AFGRI
BEAN
02 Des
-
9365
0,00
CORN
02 Des
-
4550
0,00
SOYA
02 Des
-
10600
0,00
SUNS
02 Des
-
11030
0,00
WEAT
02 Des
-
6745
0,00
WMAZ
02 Des
-
5203
0,00
YMAZ
02 Des
-
4966
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
18 Nov
-
159,48
-1,95
Ave Wool - RWS
18 Nov
-
164,49
-0,59
Beeste A2/3
18 Nov
-
60,09
0,35
Beeste AB2/3
18 Nov
-
56,25
0,33
Beeste B2/3
18 Nov
-
52,95
1,01
Beeste C2/3
18 Nov
-
48,85
-0,26
Bevrore Hoender
18 Nov
-
32,06
-0,24
Bokkies (onder 30 kg)
18 Nov
-
63
3,43
Bokooie
18 Nov
-
39
-3,28
Groot (meer as 40 kg)
18 Nov
-
44,26
0,39
Hoender (IQF)
18 Nov
-
31,5
0,00
Medium (30-40kg)
18 Nov
-
54,61
-5,70
Pork Average
18 Nov
-
36,05
-0,10
Poultry Average
18 Nov
-
32,36
-0,15
Skaap A2/3
18 Nov
-
90,45
-1,54
Skaap AB2/3
18 Nov
-
75,52
-1,96
Skaap B2/3
18 Nov
-
74,2
-0,26
Skaap C2/3
18 Nov
-
70,7
0,53
Speenkalf
18 Nov
-
37,1
0,21
Spekvarke
18 Nov
-
35,44
-0,81
Stoorlammers
18 Nov
-
39,82
-0,87
Varkwors
18 Nov
-
27,86
-0,60
Vars Hoender
18 Nov
-
33,54
-0,19
Vleisvarke
18 Nov
-
35,95
-0,07

‘Regering wys middelvinger vir tabak- en drankbedryf’

akkreditasie
Foto: Neville Lockhart
Foto: Neville Lockhart
Die DA verwerp die regering se besluit om die verbod op die verkoop en vervoer van drank tot die einde van die inperkingstydperk te laat geld, sê die DA-LP mnr. Dean Macpherson.

Dit volg na ’n twiet op die Suid-Afrikaanse regering se amptelike, bevestigde Twitterblad geplaas is wat lui die beperking op alkohol en sigarette sal die volle tydperk van die inperking geld.

Netwerk24 berig dat die departement van samewerkende regering en tradisionele sake (Cogta) tans die oorsprong van dié twiet ondersoek. Mnr. Mlungisi Mtshali, woordvoerder van dr. Nkosazana Dlamini-Zuma, die minister van dié departement, het wel aan Netwerk24 gesê die regulasies wat alkohol en sigarette verban, word daagliks hersien.

Die betrokke twitter rekening het ook om 16h58 vanmiddag die volgende tweets uitgestuur: 

Macpherson sê die onbepaalde verbod kan ’n paar weke of selfs tot 2021 ingestel wees. “Wat die regering vandag gedoen het, is om vir elke persoon in die tabak- en drankbedryf ’n middelvinger te wys, ook aan al die restauranteienaars, sjefs en kelners wat vandag teen die drankverbod betoog het.”

Hy sê die regering se dade bewys dat pres. Cyril Ramaphosa niks meer as ’n toeskouer vir Dlamini-Zuma se ideologiese voorkeure is nie. “Vandag se aankondiging stem glad nie ooreen met die regering se risiko-aangepaste benadering wat die verkoop van tabakprodukte en drank toelaat nie.”

Die regering se verbod op die verkoop van tabakprodukte en drank is “net ’n manier om mense se aandag af te lei van die feit dat onvoldoende kapasiteit by hospitale geskep is” in die langer as 100 dae van die inperking. “Derduisende mense reg oor Suid-Afrika betaal nou die prys hiervoor met hul verlies aan werk.

“Solank Ramaphosa en sy kabinetsministers ’n werk het, sal miljoene mense werkloos wees. Die regering het lankal enige sin van rasionaliteit en morele gesag verloor. Vandag is nog ’n bevestiging van die ANC se verontagsaming van mense se lewensbestaan.”

Mnr. Rico Basson, besturende direkteur van Vinpro, het vandag tydens Landbouweekblad se aanlyn paneelbespreking oor die impak van die drankverbod op die wynbedryf gesê dat slegs 30% van plaaslike wynboere winsgewend boer.

Volgens Basson het die drankverbod die wynbedryf reeds R5 miljard gekos en indien dit nog ses of agt weke duur, sal daardie bedrag tot R7,5 miljard toeneem. Hy het bygevoeg dat 18 000 werkgeleenthede reeds vernietig is en dat dié getal binnekort sal verdubbel. “Dis lankal nie meer ’n krisis nie, dit is ’n ramp.”

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.56
-0.0%
Rand - Pond
21.59
-0.4%
Rand - Euro
18.50
-0.3%
Rand - Aus dollar
11.93
-0.3%
Rand - Jen
0.13
-0.2%
Goud
1,797.91
0.0%
Silwer
23.15
0.0%
Palladium
1,900.00
0.0%
Platinum
1,020.00
0.0%
Brent-ruolie
85.57
-1.5%
Top-40
68,238
-0.9%
Alle aandele
74,323
-0.9%
Hulpbronne 10
74,020
-2.7%
Industriële 25
91,592
-0.6%
Finansiële 15
15,398
+0.8%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Kom leer my ken dan besluit jy self
Ek is n introvert maar sodra jy my leer ken maak ek oop. Is n natuurmens wat alles in buite lewe geniet. Eerlikheid is bitter belangrik daar sonder werk niks
Live life to the fullest every second
Yesterdays pain and heartache not gonna steal todays peace and happiness I want to be the best person I can be.
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot