AFGRI
BEAN
24 Mrt
-
9660
0,00
CORN
24 Mrt
-
4531
0,00
SOYA
24 Mrt
-
8206
0,00
SUNS
24 Mrt
-
9348
0,00
WEAT
24 Mrt
-
6461
0,00
WMAZ
24 Mrt
-
3893
0,00
YMAZ
24 Mrt
-
3996
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
17 Mrt
-
171,8
1,17
Ave Wool - RWS
17 Mrt
-
185,09
1,47
Beeste A2/3
17 Mrt
-
54,2
-0,07
Beeste AB2/3
17 Mrt
-
52,95
-0,19
Beeste B2/3
17 Mrt
-
49,6
-1,22
Beeste C2/3
17 Mrt
-
48,53
0,72
Bevrore Hoender
17 Mrt
-
32,97
-0,23
Bokkies (onder 30 kg)
17 Mrt
-
48,13
-1,27
Bokooie
17 Mrt
-
36,44
-2,17
Groot (meer as 40 kg)
17 Mrt
-
36,2
-0,10
Hoender (IQF)
17 Mrt
-
32,21
-0,01
Medium (30-40kg)
17 Mrt
-
44,61
-2,43
Pork Average
17 Mrt
-
32,03
1,11
Poultry Average
17 Mrt
-
32,99
-0,12
Skaap A2/3
17 Mrt
-
82,81
3,66
Skaap AB2/3
17 Mrt
-
81,07
13,42
Skaap B2/3
17 Mrt
-
69,48
9,39
Skaap C2/3
17 Mrt
-
61,58
3,03
Speenkalf
17 Mrt
-
34,11
0,00
Spekvarke
17 Mrt
-
34,05
1,60
Stoorlammers
17 Mrt
-
38,98
-0,96
Varkwors
17 Mrt
-
25,37
1,06
Vars Hoender
17 Mrt
-
33,79
-0,13
Vleisvarke
17 Mrt
-
31,76
0,95
Deel

Registrateur kry bloedneus oor Chianinas

akkreditasie
Foto: Charl van Rooyen
Foto: Charl van Rooyen
Mnr. Joel Mamabolo, registrateur vir veeverbetering, het ‘n bloedneus gekry toe sy weiering om goedkeuring te gee vir die invoer van Chianina-embrio’s en -semen op appèl ter syde gestel is.

Mnr. Christiaan de Jager, wat met hierdie Italiaanse beeste by Badplaas in Mpumalanga, Catuane in die suide van Mosambiek en Montefiascone in Italië boer, beskou dit as ‘n groot oorwinning vir die ras. Dit kom op die regte tyd voor die eerste nasionale Chianinaveiling op 10 November op Badplaas. Die Chianina is die wêreld se grootste bees.

De Jager sê die Chianina is in 1996 in Suid-Afrika geregistreer en is dus as ‘n amptelike ras erken. In 2007, sonder om enige teler of SA Stamboek daaroor te raadpleeg, het Mamabolo dit egter van die register verwyder.

Regter J. Murphy het Mamabolo se handeling in 2014 in die Gautengse afdeling van die Hooggeregshof ongeldig verklaar en ter syde gestel. Mamabolo het dié hofbevel egter geïgnoreer. Toe Keeman Belegging BK in 2017 aansoek gedoen het om 1 881 embrio’s en 30 000 strooitjies semen in te voer, het hy die aansoek geweier op grond daarvan dat die Chianina nie ‘n erkende ras ingevolge die Wet op Veeverbetering is nie.

“Dit is hierdie besluit waarteen geappèlleer is,” sê De Jager.

Adv. Z.Z. Matebezse, SC, prof. M.M. Scholtz en dr. L.E Matjuda het in Pretoria beslis Mamabolo het gefouteer.

De Jager sê die uitspraak bevestig die Chianina is ‘n erkende ras. Dié status moet in die Staatskoerant reggestel word. Hulle het Mamabolo skriftelik verwittig dat hy binne sewe dae op die appèl moet reageer, anders lê hulle ‘n klag van minagting van die hof.

“Die ras kan nou voortgaan met die registrasie van ‘n telersgenootskap ooreenkomstig die aansoek wat geruime tyd reeds op die registrateur se tafel lê. Sodra dit geregistreer is, sal die genootskap as kenner van die ras oor die invoer van teelmateriaal inspraak lewer. Die registrateur se regte word dus ingeperk. Ingevoerde embrio’s en semen kan tot die beskikking van alle telers gestel word en is nie verder onderhewig aan beperkende voorwaardes vir die evaluering van die ras nie.”

Mnr. Keith Ramsey, die vorige registrateur, het op Facebook bevestig die Chianina het Suid-Afrika wettig binnegekom en was sedert die einde van die 1990’s ‘n volledig geregistreerde en erkende ras ingevolge die wet.

Ontvang die nuutste landbounuus en -raad in verskeie bedrywe - teken HIER in vir een van ons nuusbriewe.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.18
-0.5%
Rand - Pond
22.24
-0.1%
Rand - Euro
19.60
-0.0%
Rand - Aus dollar
12.10
-0.1%
Rand - Jen
0.14
-0.2%
Platinum
976.84
0.0%
Palladium
1,415.66
0.0%
Goud
1,978.67
0.0%
Silwer
23.23
0.0%
Brent-ruolie
74.99
-1.2%
Top-40
69,181
-1.3%
Alle aandele
74,695
-1.2%
Hulpbronne 10
64,294
-1.4%
Industriële 25
101,619
-1.0%
Finansiële 15
15,178
-1.6%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Spontaan en lief vir kamp en road trips
Ek is wie ek is. Ek is n maklike persoon om mee oor die weg te kom. Hou baie van kos maak en braai. Ja en ons sal baie dinge saam doen en veral lag.
Ant
Oopkop en standvastig. Onafhaklikheid belangrik vir my. Doen nie drama nie. Lewe te kort om te mors op dinge en mense wat jou nie gelukkig maak nie.
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot