
Mag dit 'n tyd van vrede en samesyn vir ons almal wees.
Landbou.com en Landbouweekblad bedank ook al ons lesers, gebruikers en adverteerders vir die ondersteuning wat ons vanjaar geniet het.
Die webwerf sal vanaf vandag tot vroeg in Januarie 2015 stiller wees terwyl ons asem skep vir die jaar wat kom.