AFGRI
BEAN
05 Jun
-
8540
35,00
CORN
05 Jun
-
4137
104,00
SOYA
05 Jun
-
7760
41,00
SUNS
05 Jun
-
8341
41,00
WEAT
05 Jun
-
6560,2
-13,80
WMAZ
05 Jun
-
3725
30,00
YMAZ
05 Jun
-
3855
42,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
26 Me
-
172,55
5,11
Ave Wool - RWS
26 Me
-
189,51
7,15
Beeste A2/3
26 Me
-
53,82
0,82
Beeste AB2/3
26 Me
-
52,28
0,50
Beeste B2/3
26 Me
-
48,03
-0,68
Beeste C2/3
26 Me
-
45,86
0,77
Bevrore Hoender
26 Me
-
34,01
-1,25
Bokkies (onder 30 kg)
26 Me
-
55,19
1,47
Bokooie
26 Me
-
38,71
-2,84
Groot (meer as 40 kg)
26 Me
-
40,79
-0,03
Hoender (IQF)
26 Me
-
33,04
-0,01
Medium (30-40kg)
26 Me
-
51,26
2,05
Pork Average
26 Me
-
29,59
0,40
Poultry Average
26 Me
-
33,71
-0,64
Skaap A2/3
26 Me
-
84,64
-3,90
Skaap AB2/3
26 Me
-
76,6
7,69
Skaap B2/3
26 Me
-
58,23
-2,52
Skaap C2/3
26 Me
-
57,02
-0,39
Speenkalf
26 Me
-
31,04
0,93
Spekvarke
26 Me
-
30,9
0,87
Stoorlammers
26 Me
-
42,28
0,90
Varkwors
26 Me
-
24,66
-0,30
Vars Hoender
26 Me
-
34,07
-0,69
Vleisvarke
26 Me
-
29,47
0,36
Deel

Regering wil suikerboere red

akkreditasie
Ter illustrasie. Foto: LBW-argief
Ter illustrasie. Foto: LBW-argief
Die regering wil verseker dat 95% van alle suiker wat in Suid-Afrika verbruik word, teen 2023 van Suid-Afrikaanse produsente kom.

As deel van die suikermeesterplan wat onlangs gesamentlik deur me. Thoko Didiza, minister van landbou, grondhervorming en landelike ontwikkeling, en mnr. Ebrahim Patel, minister van handel, nywerheid en mededinging, onderteken is, het nywerheidsverbruikers, verwerkers en kleinhandelaars hulself tot ’n drie jaar lange minimumverbruiksooreenkoms verbind. Dit behels dat 80% van hul suiker in 2021 vanaf Suid-Afrikaanse boere en meulens sal kom. In 2023 sal dit tot 95% styg.

Die doel van hierdie strategie is om die plaaslike suikerwaardeketting te integreer, vertikale vennootskappe te bewerkstellig en die bedryf só van ondergang te red.

Die meesterplan is op 16 November deur Didiza en Patel onderteken. Die bedryf gaan al etlike jare lank onder ernstige probleme, soos droogtes, toenemende goedkoop invoer, ’n afname in produktiwiteit, asook ’n afname in die verbruik van suiker gebuk. Die meeste boere het reeds na ander bedrywe begin oorskakel of uitbrei, en kommer bestaan dat suikerrietaanplantings deur makadamia-, sitrus- en avokado-aanplantings vervang word. Hierdie bedrywe is minder arbeidsintensief, en die vrees bestaan dat armoede en werkloosheid in suikerproduksiegebiede kan vererger. 

Bedryf moet groei

Volgens Didiza is dit hierdie scenario wat die regering genoop het om belanghebbendes byeen te bring.

“Die regering se visie is dat die bedryf moet groei en dat vennootskappe (in die waardeketting) nodig is om die geleenthede te ontsluit.”

Volgens Patel is diversifikasie die langtermynoogmerk van die meesterplan.

“Die plan beoog om die waardeketting te diversifiseer weg van slegs onverwerkte en tafelsuiker tot ’n bedryf met ’n reeks mededingende suikerriet-gebaseerde produkte wat wêreldwyd in aanvraag is.”

Die jaarlikse suikerproduksie in Suid-Afrika het van 2,75 miljoen ton in 2000 tot 2,1 miljoen ton vanjaar. In dieselfde tydperk het die aantal boere met 60% en die aantal werknemers met 45% gedaal. Die eerste fase van die plan is dus daarop gerig om die waardeketting tot plaaslike produksie te verbind om sodoende die krimpende winsgewendheid van die plaaslike bedryf tr stuit.

Om hierdie samewerking te moontlik te maak, het die Mededingingskommissie die Suid-Afrikaanse Suikervereniging (SASV) kwytgeskeld van nie-mededingende gedrag sodat die suikerbedryf inligting met belanghebbendes kan uitruil.
Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
Landbou Veilings

Landbou Veilings bied 'n geleentheid aan boere én veilingskliënte om veilings te bemark en te soek na inligting oor omliggende veilings.

Lees hier
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
19.28
+1.2%
Rand - Pond
23.97
+1.4%
Rand - Euro
20.65
+1.3%
Rand - Aus dollar
12.76
+1.1%
Rand - Jen
0.14
+0.9%
Platinum
1,029.47
+2.4%
Palladium
1,408.13
-1.9%
Goud
1,961.28
+0.7%
Silwer
23.57
-0.2%
Brent-ruolie
76.13
+2.4%
Top-40
71,422
-0.8%
Alle aandele
76,603
-0.7%
Hulpbronne 10
69,348
-1.4%
Industriële 25
103,842
-1.2%
Finansiële 15
14,979
+1.2%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Tyd is kosbaar.
Het n positiewe uitkyk op die lewe (alhoewel realisties), geniet die natuur en om staproetes te stap, kweek plante as n stokperdjie ens.
Wonderwerke vir Liefde....
Leer my ken om uit te vind. daar is baie! Ek hou van te veel dinge, die natuur en nuwe uitdagings. Stap in die berge, kamp onder die sterre. n motorfiets - en laat slaap is ook...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot