AFGRI
BEAN
04 Okt
-
9192
-138,00
CORN
04 Okt
-
4891
-69,00
SOYA
04 Okt
-
9287
-78,00
SUNS
04 Okt
-
10215
35,00
WEAT
04 Okt
-
7166
-33,00
WMAZ
04 Okt
-
4923
-61,00
YMAZ
04 Okt
-
4868
-62,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
6,51
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
6,49
Beeste A2/3
23 Sep
-
61,35
1,18
Beeste AB2/3
23 Sep
-
57,52
-0,90
Beeste B2/3
23 Sep
-
54,36
-0,62
Beeste C2/3
23 Sep
-
49,33
-0,16
Bevrore Hoender
23 Sep
-
31,03
-0,42
Bokkies (onder 30 kg)
23 Sep
-
57,41
-12,27
Bokooie
23 Sep
-
42,5
-8,01
Groot (meer as 40 kg)
23 Sep
-
38,24
-2,32
Hoender (IQF)
23 Sep
-
29,75
-0,04
Medium (30-40kg)
23 Sep
-
43,05
-10,82
Pork Average
23 Sep
-
27,56
-0,96
Poultry Average
23 Sep
-
31,18
-0,26
Skaap A2/3
23 Sep
-
92,76
0,71
Skaap AB2/3
23 Sep
-
83,09
1,25
Skaap B2/3
23 Sep
-
79,11
2,51
Skaap C2/3
23 Sep
-
74,59
1,26
Speenkalf
23 Sep
-
38,25
-0,40
Spekvarke
23 Sep
-
28,73
-0,85
Stoorlammers
23 Sep
-
42,92
0,48
Varkwors
23 Sep
-
22,57
-0,30
Vars Hoender
23 Sep
-
32,75
-0,34
Vleisvarke
23 Sep
-
27,45
-0,93

SA juniors is wêreld se taaiste toutrekkers

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Die o.19-seunspan saam met hul afrigter, mnr. Piet Lourens, nadat hulle die wêreldtoutrektitel in Holten, Nederland, verower het. Foto: Verskaf
Die o.19-seunspan saam met hul afrigter, mnr. Piet Lourens, nadat hulle die wêreldtoutrektitel in Holten, Nederland, verower het. Foto: Verskaf
Suid-Afrika se jeugtoutrekspanne het twee goue en twee brons medaljes gewen op die onlangse internasionale toutrekkampioenskap in Holten, Nederland.

Vlug EK 772 van Doebai het op Donderdagoggend 22 September altesaam 120 toutrekkers, sewe wêreldklubkampioenskapmedaljes en vier wêreldkampioenskapmedaljes op die internasionale lughawe in Kaapstad afgelaai.

Twee van die goue medaljes was vir die o.19-seun- en o.19-meisiespan wat 18 van die wêreld se beste spanne in die onlangse wêreldkampioenskap in Holten, Nederland, uitgestof het. Van 75 lande wat amptelik by die wêreldliggaam vir toutrek (TWIF, oftewel Tug of War International Federation) geregistreer is, het net die top-19, waaronder Suid-Afrika, aan die wêreldkampioenskap deelgeneem.In die wêreldklubkampioenskap het o.19-seunspan van Oakdale en die gemengde o.19-span van Swellendam in die Wes-Kaap ook goud gewen.

toutrek
So lyk mens se klere as jy in die modder moes hakke inkap en toutrek vir volk en vaderland. Foto: Verskaf
toutrek
So lyk mens se hande as jy in die modder moes hakke inkap en toutrek vir volk en vaderland. Foto: Verskaf

Mnr. Anton Botha, president van SA Toutrek, sê die vier dae lange wêreldkampioenskap bestaan uit twee kampioenskapkompetisies. Die eerste twee dae word die wêreldklubkampioenskap gehou, waartydens die beste toutrekklubs meeding om die titel as wêreldkampioenklubspan. Die volgende twee dae ding lande se nasionale man-, vroue- en gemengde spanne mee. Gemengde spanne bestaan uit vier vroue en vier mans.

Daar word in 13 kategorieë deelgeneem: o.19-seuns (560 kg), o.19-meisies (480 kg), o.19-gemeng (520 kg), o.23-mans (600 kg), o.23-vroue (500 kg), o.23-gemeng (560 kg), senior vroue liggewig (500 kg), senior vroue swaargewig (540 kg), senior mans liggewig (560 kg), senior mans middelgewig (640 kg), senior mans ligswaargewig (680 kg), senior mans swaargewig (720 kg) en senior gemeng (580 kg).

Suid-Afrika se klubspanne het sewe medaljes in die wêreldklubkampioenskap gewen. Breërivier se gemengde o.19-span, Drostdy se o.19-vroue en Goudini se o.23-vroue het almal silwer gewen. Swellendam se o.19-meisies en Valsbaai se o.23- gemengde span het brons gewen.

In die wêreldkampioenskap het Suid-Afrika sê o.23-mans en o.19- gemengde span ook brons gewen.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.67
+0.9%
Rand - Pond
20.15
+0.3%
Rand - Euro
17.58
-0.3%
Rand - Aus dollar
11.49
+1.1%
Rand - Jen
0.12
+0.9%
Goud
1,712.49
+0.8%
Silwer
20.95
+1.2%
Palladium
2,339.50
+5.2%
Platinum
927.50
+2.5%
Brent-ruolie
88.86
+4.2%
Top-40
59,638
+3.1%
Alle aandele
66,102
+2.9%
Hulpbronne 10
64,311
+4.3%
Industriële 25
79,706
+2.8%
Finansiële 15
14,059
+1.8%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Lus vir lekker lag
Ek is n hardwerkende man wat hou van avontuur en goeie geselskap, n lekker kuier en goeie vriende. Ek is oop vir nuwe dinge in die lewe.
Lag en leef
Ek is n liefdevolle mens en sien die positiewe altyd in mense. Die lewe is te kort om ongelukkig te wees.
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot