AFGRI
BEAN
30 Mrt
-
9822
48,00
CORN
30 Mrt
-
4145
-6,00
SOYA
30 Mrt
-
8640
-25,00
SUNS
30 Mrt
-
8780
-39,00
WEAT
30 Mrt
-
6695
16,00
WMAZ
30 Mrt
-
3846
-5,00
YMAZ
30 Mrt
-
4021
-6,00
Deel

Rooivleis: Naspeurbaarheid help te midde van prysdalings

akkreditasie
Deel jou intekenaarartikels.
Jy het 3 artikels om hierdie maand te deel. Stuur hierdie storie aan 'n vriend!
Hierdie webtuiste word beskerm deur reCAPTCHA en Google se Privaatheidsbeleid en Gebruikersvoorwaardes geld.
Laai tans...
Besig om te laai. Wag asseblief...
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Speenkalfpryse het reeds begin daal weens die uitbreking van bek-en-klouseer buite die beheergebied. Foto: brand republic
Speenkalfpryse het reeds begin daal weens die uitbreking van bek-en-klouseer buite die beheergebied. Foto: brand republic

Tot dusver het China, Botswana en Mosambiek bilaterale ooreenkomste met Suid-Afrika oor invoer opgeskort. Mnr. Louw van Reenen, voorsitter van die rooivleisbedryfsforum en uitvoerende hoof van Beefmaster, sê die ooreenkomste verskil van land tot land.

“Die ooreenkoms met China het byvoorbeeld bepaal as dit in Limpopo en die noordelike dele van Mpumalanga en KwaZulu-Natal voorkom, kan nog uitgevoer word, maar as dit buite die beheerde gebied versprei, word die uitvoer van wol, vleis en huide stopgesit.

“Dit hou groot nadele in. Dit is ons grootste vleisuitvoermark met die grootste volumes, al was dit nie altyd die winsgewendste mark nie. “Met tye word daar meer vleis daarheen uitgevoer as na die hele Midde-Ooste.

Lees die volle storie
Teken in op Landbou.com en kry toegang tot die beste joernalistiek en eksklusiewe produkte.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.07
+0.2%
Rand - Pond
22.30
+0.0%
Rand - Euro
19.63
+0.0%
Rand - Aus dollar
12.10
+0.0%
Rand - Jen
0.14
+0.2%
Platinum
974.87
+0.7%
Palladium
1,439.25
-0.6%
Goud
1,967.34
+0.2%
Silwer
23.67
+1.4%
Brent-ruolie
78.28
-0.5%
Top-40
71,489
+0.9%
Alle aandele
77,121
+0.8%
Hulpbronne 10
68,141
+2.2%
Industriële 25
103,747
+0.4%
Finansiële 15
15,656
+0.3%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Hou van kamp
Gemaklik met vriendelike geaardheid. Goeie waardes heg baie waarde aan eerlikheid. Natuur en kamp is van my voorkeure. Gesond en sportief. Bok vir sport
Lag n bietjie en kom geniet die lewe!
Ek is n spontane mens wat weet wat ek in die lewe wil he, en hou van lag en avonture.
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot