AFGRI
BEAN
10 Aug
-
9003
0,00
CORN
10 Aug
-
3985
0,00
SOYA
10 Aug
-
8727
0,00
SUNS
10 Aug
-
10323
0,00
WEAT
10 Aug
-
7058
0,00
WMAZ
10 Aug
-
4178
0,00
YMAZ
10 Aug
-
4167
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
10 Jun
-
164,91
0,00
Ave Wool - RWS
10 Jun
-
180,07
0,00
Beeste A2/3
29 Jul
-
60,38
0,45
Beeste AB2/3
29 Jul
-
58,48
0,27
Beeste B2/3
29 Jul
-
54,96
0,03
Beeste C2/3
29 Jul
-
47,7
-0,33
Bevrore Hoender
29 Jul
-
30,92
0,10
Bokkies (onder 30 kg)
29 Jul
-
73,56
1,33
Bokooie
29 Jul
-
52,68
3,15
Groot (meer as 40 kg)
29 Jul
-
43,74
0,12
Hoender (IQF)
29 Jul
-
29,99
-0,06
Medium (30-40kg)
29 Jul
-
58,6
1,92
Pork Average
29 Jul
-
25,84
0,52
Poultry Average
29 Jul
-
30,84
0,04
Skaap A2/3
29 Jul
-
103,69
3,19
Skaap AB2/3
29 Jul
-
87,73
0,49
Skaap B2/3
29 Jul
-
80,62
-1,33
Skaap C2/3
29 Jul
-
77,93
-0,08
Speenkalf
29 Jul
-
37,01
0,05
Spekvarke
29 Jul
-
27,46
0,21
Stoorlammers
29 Jul
-
48,06
0,15
Varkwors
29 Jul
-
21,63
-0,07
Vars Hoender
29 Jul
-
31,63
0,08
Vleisvarke
29 Jul
-
25,68
0,50

RPO-kongres eers 2021 in NK

akkreditasie
FOTO: AMELIA GENIS
FOTO: AMELIA GENIS
“Rooivleisprodusente kan ’n wesenlike rol speel om die verspreiding van die Covid-19-virus te bekamp en ons het ’n verantwoordelikheid om die aangeleentheid met die nodige erns te hanteer,” sê mnr. Johan van der Colff, voorsitter van die Noord-Kaapse Rooivleisprodusente-organisasie (RPO).

Van der Colff en sy dagbestuur het ingevolge die aanbeveling van die nasionale RPO besluit om die provinsiale kongres met 12 maande tot Junie 2021 uit te stel.

“Dit was geensins ’n ligtelike besluit nie,” sê Van der Colff. “Dit was in almal se belang dat ons dié moeilike besluit geneem het. Die vinnige verspreiding van die virus het bewys dat geen gebied daarteen immuun is nie. Ons het nog nooit tevore met so ’n ernstige situasie te doen gehad nie.”

Alle vergaderings van die RPO Noord-Kaap word ook tot verdere kennisgewing uitgestel.

Die dagbestuur sal ’n telefoonkonferensie net ná die opskorting van die inperking hou. Die verkiesing van ampsdraers word tot 2021 uitgestel. Van der Colff en sy ondervoorsitter, mnr. Koning Scholtz van Campbell, sal tot die volgende kongres in hul ampte dien.

Mnr. Dirk Krapohl, bedryfsbestuurder van die RPO in die Noord-Kaap, sê die organisasie het daarin geslaag om ten spyte van die uitwerking van die uitmergelende droogte altesaam 132 veeprodusente in die Kalahari-gebied voor die inperkingstydperk te bereik.

Drie rooivleisbyeenkomste is onderskeidelik op Van Zylsrus, Kathu en Jan Kempdorp aangebied met die tema “Tegnologiese vordering in die veebedryf”.

Tydens die sluiting van die RPO-kantoor in Kimberley is die personeel by hul tuiskantore beskikbaar. Navrae kan aan Krappohl gerig word by rpo@agrink.co.za of 082 604 1320.
Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
16.59
-0.0%
Rand - Pond
20.05
-0.1%
Rand - Euro
16.95
-0.1%
Rand - Aus dollar
11.55
+0.0%
Rand - Jen
0.12
-0.1%
Goud
1,789.89
-0.3%
Silwer
20.39
-0.7%
Palladium
2,206.50
-0.7%
Platinum
930.00
-0.8%
Brent-ruolie
96.31
-0.4%
Top-40
63,771
0.0%
Alle aandele
70,266
0.0%
Hulpbronne 10
65,045
0.0%
Industriële 25
85,829
0.0%
Finansiële 15
15,741
0.0%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Opsoek na my Bokkie Kom huis toe
Ek is eerlik haat ñ geliegery is opreg what you see is what you get plus more, try me you wish you met me sooner
Kom ons kyk...
Ek soek iemand eerlik. Opreg. Hardwerkend. Geen kans vaters nie. Moet nie my tyd mors nie. Ek hou van lag en gesels, opsoek na my lewensmaat. Die lewe is te kort ons moet...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot