AFGRI
BEAN
02 Jun
-
9580
0,00
CORN
02 Jun
-
4677
0,00
SOYA
02 Jun
-
7767
0,00
SUNS
02 Jun
-
8137
0,00
WEAT
02 Jun
-
6670
0,00
WMAZ
02 Jun
-
3681
0,00
YMAZ
02 Jun
-
3802
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
19 Me
-
172,55
7,70
Ave Wool - RWS
19 Me
-
189,51
9,36
Beeste A2/3
19 Me
-
53,82
53,82
Beeste AB2/3
19 Me
-
52,28
0,49
Beeste B2/3
19 Me
-
48,03
-0,79
Beeste C2/3
19 Me
-
45,86
0,34
Bevrore Hoender
19 Me
-
34,01
-1,54
Bokkies (onder 30 kg)
19 Me
-
52,68
-2,51
Bokooie
19 Me
-
40,2
1,49
Groot (meer as 40 kg)
19 Me
-
45,36
4,57
Hoender (IQF)
19 Me
-
33,04
-0,30
Medium (30-40kg)
19 Me
-
48
-3,26
Pork Average
19 Me
-
29,59
0,13
Poultry Average
19 Me
-
33,71
-0,90
Skaap A2/3
19 Me
-
84,64
0,30
Skaap AB2/3
19 Me
-
76,6
10,52
Skaap B2/3
19 Me
-
58,23
-1,47
Skaap C2/3
19 Me
-
57,02
0,77
Speenkalf
19 Me
-
31,04
1,22
Spekvarke
19 Me
-
30,9
0,85
Stoorlammers
19 Me
-
42,28
0,34
Varkwors
19 Me
-
24,66
0,20
Vars Hoender
19 Me
-
34,07
-0,87
Vleisvarke
19 Me
-
29,47
0,05
Deel

SAMPRO is mededingend

Die Mededingingskommissie het op ‘n aanbevelingsbasis bevind dat SAMPRO aan die mededingingswet voldoen.

Die Mededingingskommissie het op ‘n aanbevelingsbasis bevind dat die SA Melkverwerkersorganisasie (SAMPRO) aan die mededingingswet voldoen.

Luidens ‘n verklaring het die bedryfsorganisasie in Augustus dié jaar ‘n versoek aan die kommissie gestuur om sy grondwet, beleid en alle kwartaallikse en jaarlikse verslae na te gaan.

Dít het gevolg ná ‘n besluit tydens ‘n algemene vergadering op 17 Augustus dat die kommissie versoek moet word om dié organisaie te adviseer oor of die prys en volume inligting wat tans deur die SAMPRO forum deurgegee word binne mededingswetgewing val, al dan nie.

Mnr. Alwyn Kraamwinkel, hoof uitvoerende beampte van SAMPRO, sê hulle het die kommissie gevra om al hulle interne dokumente na te gaan en vas te stel of hulle die wet reg verstaan en binne die wet optree.

Redes

Volgens Kraamwinkel het dié besluit gevolg ná talle berigte verskyn het wat in die algemeen bedryfsorganisasies se versoenbaarheid met die mededingingswet bevraagteken het. “Mens moet onthou dat daar wesenlike verskille tussen al die organisasies bestaan en mens moet na elke organisasie se agtergrond kyk. Elkeen se grondwet, produkte, en so aan, verskil”.

Kraamwinkel sê volgens die kommissie se antwoord verstaan SAMPRO die wet korrek en tree hy binne die wet op.

Volgens die verklaring lui die kommissie se bevindinge soos volg:

“Die komissie bevind dat SAMPRO se verstane en interpretasie van die Wet nie in konflik is met die bestaande uitvoering is nie. Die Kommissie is van mening dat die inligtinguitruiling van SAMPRO na sy lede nie ‘n invloed sal hê wat nie-mededingende uitkomste binne die suiwelbedryf te fasiliteer nie…”.

22 November 2010

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
Landbou Veilings

Landbou Veilings bied 'n geleentheid aan boere én veilingskliënte om veilings te bemark en te soek na inligting oor omliggende veilings.

Lees hier
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
19.51
+0.6%
Rand - Pond
24.30
-0.0%
Rand - Euro
20.93
-0.2%
Rand - Aus dollar
12.90
-0.1%
Rand - Jen
0.14
+0.0%
Platinum
1,003.50
0.0%
Palladium
1,420.36
0.0%
Goud
1,948.15
0.0%
Silwer
23.63
0.0%
Brent-ruolie
76.13
+2.4%
Top-40
71,993
+1.9%
Alle aandele
77,126
+1.7%
Hulpbronne 10
70,299
+1.9%
Industriële 25
105,036
+2.0%
Finansiële 15
14,803
+1.2%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Kom kyk saam met my die sonsondergang oor die see.
Ek dink nie ek is n slegte ou nie en kan n goeie vriend wees aan iemand. Ek hou nie van valse mense nie. Wanneer my kop bietjie besoedel is spring ek op my motorfiets en dit...
Net lekker Geselskap
Spontaan en hou van mense met n lekker persoonlikheid soek asb nie iemand wat aan n bottel vasgemaak is nie en ook nie met tonne probleme nie
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot