AFGRI
BEAN
20 Mrt
-
9998,4
-117,60
CORN
20 Mrt
-
4457,6
-43,40
SOYA
20 Mrt
-
8505
-103,00
SUNS
20 Mrt
-
9390
-248,00
WEAT
20 Mrt
-
6630
-41,00
WMAZ
20 Mrt
-
3950
-38,00
YMAZ
20 Mrt
-
4156
-27,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
10 Mrt
-
171,8
0,00
Ave Wool - RWS
10 Mrt
-
185,09
0,00
Beeste A2/3
10 Mrt
-
54,09
0,00
Beeste AB2/3
10 Mrt
-
52,37
0,00
Beeste B2/3
10 Mrt
-
49,71
0,00
Beeste C2/3
10 Mrt
-
48,2
0,00
Bevrore Hoender
10 Mrt
-
33,07
0,00
Bokkies (onder 30 kg)
10 Mrt
-
47,59
0,00
Bokooie
10 Mrt
-
35,3
0,00
Groot (meer as 40 kg)
10 Mrt
-
37,88
0,00
Hoender (IQF)
10 Mrt
-
32,24
0,00
Medium (30-40kg)
10 Mrt
-
42,34
0,00
Pork Average
10 Mrt
-
33,17
0,00
Poultry Average
10 Mrt
-
33,05
0,00
Skaap A2/3
10 Mrt
-
85,28
0,00
Skaap AB2/3
10 Mrt
-
82,03
0,00
Skaap B2/3
10 Mrt
-
66,9
0,00
Skaap C2/3
10 Mrt
-
63,53
0,00
Speenkalf
10 Mrt
-
33,23
0,00
Spekvarke
10 Mrt
-
34,32
0,00
Stoorlammers
10 Mrt
-
38,83
0,00
Varkwors
10 Mrt
-
26,35
0,00
Vars Hoender
10 Mrt
-
33,85
0,00
Vleisvarke
10 Mrt
-
33,05
0,00
Deel

Raaisel opgelos oor 200 lorries op Kameel

Die tergende vrae oor die toue vragmotors met duisende ton mielies op pad na Kameel in Noordwes, is beantwoord. Mense was gaande oor 'n video daarvan.

Die raaisel oor die video van die lang rye vragmotors met vragte mielies wat by die NWK-silo’s by Kameel in Noordwes afgelaai word, is opgelos.

(Die video hieronder vertoon die rye vragmotors, maar bepiegelinge en vrae oor die aantal vragmotors en die massa graan wat op Kameel afgelaai is, is bevraagteken.)

Met die hulp van mnr. Jerry Maritz, hoofbestuurder: Graan van NWK, het Landbou.com mnr. Nic Schulenburg van Engelhart Commodities Trading Partners (ECTP) opgespoor.

Meksikaanse mielies

“Ja,” sê Schulenburg: ECTP, die onderneming waarvoor hy werk, voer dié mielies in. “Dit is Meksikaanse mielies, en is onder meer na Zimbabwe onderweg.” Hy het benadruk dat dié mielies glad nie vir Suid-Afrika bestem is nie.

Hy sê die aanvanklike bespiegeling dat 200 lorries sowat 70 000 ton mielies na Kameel vervoer, is nie korrek nie. “Ons voer sowat 60 000 ton mielies in, hoofsaaklik via die Durbanse hawe. Die mielies moet vinnig in die hawe ontskeep word omdat dit baie duur is as 'n vragksip in die hawe lê. Dus word 200 vragmotors van so 34 ton elk gelaai en hulle kry koers Kameel toe.”

Op een besending word sowat 7 000 ton mielies na Kameel vervoer. Die hele besending sal uiteindelik meer as 1700 vragte beslaan!

NWK-personeel werk 24 uur

Sodra die eerste vragmotors by die silo’s op Kameel aankom, werk die personeel 24 uur per dag om alles so gou as moontlik te ontskeep, sê Schulenburg. Hy is vol waardering vir dié hardwerkende NWK-werknemers wat onverpoosd werk om die mielies af te laai.

Die vragte word hoofsaaklik deur Bextrans, 'n deel van Bester Graan, gehanteer, sê Schulenburg. Hy vertel dat ná aflaai op Kameel, die vragmotors mangaan- of chroomerts oplaai wat na die kus vervoer word.

Volgens ECTP se webwerf is dié onderneming se werk die verkryging, vervoer én verhandeling van sowat 15 miljoen ton landbou-kommoditeite per jaar, reg oor die wêreld! Selfs op Kameel!

* Die persoon wat die video geneem het, se naam is ongelukkig nog nie bekend nie, maar wat gewis is: Kameel sal seker nooit weer dieselfde wees nie!

https://youtu.be/H2R4o76doN0

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.52
-0.6%
Rand - Pond
22.75
-1.7%
Rand - Euro
19.86
-0.8%
Rand - Aus dollar
12.44
-1.2%
Rand - Jen
0.14
-1.3%
Platinum
986.85
+1.9%
Palladium
1,415.83
+0.3%
Goud
1,983.06
-0.3%
Silwer
22.55
-0.2%
Brent-ruolie
72.97
-2.4%
Top-40
68,799
+2.6%
Alle aandele
74,271
+2.4%
Hulpbronne 10
65,660
+4.2%
Industriële 25
99,818
+2.8%
Finansiële 15
15,066
-0.3%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Kom ons begin oor
Wat skryf ek nou hier? Leer my eerder ken besluit self. Ek is wel n omgee mens en hou van bederf.
Waarna soek jy
Hoekom is mense hier en kan aanlyn vir jou die antwoord wees Kom ons kyk, en nou kan mense in die boere taal gesels
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot