Verskaf
Danksy samewerking tussen die polisie en die landbougemeenskap van Wolmaransstad is vyf verdagtes in hegtenis geneem nadat gesteelde onkruiddoder en mieliesaad van R900 000 in hul besit gevind is.

Luidens ’n verklaring op die polisie se webwerf is die verdagtes in hegtenis geneem nadat boere die polisie ingelig het van ’n agterdogwekkende minibus met ’n sleepwa wat op die N12 vanaf Bloemhof na Wolmaransstad onderweg was.

Die polisie het die minibus met twee insittendes, die bestuurder en ’n passasier, voorgekeer en deursoek. Die polisie het 20 liter onkruiddoder en 25 kg mieliesaad gevind. Die verdagtes kon nie verduidelik waar hulle dit gekry het nie.

Die polisie het tydens die voorlopige ondersoek vasgestel dat ’n tweede voertuig, ’n Toyota Camry met ’n sleepwa, op pad Ottosdal toe was. Die polisie het die voertuig met drie insittendes by Bamboesspruit voorgekeer. Toe die voertuig deursoek is, is nog onkruiddoder en mieliesaad gevind. Die insittendes kon weer nie verduidelik waar dit vandaan kom nie.

Verdere ondersoeke het bevind die onkruiddoder en saad is op ’n plaas by Bothaville in die Vrystaat gesteel. Die verdagtes, wat tussen die ouderdom van 32 en 50 is, verskyn na verwagting môre in die landdroshof op Wolmaransstad op aanklagte van die besit van vermoedelik gesteelde eiendom.

gesteelde gif Wolmaranstad
Van die gesteelde gif. Foto: Verskaf

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
15.73
+0.7%
Rand - Pond
19.77
+0.4%
Rand - Euro
16.80
-0.0%
Rand - Aus dollar
11.18
+0.3%
Rand - Jen
0.12
+1.0%
Goud
1,851.00
+0.2%
Silwer
21.78
+0.1%
Palladium
1,996.00
+1.3%
Platinum
962.50
+0.4%
Brent-ruolie
112.55
+0.5%
Top-40
61,788
+1.3%
Alle aandele
68,367
+1.2%
Hulpbronne 10
74,616
+2.9%
Industriële 25
73,018
+0.1%
Finansiële 15
15,916
+1.1%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Professionele man soek n vrou om saam die wereld te verken.
Ek is net n plesier, lag altyd, intelligent, professioneel, n vlieenier, seiljagvaarder, skubaduiker en baie romanties. Drie seuns bly en werk oorsee en is die stigter en hoof...
Hoopvol
Ek is n enkel ma van 3. Nog nooit getroud. Ek is mal oor dans, braai, rugby kyk, tyd saam familie. Ek hou ook van movies kyk en rustig wees by die huis.
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot