AFGRI
BEAN
01 Jul
-
8800
-80,00
CORN
01 Jul
-
4172
-95,00
SOYA
01 Jul
-
8560
-26,00
SUNS
01 Jul
-
10740
-57,00
WEAT
01 Jul
-
7464
-1,00
WMAZ
01 Jul
-
4454
-4,00
YMAZ
01 Jul
-
4396
-12,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
10 Jun
-
164,91
0,00
Ave Wool - RWS
10 Jun
-
180,07
0,00
Beeste A2/3
17 Jun
-
60,81
0,68
Beeste AB2/3
17 Jun
-
57,66
-0,12
Beeste B2/3
17 Jun
-
53,3
0,03
Beeste C2/3
17 Jun
-
46,86
-0,48
Bevrore Hoender
17 Jun
-
31,45
0,54
Bokkies (onder 30 kg)
17 Jun
-
62,89
-5,12
Bokooie
17 Jun
-
49,59
-12,82
Groot (meer as 40 kg)
17 Jun
-
39,71
-6,55
Hoender (IQF)
17 Jun
-
30,12
0,45
Medium (30-40kg)
17 Jun
-
57,81
0,73
Pork Average
17 Jun
-
27,18
0,03
Poultry Average
17 Jun
-
31,15
0,47
Skaap A2/3
17 Jun
-
103,83
-1,38
Skaap AB2/3
17 Jun
-
83,52
-3,96
Skaap B2/3
17 Jun
-
78,12
-3,21
Skaap C2/3
17 Jun
-
74,62
-2,28
Speenkalf
17 Jun
-
36,4
0,23
Spekvarke
17 Jun
-
28
-0,11
Stoorlammers
17 Jun
-
52,94
-0,58
Varkwors
17 Jun
-
22,43
0,09
Vars Hoender
17 Jun
-
31,88
0,43
Vleisvarke
17 Jun
-
27,15
0,08

RPO verwelkom opheffing van verbod

akkreditasie
Ter illustrasie. Foto: Johan Norval
Ter illustrasie. Foto: Johan Norval
Selfregulering in die rooivleisbedryf is nou van deurslaggewende belang vir die beskerming van die bedryf en sy markte.

Mnr. Koos van der Ryst, voorsitter van die Rooivleisprodusente-organisasie (RPO), sê in sy reaksie op die heropening van die land se veeveilings en -skoue dit is die plig van elke veeprodusent om die bedryf te beskerm.

“Die verbod op die hou van veilings en skoue om die verspreiding van bek-en-klouseer te bekamp, was ’n drastiese maatreël wat ’n uiters ongunstige uitwerking op produsente en die bedryf gehad het,” sê Van der Ryst. “Dit het egter vrugte afgewerp deurdat Suid-Afrika se belangrikste uitvoermarkte ten spyte van die verlies van sy bek-en-klouseervrye status heropen is. Die hervatting van die Chinese handel is ’n voorbeeld hiervan.”

Die RPO verwelkom ook dat veilingsagente nou by die landbouprodukte-agenteraad (Apac) moet registreer. Dié raad is reeds ingevolge die Wet op Landbouprodukte-agente (Wet 12 van 1992) in 1992 ingestel en die afdwing van die wet is van groot belang. “Die RPO moedig alle agente aan om dit wel te doen,” sê Van der Ryst.

Naspeurbaarheidstelsel

Die selfregulering sluit in die daarstel van ’n vrywillige naspeurbaarheidstelsel wat deur die bedryf in oorleg met die Lits SA-komitee ingestel sal word. Artikel 6 en artikel 8 van die Veediefstalwet (Wet 57 van 1959) kan onmiddellik van toepassing wees op veilings en dieregesondheidsverklarings.

Die bedryf het reeds met die samewerking van die RPO maatreëls daargestel wat behoort te geld wanneer veilings in die toekoms gehou word. “Hierdie maatreëls sal eersdaags aangekondig word en deur die registrateur van landbouprodukte-agente toegepas word,” sê Van der Ryst.

Die RPO beveel ook aan dat die beheermaatreëls vir bek-en-klouseer in die drie buffersoneprovinsies strenger toegepas word. “Die betrokke eiendomme waar uitbrekings voorgekom het, moet nou doeltreffend bestuur word,” sê hy.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
16.46
-1.0%
Rand - Pond
19.78
+0.2%
Rand - Euro
17.14
-0.5%
Rand - Aus dollar
11.14
+0.8%
Rand - Jen
0.12
-1.5%
Goud
1,787.64
-1.1%
Silwer
19.45
-4.0%
Palladium
1,915.60
-1.3%
Platinum
870.73
-3.0%
Brent-ruolie
109.03
-3.1%
Top-40
60,098
-0.0%
Alle aandele
66,130
-0.1%
Hulpbronne 10
62,337
-2.2%
Industriële 25
80,256
+1.1%
Finansiële 15
14,732
+0.3%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Wil n spesiale mens ontmoet
Wil die land deurkruis, plekke sien en dit met iemand deel. Ek is redelik maklik en nie vol fiemies nie.
Old Fashioned Values - No Players Please
I'm fun, intelligent and have a great sense of humour. I am honest and very up front and have no secrets. Kind hearted and love family, music and the outdoors. I love...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot