AFGRI
BEAN
30 Nov
-
9211
0,00
CORN
30 Nov
-
4484
0,00
SOYA
30 Nov
-
10399
0,00
SUNS
30 Nov
-
11285
0,00
WEAT
30 Nov
-
6666
0,00
WMAZ
30 Nov
-
5351
0,00
YMAZ
30 Nov
-
5109
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
18 Nov
-
159,48
-1,95
Ave Wool - RWS
18 Nov
-
164,49
-0,59
Beeste A2/3
18 Nov
-
60,09
0,35
Beeste AB2/3
18 Nov
-
56,25
0,33
Beeste B2/3
18 Nov
-
52,95
1,01
Beeste C2/3
18 Nov
-
48,85
-0,26
Bevrore Hoender
18 Nov
-
32,06
-0,24
Bokkies (onder 30 kg)
18 Nov
-
63
3,43
Bokooie
18 Nov
-
39
-3,28
Groot (meer as 40 kg)
18 Nov
-
44,26
0,39
Hoender (IQF)
18 Nov
-
31,5
0,00
Medium (30-40kg)
18 Nov
-
54,61
-5,70
Pork Average
18 Nov
-
36,05
-0,10
Poultry Average
18 Nov
-
32,36
-0,15
Skaap A2/3
18 Nov
-
90,45
-1,54
Skaap AB2/3
18 Nov
-
75,52
-1,96
Skaap B2/3
18 Nov
-
74,2
-0,26
Skaap C2/3
18 Nov
-
70,7
0,53
Speenkalf
18 Nov
-
37,1
0,21
Spekvarke
18 Nov
-
35,44
-0,81
Stoorlammers
18 Nov
-
39,82
-0,87
Varkwors
18 Nov
-
27,86
-0,60
Vars Hoender
18 Nov
-
33,54
-0,19
Vleisvarke
18 Nov
-
35,95
-0,07

Rooibos-sakeredding vorder ‘bevredigend’

akkreditasie
Heelparty veranderinge en aanpassing wag op rooibosboere. Foto: Amelia Genis
Heelparty veranderinge en aanpassing wag op rooibosboere. Foto: Amelia Genis
Die sakeredding van Nieuwoudtville Rooibos vorder “bevredigend” en heelwat van die maatskappy se skuld is al gedelg.

Mnr. Herman Bester van Tygerberg Trustees, wat verlede jaar as sakereddingspraktisyn aangestel is, sê die aanleg is in bedryf. Die rooibosmaatskappy het reeds ‘n aanbod met die volume tee wat hy bereid is om van vanjaar se oes te koop en die prys wat hy sal betaal, aan boere gestuur. Dit is die boere se besluit of hulle dit gaan aanvaar of nie.

Die maatskappy gaan voort met die installering van ‘n nuwe masjien wat 1 miljoen boksies met 20 teesakkies elk, per maand te verpak. Dit sal produksie van verpakte tee van 250 000 boksies per maand tot 1,25 miljoen boksies per maand verhoog. Die opleiding van werkers sal begin nadat die verpakkingsmasjien in die eerste week van Februarie geïnstalleer is.

Bester sê die mark vir rooibostee is nog onder druk as ‘n mens na die koop- en verkoopspryse kyk. “Markte is in die algemeen onontgin. Baie geleenthede bestaan steeds en ons ondersoek dit tans.”

BEMARKING

Hul grootste belegging is in bemarking omdat die beskikbaarheid van verkoopskanale die meeste van hul aandag verg. GWK, een van die voorste landboubesighede in die Noord-Kaap, is aangestel om marknavorsing te doen en ‘n bemarkingstrategie saam met Nieuwoudtville Rooibos se bestuur te implementeer.

Dit is volgens Bester verblydend dat die Noord-Kaapse departement van landbou, die enigste aandeelhouer in die maatskappy, hom toestemming gegee het om met kommersiële vennote in gesprek te tree. “Ons onderhandel tans met ‘n aantal potensiële kopers.”

Bester bly hoopvol oor die sakeredding. “Ons het al 70% van die aanvanklike skuld verminder, hoofsaaklik deur onderhandeling met die boere en die terugbetaling van skuld."

Die Noord-Kaapse departement van landbou het R20 miljoen tot die proses bygedra, sê hy. “Ons skuld nog 12,5% van die oorspronklike skuld teenoor die boere en die krediteure moet nog betaal word. Ons het, soos vereis word in die reddingsplan, al ons skuld by die verskaffer van die nuwe masjien, die bank en die Suid-Afrikaanse Inkomstediens gedelg.”

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
16.96
+0.2%
Rand - Pond
20.32
-0.1%
Rand - Euro
17.56
-0.1%
Rand - Aus dollar
11.36
+0.0%
Rand - Jen
0.12
-0.0%
Goud
1,754.70
+0.3%
Silwer
21.30
+0.2%
Palladium
1,876.36
+2.0%
Platinum
1,010.37
+0.4%
Brent-ruolie
83.03
-0.2%
Top-40
66,816
0.0%
Alle aandele
73,128
0.0%
Hulpbronne 10
71,369
0.0%
Industriële 25
88,068
0.0%
Finansiële 15
16,117
0.0%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Kom leer my ken dan besluit jy self
Ek is n introvert maar sodra jy my leer ken maak ek oop. Is n natuurmens wat alles in buite lewe geniet. Eerlikheid is bitter belangrik daar sonder werk niks
Flambojante Groen oog boerenooi
Ek is n passievolle optimis, romanties, n hart vir mense, weet wat ek wil he, ek is nie n opsie maar n prioriteit, goedversorg, hou van lag, soms n malkop maar kan ook ernstig...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot