AFGRI
BEAN
30 Me
-
8670,4
45,40
CORN
30 Me
-
4373
78,00
SOYA
30 Me
-
7805
-10,00
SUNS
30 Me
-
8250
-77,00
WEAT
30 Me
-
6659
50,00
WMAZ
30 Me
-
3719,2
53,20
YMAZ
30 Me
-
3810
45,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
19 Me
-
172,55
7,70
Ave Wool - RWS
19 Me
-
189,51
9,36
Beeste A2/3
19 Me
-
53,82
53,82
Beeste AB2/3
19 Me
-
52,28
0,49
Beeste B2/3
19 Me
-
48,03
-0,79
Beeste C2/3
19 Me
-
45,86
0,34
Bevrore Hoender
19 Me
-
34,01
-1,54
Bokkies (onder 30 kg)
19 Me
-
52,68
-2,51
Bokooie
19 Me
-
40,2
1,49
Groot (meer as 40 kg)
19 Me
-
45,36
4,57
Hoender (IQF)
19 Me
-
33,04
-0,30
Medium (30-40kg)
19 Me
-
48
-3,26
Pork Average
19 Me
-
29,59
0,13
Poultry Average
19 Me
-
33,71
-0,90
Skaap A2/3
19 Me
-
84,64
0,30
Skaap AB2/3
19 Me
-
76,6
10,52
Skaap B2/3
19 Me
-
58,23
-1,47
Skaap C2/3
19 Me
-
57,02
0,77
Speenkalf
19 Me
-
31,04
1,22
Spekvarke
19 Me
-
30,9
0,85
Stoorlammers
19 Me
-
42,28
0,34
Varkwors
19 Me
-
24,66
0,20
Vars Hoender
19 Me
-
34,07
-0,87
Vleisvarke
19 Me
-
29,47
0,05
Deel

SA boere binnekort na Kongo?

‘n Ooreenkoms met die Republiek van die Kongo oor grond vir Suid-Afrikaanse boere is binne bereik, sê Agri SA.

Suid-Afrika kan binnekort ‘n ooreenkoms met die Republiek van die Kongo bereik oor grond vir Suid-Afrikaanse boere, sê Agri SA.

Luidens ‘n berig op Reuters sal dié ooreenkoms na verwagting voor die einde van die maand aangegaan word, met sommige boere wat die land vroeg in 2011 sal besoek om grond te identifiseer.


“Ons het pas die finale sake rakende individuele kontrakte tussen boere en die Republiek van die Kongo se landboudepartement twee weke gelede afgehandel,” sê dr. Theo de Jager, ondervoorsitter van Agri SA.

Grootste in sy soort

Volgens die berig sal die ooreenkoms een van die grootstes op die kontinent wees. Dit sal fokus op verbeterde voedselsekuriteit in die Kongo, deur Suid-Afrikaanse boere toe te laat om grond vir tot 105 jaar te huur om mielies, soyabone, pluimvee en suiwel te produseer.

De Jager sê Suid-Afrika sal ook verdere boerderygeleenthede in die Gaza-provinsie van Mosambiek ondersoek. Sowat 800 Suid-Afrikaanse kommersiële boere het reeds boerdery bedrywighede in dié land.

Grondhervorming

Een van die groot faktore wat ontwikkeling in die plaaslike landboubedryf pootjie is grondhervorming en die onsekerheid oor hoeveel grond oorgedra is, en moontlike veranderinge aan beleide om die proses van oordrag te versnel.

Volgens die berig het die Departement van Grondhervorming en Landelike Ontwikkeling verlede jaar gesê dat 6% van grond aan begunstigdes oorgedra is. De Jager sê dié syfer gee egter nie die werklike prentjie weer nie, aangesien meer grond deur private transaksies oorgedra is. “Baie grond behoort ook aan trusts en firmas en ons moet na hulle vergoeding kyk en wie hulle aandeelhouers is”.

Bron: Reuters

15 November 2010

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
Landbou Veilings

Landbou Veilings bied 'n geleentheid aan boere én veilingskliënte om veilings te bemark en te soek na inligting oor omliggende veilings.

Lees hier
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
19.69
-0.1%
Rand - Pond
24.43
-0.5%
Rand - Euro
21.13
-0.3%
Rand - Aus dollar
12.83
+0.2%
Rand - Jen
0.14
-0.5%
Platinum
1,019.81
-1.0%
Palladium
1,407.08
-1.6%
Goud
1,959.19
+0.8%
Silwer
23.19
+0.1%
Brent-ruolie
77.07
+0.2%
Top-40
70,921
-0.7%
Alle aandele
75,940
-0.9%
Hulpbronne 10
67,062
-1.3%
Industriële 25
105,731
-0.5%
Finansiële 15
14,358
-1.6%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Goeie geselskap en baie kalm en saggeaard
Saggeaarde eerlike en opregte mens wat ander met respek hanteer. Baie beskermend teenoor n vrou en sal nooit kras praat of optree nie.
Plat op die aarde kom oor die wet almal
Ek is een van daai mense wat die pad sal loop saam mense wat die pad saam my sal loop
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot