AFGRI
BEAN
28 Mrt
-
9704,8
87,80
CORN
28 Mrt
-
4540,4
45,40
SOYA
28 Mrt
-
8240
100,00
SUNS
28 Mrt
-
8710
57,00
WEAT
28 Mrt
-
6743
201,00
WMAZ
28 Mrt
-
3877
-11,00
YMAZ
28 Mrt
-
4082,40
12,40
AMT
Ave Wool - Non RWS
17 Mrt
-
171,8
1,17
Ave Wool - RWS
17 Mrt
-
185,09
1,47
Beeste A2/3
17 Mrt
-
54,2
-0,07
Beeste AB2/3
17 Mrt
-
52,95
-0,19
Beeste B2/3
17 Mrt
-
49,6
-1,22
Beeste C2/3
17 Mrt
-
48,53
0,72
Bevrore Hoender
17 Mrt
-
32,97
-0,23
Bokkies (onder 30 kg)
17 Mrt
-
48,13
-1,27
Bokooie
17 Mrt
-
36,44
-2,17
Groot (meer as 40 kg)
17 Mrt
-
36,2
-0,10
Hoender (IQF)
17 Mrt
-
32,21
-0,01
Medium (30-40kg)
17 Mrt
-
44,61
-2,43
Pork Average
17 Mrt
-
32,03
1,11
Poultry Average
17 Mrt
-
32,99
-0,12
Skaap A2/3
17 Mrt
-
82,81
3,66
Skaap AB2/3
17 Mrt
-
81,07
13,42
Skaap B2/3
17 Mrt
-
69,48
9,39
Skaap C2/3
17 Mrt
-
61,58
3,03
Speenkalf
17 Mrt
-
34,11
0,00
Spekvarke
17 Mrt
-
34,05
1,60
Stoorlammers
17 Mrt
-
38,98
-0,96
Varkwors
17 Mrt
-
25,37
1,06
Vars Hoender
17 Mrt
-
33,79
-0,13
Vleisvarke
17 Mrt
-
31,76
0,95
Deel

Retoriek maak Regering doof, sê Schussler

Solank as wat boere by retoriek vassteek, gaan die Regering moeilik na hulle luister, meen ’n ekonooom.

“Praat oor positiewe goed, want die Regering het dit nodig,” was mnr. Mike Schussler, ekonoom van economists.co.za, se raad aan die landbou by AMT se vooruitskouingskonferensie.

Hy het gesê die landbou is die enigste groot sektor wat landwyd laag geskoolde mense in plattelandse gebiede in diens kan neem en moet dit tot hul voordeel gebruik. Volgens Schussler begin daar ’n geleentheid vir landbou vorm deurdat die Regering indiensnemingsgroei in sy ondersteuningsbasis in plattelandse gebiede nodig het.

“Terwyl die breër landboubedryf onder druk is, hoekom nie kyk na wat nodig is nie?”

Met die nodige sekerheid kan die landbou volgens hom die grondslag van groei in plattelandse gebiede wees. Hoewel die landbou ’n baie wisselvallige bedryf is, doen dit tans steeds beter as baie ander bedrywe.

Schussler het egter gewaarsku dat boere kostedruk gaan bly ervaar weens faktore soos die rand wat aanhou verswak en verbruikers wat swaar kry. Laasgenoemde kan gesien word in afwaartse kooppatrone. Die landbou moet daarom nuwe markte buite Suid-Afrika vind, veral in Afrika.

In Afrika is daar lande wat uitmekaar val, maar daar is ook lande wat goed doen. Groei word onder meer bevorder deurdat al meer jong mense opleiding kry. Dit gebeur ook in Suid-Afrika, maar hier lei iets soos ’n matrieksertifikaat nie noodwendig daartoe dat mense werk kry nie, wat volgens Schussler iets sê oor die gehalte van onderwys.

Hy verwag dat Suid-Afrika se ekonomie vanjaar met rondom 1% sal groei, aanstaande jaar dalk met 2,5% en waarskynlik met gemiddeld 3% oor vyf jaar. Dít is volgens hom egter nie genoeg nie. Groei word veral deur swak infrastruktuur soos krag-, pad- en spoorprobleme belemmer.

Schussler sê dit is hoekom vervaardiging, ondanks die swak rand en lae rentekoerse, nog nie weer na die vlakke van voor 2008 herstel het nie. Ander oorsake van swak ekonomiese groei is swak leierskap, ’n vyandige houding teenoor besigheid, die koste van swart ekonomiese bemagtiging, te veel rompslomp (red tape), te veel wette wat verander, algemene onsekerheid en eiendomsonsekerheid, en die feit dat maatskappye dink ander lande bied ’n beter verhouding tussen risiko en opbrengs.

Schussler is egter optimisties dat die dalende siklus beslis gaan omdraai.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.16
+0.8%
Rand - Pond
22.41
+0.4%
Rand - Euro
19.69
+0.4%
Rand - Aus dollar
12.18
-0.1%
Rand - Jen
0.14
+0.3%
Platinum
963.03
-0.5%
Palladium
1,420.35
+1.0%
Goud
1,973.05
+0.8%
Silwer
23.34
+1.1%
Brent-ruolie
78.12
+4.0%
Top-40
70,445
+0.9%
Alle aandele
76,047
+1.0%
Hulpbronne 10
66,460
+2.3%
Industriële 25
102,327
+0.1%
Finansiële 15
15,628
+1.4%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Leweslustig ,Geniet die lewe
Lewenslustig. Hou van 4×4. Asook kamp. Dans graag. Baie vriendelik en spontaan. Diere tans friesperde asook miniatuurperde en 3 yorkies. Braai graag asook fliek en vertonings...
Kom ons sien wat die toekoms inhou..
Saggeaard met 'n passie vir my medemens, ambiseus en geniet die mooi in die lewe. Altyd gereed vir 'n nuwe uitdaging.
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot