AFGRI
BEAN
24 Mrt
-
9660
0,00
CORN
24 Mrt
-
4531
0,00
SOYA
24 Mrt
-
8916
0,00
SUNS
24 Mrt
-
8630
0,00
WEAT
24 Mrt
-
6357
0,00
WMAZ
24 Mrt
-
3888
0,00
YMAZ
24 Mrt
-
3978
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
10 Mrt
-
171,8
0,00
Ave Wool - RWS
10 Mrt
-
185,09
0,00
Beeste A2/3
10 Mrt
-
54,09
-0,11
Beeste AB2/3
10 Mrt
-
52,37
-0,58
Beeste B2/3
10 Mrt
-
49,71
0,11
Beeste C2/3
10 Mrt
-
48,2
-0,33
Bevrore Hoender
10 Mrt
-
33,07
0,10
Bokkies (onder 30 kg)
10 Mrt
-
47,59
-0,54
Bokooie
10 Mrt
-
35,3
-1,14
Groot (meer as 40 kg)
10 Mrt
-
37,88
1,68
Hoender (IQF)
10 Mrt
-
32,24
0,03
Medium (30-40kg)
10 Mrt
-
42,34
-2,27
Pork Average
10 Mrt
-
33,17
1,14
Poultry Average
10 Mrt
-
33,05
0,06
Skaap A2/3
10 Mrt
-
85,28
2,47
Skaap AB2/3
10 Mrt
-
82,03
0,96
Skaap B2/3
10 Mrt
-
66,9
-2,58
Skaap C2/3
10 Mrt
-
63,53
1,95
Speenkalf
10 Mrt
-
33,23
-0,88
Spekvarke
10 Mrt
-
34,32
0,27
Stoorlammers
10 Mrt
-
38,83
-0,15
Varkwors
10 Mrt
-
26,35
0,98
Vars Hoender
10 Mrt
-
33,85
0,06
Vleisvarke
10 Mrt
-
33,05
1,29
Deel

Riglyne om kommandowurms te troef

Dis amptelik: Die herfs-kommandowurm is in SA. Hier is ’n voorlopige gids met riglyne vir die bestryding van dié plaag. MARLEEN SMITH het ondersoek ingestel.

Geen chemiese middels is nog vir die bestryding van die herfs-kommandowurm in Suid-Afrika geregistreer nie, maar hier is riglyne.

Dit is nutteloos om die herfs-kommandowurm te probeer beheer as die larwes al die koppe binnegedring het, waar hulle teen chemiese beheermiddels beskut is. Só word boere in ’n voorlopige interim-gids met beheer-riglyne vir dié spesie gewaarsku.

Die Departement van Landbou, Bosbou en Visserye het dié gids met die hulp van verskeie kenners saamgestel, vir voorlopige gebruik totdat taksonomies bevestig is dat die wurmplaag wat boere van Limpopo tot in Noordwes en die Vrystaat teister, wel die vernietigende indringer herfs-kommandowurm is. (* Dié bevestiging is pas deur die Minister van Landbou op Vrydagmiddag, 3 Februarie gedoen.)

Die departement wys in die gids daarop dat geen chemiese middels nog in Suid-Afrika vir beheer van hierdie spesie geregistreer is nie. Die raad aan boere is om beheermiddels te probeer wat vir die beheer van ander Lepidoptera-plae op mielies geregistreer is.

Hierdie middels werk:

Die aktiewe bestanddeel indoxacarb is getoets en het gewerk. Dis vanaf DuPont en Villa Crop Protection te kry. Die Du Pont-produk is vir mielies geregistreer.

Dit lyk of lufenuron werk, maar dit is nie vir mielies geregistreer nie. Produkte is van Villa Crop Protection, Meridian Agrochemical Company en Syngenta te kry.

Chlorantraniliprool is baie doeltreffend, maar neem kennis dat dit ’n diamied is, en dus maklik tot die ontwikkeling van weerstandigheid kan lei. Dit moet met groot omsigtigheid toegedien word, en slegs die hoeveelheid kere wat op die etiket voorgeskryf is. Produkte is van DuPont en Syngenta te kry. ’n Produk is van Syngenta te kry wat teen stamboorders op mielies geregistreer.

Emamektien bensoaat is ook met sukses getoets. Dit is nog nie vir gebruik op mielies in Suid-Afrika geregistreer nie. ’n Produk is van Syngenta te kry.

Spinosad is ook met gemengde sukses getoets, maar is ook nie vir gebruik op mielies geregistreer nie. Produkte is van Dow AgroScience en Efekto te kry.

Chlorpyrifos is vir beheer van Lepidoptera op mielies geregistreer, maar dit moet nog vasgestel word of die insekte daarteen bestand is.

Thiodikarb is ’n karbamaat, en dit word vermoed dat die insekte daarteen bestand mag wees.  ’n Vinnige vooraf-toets moet dus eers gedoen word om vas te stel of dit doeltreffend is. ’n Produk wat vir gebruik op mielies geregistreer is, is van Bayer CropScience te kry.

Metomiel is vir gebruik op mielies geregistreer, maar is ook ’n karbamaat, wat dus ook weens weerstandigheid ondoeltreffend kan wees. Produkte kan van Arysta LifeScience, Villa Crop Protection, Adama, Nulandis (Plaaskem), Cipla Agricare, DuPont en Bitrad gekry word.

Benfurakarb is vir gebruik op mielies geregistreer (ook in kombinasie met piretroïede, maar by hierdie aktiewe bestanddeel is daar ook die risiko van weerstand-ontwikkeling. Produkte is van Villa Crop Protection, Meridian Agrochemical-maatskappy en Dow AgroScience te kry.

Spuittoedienings van die bakterie Bacillus thuringiensis (Bt) se kurstakii-serotipe mag ’n moontlike biologiese oplossing wees, maar dit sal afhang van watter sub-tipe suksesvol teen die larwes ingespan kan word, asook die grootte van die larwes wanneer dit toegedien word. Geen hiervan is vir mielies geregistreer nie. Produkte is van Valent BioSciences (Philagro), Villa Crop Protection, Becker Underwood, Agro-Organics en Plant Health Products te kry.

Spuit betyds

Die aanbeveling is dat beheermiddels in die vroeë ontwikkelingstadia van die larwes toegedien word. Hoewel hierdie wurms meestal mielies aanval, kan dit ook van tyd tot tyd na byvoorbeeld koring, katoen en grondbone beweeg. Hou dus alle gewasse noukeurig dop.

Meer inligting, soos produkte se handelsmerk-name, is op die CropLife SA-databasis beskikbaar.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.10
-0.1%
Rand - Pond
22.24
-0.0%
Rand - Euro
19.61
-0.0%
Rand - Aus dollar
12.11
-0.1%
Rand - Jen
0.14
-0.5%
Platinum
983.45
-0.2%
Palladium
1,425.53
-1.2%
Goud
1,992.74
-0.1%
Silwer
23.10
-0.0%
Brent-ruolie
75.91
-1.0%
Top-40
70,066
0.0%
Alle aandele
75,585
0.0%
Hulpbronne 10
65,190
0.0%
Industriële 25
102,646
0.0%
Finansiële 15
15,424
0.0%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Wil jou lewe vereik
Ek stel belang in haar lewe. Ek het baie baie liefde Om te gee. Bereid Om by haar aan te pas en te leer
Nie net n goeie mamma,Kan n goeie vriendin ook wees
Want Ek is opregte mense. Het baie seer gekry. Ek is reguit mens. Ek is Altyd vriendelik en gee my Al's. Ek Hou daar van Om Saam mense te lag en sports te Kan hê. Ek Kyk...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot