AFGRI
BEAN
20 Mrt
-
9998,4
-117,60
CORN
20 Mrt
-
4457,6
-43,40
SOYA
20 Mrt
-
8505
-103,00
SUNS
20 Mrt
-
9390
-248,00
WEAT
20 Mrt
-
6630
-41,00
WMAZ
20 Mrt
-
3950
-38,00
YMAZ
20 Mrt
-
4156
-27,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
10 Mrt
-
171,8
0,00
Ave Wool - RWS
10 Mrt
-
185,09
0,00
Beeste A2/3
10 Mrt
-
54,09
0,00
Beeste AB2/3
10 Mrt
-
52,37
0,00
Beeste B2/3
10 Mrt
-
49,71
0,00
Beeste C2/3
10 Mrt
-
48,2
0,00
Bevrore Hoender
10 Mrt
-
33,07
0,00
Bokkies (onder 30 kg)
10 Mrt
-
47,59
0,00
Bokooie
10 Mrt
-
35,3
0,00
Groot (meer as 40 kg)
10 Mrt
-
37,88
0,00
Hoender (IQF)
10 Mrt
-
32,24
0,00
Medium (30-40kg)
10 Mrt
-
42,34
0,00
Pork Average
10 Mrt
-
33,17
0,00
Poultry Average
10 Mrt
-
33,05
0,00
Skaap A2/3
10 Mrt
-
85,28
0,00
Skaap AB2/3
10 Mrt
-
82,03
0,00
Skaap B2/3
10 Mrt
-
66,9
0,00
Skaap C2/3
10 Mrt
-
63,53
0,00
Speenkalf
10 Mrt
-
33,23
0,00
Spekvarke
10 Mrt
-
34,32
0,00
Stoorlammers
10 Mrt
-
38,83
0,00
Varkwors
10 Mrt
-
26,35
0,00
Vars Hoender
10 Mrt
-
33,85
0,00
Vleisvarke
10 Mrt
-
33,05
0,00
Deel

SA rekord van R800 000 vir Brahmanbul

‘n Brahmanbul is deur mnr. Llewellyn en mev. Corrie Labuschagne van Letsitele in Limpopo vir ‘n nuwe SA rekordprys van R800 000 verkoop.

ertien1

Die Brahmanbul R10 12/314 Sir Christoff is op die Labuschagnes se jaarlikse produksieveiling op Bela-Bela aan mnr. Paul Duarté van Pretoria verkoop. Die prys oortref die vorige rekordprys van R575 000 wat vir die bul HOT 08/732 Mr Moremi van mnr. Linde du Plessis van Fouriesburg betaal is.

Die veiling is deur baie hoë pryse gekenmerk. Dít teen die einde van ‘n jaar waarin Suider-Afrika deur ‘n uitmergelende droogte gekarnuffel is.

Die hoogste prys vir ‘n vroulik dier was R100 000 vir R10 15/93 Lady Gina De Manso, wat deur mnr. Christiaan Botha van Swartwater betaal is.

Altesame 13 wit bulle is teen gemiddeld R142 461 stuk verkoop en 20 wit vroulik diere teen gemiddeld R59 850 stuk. Vyf rooi bulle het gemiddeld R48 000 stuk behaal en vyf vroulike rooi diere gemiddeld R37 000 stuk. Die gemiddelde prys van al 43 Brahmane wat verkoop is, was R82 182 (semen uitgesluit).

Mnr. Willem Barnard, voorsitter van die Brahmantelersgenootskap se promosiekomitee, sê die veiling was ‘n hoogtepunt in die Brahmanbedryf.  Altesame 425 mense het die veiling bygewoon en 80 kopers het geregistreer.

Die veiling is deur André Kock en Seun Limpopo aangebied.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.52
-0.6%
Rand - Pond
22.74
-1.6%
Rand - Euro
19.86
-0.8%
Rand - Aus dollar
12.44
-1.2%
Rand - Jen
0.14
-1.3%
Platinum
988.38
+2.1%
Palladium
1,411.23
-0.0%
Goud
1,978.75
-0.5%
Silwer
22.54
-0.3%
Brent-ruolie
72.97
-2.4%
Top-40
68,799
+2.6%
Alle aandele
74,271
+2.4%
Hulpbronne 10
65,660
+4.2%
Industriële 25
99,818
+2.8%
Finansiële 15
15,066
-0.3%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Hou van kamp
Gemaklik met vriendelike geaardheid. Goeie waardes heg baie waarde aan eerlikheid. Natuur en kamp is van my voorkeure. Gesond en sportief. Bok vir sport
As ons nie ontmoet nie, sal ons nie weet nie.
Hierdie is altyd vir my 'n moeilike een. Hier kan ons onsself inkleur met die mooiste potlode. Google kan selfs genader word vir 'n oulike beskrywing, ek verkies om die persoon...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot