AFGRI
BEAN
31 Mrt
-
8703
-87,00
CORN
31 Mrt
-
4445,8
-72,20
SOYA
31 Mrt
-
8071,2
-127,80
SUNS
31 Mrt
-
8700
-102,00
WEAT
31 Mrt
-
6605
-90,00
WMAZ
31 Mrt
-
3798
-55,00
YMAZ
31 Mrt
-
4012,8
-51,20
AMT
Ave Wool - Non RWS
17 Mrt
-
171,8
1,17
Ave Wool - RWS
17 Mrt
-
185,09
1,47
Beeste A2/3
17 Mrt
-
54,2
-0,07
Beeste AB2/3
17 Mrt
-
52,95
-0,19
Beeste B2/3
17 Mrt
-
49,6
-1,22
Beeste C2/3
17 Mrt
-
48,53
0,72
Bevrore Hoender
17 Mrt
-
32,97
-0,23
Bokkies (onder 30 kg)
17 Mrt
-
48,13
-1,27
Bokooie
17 Mrt
-
36,44
-2,17
Groot (meer as 40 kg)
17 Mrt
-
36,2
-0,10
Hoender (IQF)
17 Mrt
-
32,21
-0,01
Medium (30-40kg)
17 Mrt
-
44,61
-2,43
Pork Average
17 Mrt
-
32,03
1,11
Poultry Average
17 Mrt
-
32,99
-0,12
Skaap A2/3
17 Mrt
-
82,81
3,66
Skaap AB2/3
17 Mrt
-
81,07
13,42
Skaap B2/3
17 Mrt
-
69,48
9,39
Skaap C2/3
17 Mrt
-
61,58
3,03
Speenkalf
17 Mrt
-
34,11
0,00
Spekvarke
17 Mrt
-
34,05
1,60
Stoorlammers
17 Mrt
-
38,98
-0,96
Varkwors
17 Mrt
-
25,37
1,06
Vars Hoender
17 Mrt
-
33,79
-0,13
Vleisvarke
17 Mrt
-
31,76
0,95
Deel

Sanral wag op proklamasie vir R31 in Noord-Kaap

akkreditasie
Deel jou intekenaarartikels.
Jy het 3 artikels om hierdie maand te deel. Stuur hierdie storie aan 'n vriend!
Hierdie webtuiste word beskerm deur reCAPTCHA en Google se Privaatheidsbeleid en Gebruikersvoorwaardes geld.
Laai tans...
Besig om te laai. Wag asseblief...
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Die herstelwerk aan die R31-pad buite Kimberley waar lekkende pypnetwerke ’n groot dam veroorsaak het, is nog aan die gang. Foto: Verskaf
Die herstelwerk aan die R31-pad buite Kimberley waar lekkende pypnetwerke ’n groot dam veroorsaak het, is nog aan die gang. Foto: Verskaf

Die roetes wat ook deur die landbou- en toerismesektor gebruik word, is die hoofroete vir Noord-Kaapse mangaanmynmaatskappye wat hul vragte grondstof padlangs na die hawens in die Oos-Kaap vervoer.

Volgens mnr. Nicol Jansen, voorsitter van Agri Noord-Kaap, is die haglike paaie gevaarlik vir motoriste en dit hou nadelige ekonomiese gevolge in. “Die premier en die provinsiale departement van paaie en openbare werke het ons voorstel aanvaar dat Sanral die bestuur van die roetes van Hotazel tot Hanover oorneem. Die provinsiale departement se begroting is onvoldoende om die pad, wat druk en swaar verkeer moet dra, te onderhou. Ons wag nou dat die besluit deur die minister goedgekeur word sodat herstelwerk aan die roetes kan begin. Die mynbousektor lewer die grootste bydrae tot die provinsiale BBP-syfers en behoort ondersteuning van die owerhede te geniet.”

Die gedeelte van die R31 tussen Koopmansfontein en Daniëlskuil wat reeds in ’n swak toestand was, is vroeër vanjaar weens veiligheidsredes gesluit weens vloede ná mildelike reënval en sodat herstelwerk gedoen kan word.

Lees die volle storie
Teken in op Landbou.com en kry toegang tot die beste joernalistiek en eksklusiewe produkte.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.74
+0.3%
Rand - Pond
21.91
+0.7%
Rand - Euro
19.27
+0.8%
Rand - Aus dollar
11.88
+0.7%
Rand - Jen
0.13
+0.6%
Platinum
995.19
+1.5%
Palladium
1,465.83
-0.8%
Goud
1,975.80
-0.2%
Silwer
24.10
+0.8%
Brent-ruolie
79.27
+1.3%
Top-40
70,498
-0.8%
Alle aandele
76,100
-0.8%
Hulpbronne 10
66,234
-1.9%
Industriële 25
102,950
-0.3%
Finansiële 15
15,496
-0.9%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Opsoek na liefde
Ek is eerlike opreg en weet hoe om ' n dame spesiaaal te laat voel. Ek hou ook van buite lewe en avontuurlustig
Kom ons kyk
Die lewe is nie gemaak om alleen deur te gaan. Be a rebel, eat the cake! Enjoy die klein dinge, smell the flowers!
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot