AFGRI
BEAN
02 Jun
-
9580
0,00
CORN
02 Jun
-
4677
0,00
SOYA
02 Jun
-
7767
0,00
SUNS
02 Jun
-
8137
0,00
WEAT
02 Jun
-
6670
0,00
WMAZ
02 Jun
-
3681
0,00
YMAZ
02 Jun
-
3802
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
19 Me
-
172,55
7,70
Ave Wool - RWS
19 Me
-
189,51
9,36
Beeste A2/3
19 Me
-
53,82
53,82
Beeste AB2/3
19 Me
-
52,28
0,49
Beeste B2/3
19 Me
-
48,03
-0,79
Beeste C2/3
19 Me
-
45,86
0,34
Bevrore Hoender
19 Me
-
34,01
-1,54
Bokkies (onder 30 kg)
19 Me
-
52,68
-2,51
Bokooie
19 Me
-
40,2
1,49
Groot (meer as 40 kg)
19 Me
-
45,36
4,57
Hoender (IQF)
19 Me
-
33,04
-0,30
Medium (30-40kg)
19 Me
-
48
-3,26
Pork Average
19 Me
-
29,59
0,13
Poultry Average
19 Me
-
33,71
-0,90
Skaap A2/3
19 Me
-
84,64
0,30
Skaap AB2/3
19 Me
-
76,6
10,52
Skaap B2/3
19 Me
-
58,23
-1,47
Skaap C2/3
19 Me
-
57,02
0,77
Speenkalf
19 Me
-
31,04
1,22
Spekvarke
19 Me
-
30,9
0,85
Stoorlammers
19 Me
-
42,28
0,34
Varkwors
19 Me
-
24,66
0,20
Vars Hoender
19 Me
-
34,07
-0,87
Vleisvarke
19 Me
-
29,47
0,05
Deel

Reën: ‘Geloofsmielies’ begin groei

akkreditasie
Reën het die naweek uitgesak oor die landerye wat mnr. Pierre van Eeden, van die plaas Heuninglaagte in die distrik Edenville, in geloof beplant het. Foto: Pierre van Eeden
Reën het die naweek uitgesak oor die landerye wat mnr. Pierre van Eeden, van die plaas Heuninglaagte in die distrik Edenville, in geloof beplant het. Foto: Pierre van Eeden
Reën het sedert verlede Vrydag oor dele van Suid-Afrika voorgekom, maar groot dele van die somerreënstreek wag steeds op goeie neerslae om te kan plant.

In dele van Noordwes is tot 40 mm gemeet, terwyl ander dele geen reën ontvang het nie. “Ons harte bloei vir die boere wat nog nie noemenswaardige reën ontvang het nie,” sê mnr. Naudé Pienaar, assistent-hoofbestuurder van Agri Noordwes.

In die distrik Hertzogville in die Wes-Vrystaat wag boere naarstig op reën om te kan plant, terwyl erge veldbrande die distrik die naweek geteister het. “Ons hou nog, maar net-net,” sê mnr. Gys Olivier, ’n boer van die omgewing.

Ook in die Suid-Vrystaat wag boere nog op goeie reën, veral boere wat weke gelede deur ’n erge veldbrand in distrik Trompsburg geraak is.

Die Suid-Afrikaanse Weerdiens het die afgelope naweek slegs geringe neerslae in die Noord-Kaap aangeteken. 

‘Geloofsmielies’

Mnr. Pierre van Eeden, wat op die plaas Heuninglaagte in die distrik Edenville boer, is ongelooflik dankbaar dat hy die naweek 40-50 mm reën ontvang het. Hy het verlede week sy eerste landery mielies begin aanplant na hy reën gekry het. Hy moes egter ophou plant nadat hy gesien het die saad sukkel in die droë grond.

“Ek is baie dankbaar om vanoggend te kan sê daardie ‘geloofsmielies’ het begin groei ná die naweek se neerslae.”

Trekkers loop in die lande terwyl mnr. Pierre van Eeden verlede week sy eerste mielies in geloof begin plant het. Foto: Sara-Lea van Eeden
Mnr. Pierre van Eeden en sy dogter, Lia, inspekteer die grond na die eerste saad verlede week geplant is. Foto: Sara-Lea van Eeden
Die mielies stan net bo die grond se oppervlak uit. Foto: Pierre van Eeden
Tussen 40mm en 50mm se reën is op die plaas Heuninglaagte, in die distrik Edenville, gemeet. Foto: Pierre van Eeden

Hy kan vandeesweek verder plant.

Intussen sê me. Vanetia Phakula, weervoorspeller van die Suid-Afrikaanse Weerdiens, dat hulle nie vandeesweek noemenswaardige reën vir die land verwag nie. “Tans sien ons ’n 30% kans op reën in dele van Mpumalanga, KwaZulu-Natal, die Oos-Vrystaat, Gauteng en die oostelike dele van Noordwes vanaf Vrydag tot Sondag.” 

Mnr. Johan van den Berg, klimatoloog van Santam Landbou, het onlangs gesê dat weermodelle aandui dat daar in die laaste twee weke van Desember ’n kans op reën in die somerreënstreek bestaan.

Ontvang die nuutste landbounuus en -raad in verskeie bedrywe - teken HIER in vir een van ons nuusbriewe.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
Landbou Veilings

Landbou Veilings bied 'n geleentheid aan boere én veilingskliënte om veilings te bemark en te soek na inligting oor omliggende veilings.

Lees hier
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
19.51
+0.6%
Rand - Pond
24.29
+0.0%
Rand - Euro
20.93
-0.2%
Rand - Aus dollar
12.92
-0.2%
Rand - Jen
0.14
+0.0%
Platinum
1,003.50
-1.2%
Palladium
1,420.36
0.0%
Goud
1,948.15
0.0%
Silwer
23.63
0.0%
Brent-ruolie
76.13
+2.4%
Top-40
71,993
+1.9%
Alle aandele
77,126
+1.7%
Hulpbronne 10
70,299
+1.9%
Industriële 25
105,036
+2.0%
Finansiële 15
14,803
+1.2%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Glimlag en voed jou Siel.
As jy nog opgewonde is oor die lewe, aktief is en lief is vir jouself, moet ons ontmoet. Ek is afgetree maar doen nog kontrak werk. Ek is redelik aktief. Ry gereeld fiets. Stel...
Kom ons kyk wat gebeur
Dit is so moeilik om jouself te beskryf. Ek kan jou wel se jy sal nooit weer iemand soos ek ontmoet nie.
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot