AFGRI
BEAN
24 Mrt
-
9660
0,00
CORN
24 Mrt
-
4531
0,00
SOYA
24 Mrt
-
8206
0,00
SUNS
24 Mrt
-
9348
0,00
WEAT
24 Mrt
-
6461
0,00
WMAZ
24 Mrt
-
3893
0,00
YMAZ
24 Mrt
-
3996
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
10 Mrt
-
171,8
0,00
Ave Wool - RWS
10 Mrt
-
185,09
0,00
Beeste A2/3
10 Mrt
-
54,09
-0,11
Beeste AB2/3
10 Mrt
-
52,37
-0,58
Beeste B2/3
10 Mrt
-
49,71
0,11
Beeste C2/3
10 Mrt
-
48,2
-0,33
Bevrore Hoender
10 Mrt
-
33,07
0,10
Bokkies (onder 30 kg)
10 Mrt
-
47,59
-0,54
Bokooie
10 Mrt
-
35,3
-1,14
Groot (meer as 40 kg)
10 Mrt
-
37,88
1,68
Hoender (IQF)
10 Mrt
-
32,24
0,03
Medium (30-40kg)
10 Mrt
-
42,34
-2,27
Pork Average
10 Mrt
-
33,17
1,14
Poultry Average
10 Mrt
-
33,05
0,06
Skaap A2/3
10 Mrt
-
85,28
2,47
Skaap AB2/3
10 Mrt
-
82,03
0,96
Skaap B2/3
10 Mrt
-
66,9
-2,58
Skaap C2/3
10 Mrt
-
63,53
1,95
Speenkalf
10 Mrt
-
33,23
-0,88
Spekvarke
10 Mrt
-
34,32
0,27
Stoorlammers
10 Mrt
-
38,83
-0,15
Varkwors
10 Mrt
-
26,35
0,98
Vars Hoender
10 Mrt
-
33,85
0,06
Vleisvarke
10 Mrt
-
33,05
1,29
Deel

Saak oor droogteverdraagsame mieliekultivar dié week in hof

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Ter illustasie. Foto: Johan Norval
Ter illustasie. Foto: Johan Norval
Die hooggeregshof in Pretoria sal vandeesweek moontlik ’n beslissing maak oor of Bayer (Monsanto) se droogteverdraagsame mieliekultivar wensdenkery of ’n reddingsboei vir boere is.

Die aansoek wat die Afrika-sentrum vir biodiversiteit (ACB) in 2017 voor die hof gebring het om die uitvoerende raad van die wet op geneties gemodifiseerde organismes (GMO’s), die GMO-appèlraad en die minister van landbou (bosbou en visserye) se goedkeuring vir Bayer (Monsanto) se droogteverdraagsame mieliekultivar MON 86470 ongeldig te verklaar, word uiteindelik vandeesweek in die hooggeregshof in Pretoria aangehoor.

Die ACB voer aan dat daar nie voldoende data is om die beweerde voordeel van droogteverdraagsaamheid te rugsteun nie – nie wat opbrengs of landboukundige prestasie betref nie.

Luidens ’n verklaring volg die hofsaak op ’n jare lange veldtog van die ACB en ander organisasies wat Monsanto se aanspraak op verdraagsaamheid teen droogte bevraagteken. Die tegnologie is oënskynlik aan kleinskaalse boere in verskeie Afrika-lande aangebied via die Water-effektiewe mielies vir Afrika- (WEMA) projek wat deur die Gates-stigting gefinansier is.

Die uitvoerende raad van die wet op GMO’s het MON 86470 goedgekeur vir kommersiële produksie ná ’n reeks veldproewe waarmee in 2007 begin is. Die ACB se appèl teen hierdie goedkeuring is van die hand gewys deur die GMO-appèlraad en die departement van landbou. Daarom het die instelling die hof in 2017 genader en was die kommersiële verbouing van saad met dié eienskap intussen nie toegelaat nie.

In 2018 het die uitvoerende raad van die wet op geneties gemodifiseerde organismes geweier om Bayer (Monsanto) se aansoek goed te keur vir ’n stapelgeen wat MON 86470 asook MON 89034 en NK 603 insluit. Dié stapelgeen is glo geneties gemodifiseer om onkruiddoder te oorleef, bied droogteverdraagsaamheid en bied weerstand teen insekte.

Omdat Bayer intussen Monsanto oorgekoop het, is dié maatskappy nou as respondent tot die hofgeding bygevoeg.

Die ACB sê in ’n verklaring dat dié organisasie hoop dat die hof in sy guns sal besluit en dat ’n uitspraak in dié verband dit in die toekoms moeiliker sal maak om die kommersialisering van GM kultivars in Afrika te bevorder.

Laai die Landbou.com-app af en lees jou landbounuus direk op die app. Dié app is beskikbaar in die Apple-, Android- en Huawei-winkels.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.17
-0.5%
Rand - Pond
22.22
+0.0%
Rand - Euro
19.59
-0.2%
Rand - Aus dollar
12.09
-0.1%
Rand - Jen
0.14
+0.0%
Platinum
976.84
0.0%
Palladium
1,415.66
0.0%
Goud
1,978.67
0.0%
Silwer
23.23
0.0%
Brent-ruolie
74.99
-1.2%
Top-40
69,181
-1.3%
Alle aandele
74,695
-1.2%
Hulpbronne 10
64,294
-1.4%
Industriële 25
101,619
-1.0%
Finansiële 15
15,178
-1.6%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Leweslustig ,Geniet die lewe
Lewenslustig. Hou van 4×4. Asook kamp. Dans graag. Baie vriendelik en spontaan. Diere tans friesperde asook miniatuurperde en 3 yorkies. Braai graag asook fliek en vertonings...
Fantastiese kok wil jou lewe bietjie geur
Free spiritual open minded romanticse liefde volle dame, wat soveel liefde het om te gee, het nie tyd vir games en man's wat nie weet wat hul wil he nie, soek n soul mate xxx
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot