AFGRI
BEAN
20 Mrt
-
9998,4
-117,60
CORN
20 Mrt
-
4457,6
-43,40
SOYA
20 Mrt
-
8505
-103,00
SUNS
20 Mrt
-
9390
-248,00
WEAT
20 Mrt
-
6630
-41,00
WMAZ
20 Mrt
-
3950
-38,00
YMAZ
20 Mrt
-
4156
-27,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
10 Mrt
-
171,8
0,00
Ave Wool - RWS
10 Mrt
-
185,09
0,00
Beeste A2/3
10 Mrt
-
54,09
0,00
Beeste AB2/3
10 Mrt
-
52,37
0,00
Beeste B2/3
10 Mrt
-
49,71
0,00
Beeste C2/3
10 Mrt
-
48,2
0,00
Bevrore Hoender
10 Mrt
-
33,07
0,00
Bokkies (onder 30 kg)
10 Mrt
-
47,59
0,00
Bokooie
10 Mrt
-
35,3
0,00
Groot (meer as 40 kg)
10 Mrt
-
37,88
0,00
Hoender (IQF)
10 Mrt
-
32,24
0,00
Medium (30-40kg)
10 Mrt
-
42,34
0,00
Pork Average
10 Mrt
-
33,17
0,00
Poultry Average
10 Mrt
-
33,05
0,00
Skaap A2/3
10 Mrt
-
85,28
0,00
Skaap AB2/3
10 Mrt
-
82,03
0,00
Skaap B2/3
10 Mrt
-
66,9
0,00
Skaap C2/3
10 Mrt
-
63,53
0,00
Speenkalf
10 Mrt
-
33,23
0,00
Spekvarke
10 Mrt
-
34,32
0,00
Stoorlammers
10 Mrt
-
38,83
0,00
Varkwors
10 Mrt
-
26,35
0,00
Vars Hoender
10 Mrt
-
33,85
0,00
Vleisvarke
10 Mrt
-
33,05
0,00
Deel

SA beesvleis na China uitgevoer?

Die Suid-Afrikaanse rooivleisbedryf moet homself posisioneer vir moontlike uitvoer na China, sê die RPO.

Dit is belangrik dat die Suid-Afrikaanse rooivleisbedryf homself posisioneer vir moontlike uitvoer na China.

Mnr. Lardus van Zyl, voorsitter van die nasionale Rooivleisprodusente-organisasie (RPO), sê dit lyk al meer asof daar positiewe potensiaal vir so ’n stap is, wat uiters bemoedigend is vir die plaaslike bedryf.

Van Zyl het op die RPO se 25ste nasionale kongres gesê die vertroue in die bedryf is steeds hoog en hy is uiters optimisties oor die vooruitsigte in die bedryf. "Met die rooivleisbedryf se aansoek vir die instelling vir ’n volgende periode van die statutêre heffing, sal dit moontlik wees om kapasiteit in die bedryf verder te verhoog," sê hy.

Van die positiewe neiging wat die afgelope jaar deur die bedryf weerspieël is, was die feit dat die beesvleisprodusenterys in 2014 met 17% gestyg het, terwyl die produsenteprys van lamsvleis met 21% gestyg het. Die C-grade van rooivleis het egter nie in dieselfde tempo verhoog nie.

Volgens Van Zyl was die herwinning van Suid-Afrika se status as bek-en-klouseer-vrye sone ‘n hoogtepunt vir die bedryf in die afgelope jaar. "Dit is krities noodsaaklik dat dié status ten alle koste behou sal word en die RPO sal alles in sy vermoë doen om die owerhede se hand in dié verband te sterk. Die internasionale organisasie vir dieregesondheid, die OIE, sal later vanjaar weer ’n inspeksie van Suid-Afrika se veeartsenykundige dienste doen en dit is belangrik dat ons huis in orde sal wees en bly."

Hy het ook namens die RPO die onlangs maatreëls wat die Departement van Landbou aangekondig het, waarvolgens invoer vanaf buurlande gestandaardiseer word, verwelkom.

"Die RPO is die eerste keer in die geskiedenis tevrede dat die plaaslike rooivleisbedryf voldoende beskerm word," sê hy.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.52
-0.6%
Rand - Pond
22.74
-1.7%
Rand - Euro
19.86
-0.9%
Rand - Aus dollar
12.44
-1.3%
Rand - Jen
0.14
-1.3%
Platinum
988.78
+2.1%
Palladium
1,414.98
+0.2%
Goud
1,980.04
-0.5%
Silwer
22.53
-0.3%
Brent-ruolie
72.97
-2.4%
Top-40
68,799
+2.6%
Alle aandele
74,271
+2.4%
Hulpbronne 10
65,660
+4.2%
Industriële 25
99,818
+2.8%
Finansiële 15
15,066
-0.3%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Baie rustige persoon
Ek is n baie still person. Ek hou nie baie van uit gaan laat in die nag nie. Maar ek kuier lekker by my friende. Ek word gou omgepraat om dinge saam met hulle te doen
"Soft soul" wat elke oomblik vd lewe waardeer en geniet
Ek is 'n "soft soul" wat glo daar is nog goeie mans wat my passie vir die lewe, liefde vir kinders, familie, vriende, die natuur, sport en natuurlik 'n...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot