AFGRI
BEAN
31 Mrt
-
9826
0,00
CORN
31 Mrt
-
4660
0,00
SOYA
31 Mrt
-
8175
0,00
SUNS
31 Mrt
-
8760
0,00
WEAT
31 Mrt
-
6631
0,00
WMAZ
31 Mrt
-
3977
0,00
YMAZ
31 Mrt
-
4029
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
17 Mrt
-
171,8
1,17
Ave Wool - RWS
17 Mrt
-
185,09
1,47
Beeste A2/3
17 Mrt
-
54,2
-0,07
Beeste AB2/3
17 Mrt
-
52,95
-0,19
Beeste B2/3
17 Mrt
-
49,6
-1,22
Beeste C2/3
17 Mrt
-
48,53
0,72
Bevrore Hoender
17 Mrt
-
32,97
-0,23
Bokkies (onder 30 kg)
17 Mrt
-
48,13
-1,27
Bokooie
17 Mrt
-
36,44
-2,17
Groot (meer as 40 kg)
17 Mrt
-
36,2
-0,10
Hoender (IQF)
17 Mrt
-
32,21
-0,01
Medium (30-40kg)
17 Mrt
-
44,61
-2,43
Pork Average
17 Mrt
-
32,03
1,11
Poultry Average
17 Mrt
-
32,99
-0,12
Skaap A2/3
17 Mrt
-
82,81
3,66
Skaap AB2/3
17 Mrt
-
81,07
13,42
Skaap B2/3
17 Mrt
-
69,48
9,39
Skaap C2/3
17 Mrt
-
61,58
3,03
Speenkalf
17 Mrt
-
34,11
0,00
Spekvarke
17 Mrt
-
34,05
1,60
Stoorlammers
17 Mrt
-
38,98
-0,96
Varkwors
17 Mrt
-
25,37
1,06
Vars Hoender
17 Mrt
-
33,79
-0,13
Vleisvarke
17 Mrt
-
31,76
0,95
Deel

SAB bemagtig jong mense met praktiese geleenthede

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Van die gegradueerdes wat die mees onlangse deelnemers aan Suid-Afrikaanse Brouerye se landbou-internskapprojek is, is van links, agter: mnre. Kwenama Buthelezi, Mashiteletse Mapheto, Moyahabo Makhura en Xolani Hlatshwayo; voor: mee. Mulanga Madala, Samukelisiwe Zulu, Lumka Sikade, Nokwanda Kulu, Mathakgala Phooko en Vision Selapa. Foto: SAB
Van die gegradueerdes wat die mees onlangse deelnemers aan Suid-Afrikaanse Brouerye se landbou-internskapprojek is, is van links, agter: mnre. Kwenama Buthelezi, Mashiteletse Mapheto, Moyahabo Makhura en Xolani Hlatshwayo; voor: mee. Mulanga Madala, Samukelisiwe Zulu, Lumka Sikade, Nokwanda Kulu, Mathakgala Phooko en Vision Selapa. Foto: SAB
Belowende voor- en nagraadse studente in landboustudies kan hul teoretiese kennis in die praktyk toepas danksy die Suid-Afrikaanse Brouerye se landbou-internskapprojek (SAB LIP).

Hierdie projek, wat nou sy derde bestaansjaar vier, is ontwerp om dié studente en gegradueerdes selfs meer gereed en bekwaam te maak om betekenisvolle bydraes in die landbouwaardeketting te lewer.

Me. Nokwanda Kulu, voltooi tans haar meestersgraad in plantbiotegnologie aan die Universiteit Stellenbosch. Sy het luidens ’n verklaring gesê nie alles wat studente aan universiteite leer, word noodwendig op plase beoefen nie. “Wanneer jy vir die eerste keer in ’n werksituasie beland, moet jy nooit voorgee dat jy meer as enigiemand weet nie. Daar is altyd baie om te leer en elke dag bied ’n nuwe situasie om by iets nuut aan te pas.”

Volgens SAB sluit van die vaardigheidsontwikkeling deur die SAB LIP onder meer amptelike akkreditering om gegradueerdes in staat te stel om kunsmis en landbouchemikalieë te selekteer en te kan toepas, gevorderde opleiding vir die hantering van landboumasjinerie en -werktuie, om bevoeg te raak om mielies en gars te kan gradeer, gevorderde rekenaaropleiding en om toepaslike navorsingsmetodologie te kan gebruik in die ontwerp, uitvoer en uitkomste van proewe.

“Ons het ’n holistiese stel programme soos hierdie regoor die private sektor nodig om te verseker dat ons ’n volhoubare verandering ten goede maak en [om] jong Suid-Afrikaners die geleenthede te bied wat hulle nodig het om ’n toekoms te bou waarop ons almal trots kan wees,” sê mnr. Sphe Vundla, korporatiewe handelsmerkdirekteur by SAB.

SAB is ’n filiaal van AB InBev wat sy hoofkantoor in België het. 

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.79
+0.0%
Rand - Pond
21.97
-0.1%
Rand - Euro
19.34
-0.2%
Rand - Aus dollar
11.90
-0.0%
Rand - Jen
0.13
+0.0%
Platinum
991.31
0.0%
Palladium
1,460.24
0.0%
Goud
1,969.50
0.0%
Silwer
24.11
0.0%
Brent-ruolie
79.89
+1.6%
Top-40
70,498
-0.8%
Alle aandele
76,100
-0.8%
Hulpbronne 10
66,234
-1.9%
Industriële 25
102,950
-0.3%
Finansiële 15
15,496
-0.9%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Kom ons kuier lekker saam
Ek hou van musiek, braai, kuier met vriende, kamp, ens. Tipiese introvert kom daar tye waar ek bietjie alleen tyd nodig het, en ek gun dieselfde vir my vriendin. Ek werk hard en...
Liefte is n wenner!
Hou van nuwe plekke sien dinge saam doen, saam lag en net memories maak ek wil settle en is ernstig daaroor.
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot