AFGRI
BEAN
22 Mrt
-
9978,4
-19,60
CORN
22 Mrt
-
4079
-47,00
SOYA
22 Mrt
-
8456
-56,00
SUNS
22 Mrt
-
9000
-755,00
WEAT
22 Mrt
-
6490
-102,00
WMAZ
22 Mrt
-
3861,2
-88,80
YMAZ
22 Mrt
-
4120
-88,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
10 Mrt
-
171,8
0,00
Ave Wool - RWS
10 Mrt
-
185,09
0,00
Beeste A2/3
10 Mrt
-
54,09
-0,11
Beeste AB2/3
10 Mrt
-
52,37
-0,58
Beeste B2/3
10 Mrt
-
49,71
0,11
Beeste C2/3
10 Mrt
-
48,2
-0,33
Bevrore Hoender
10 Mrt
-
33,07
0,10
Bokkies (onder 30 kg)
10 Mrt
-
47,59
-0,54
Bokooie
10 Mrt
-
35,3
-1,14
Groot (meer as 40 kg)
10 Mrt
-
37,88
1,68
Hoender (IQF)
10 Mrt
-
32,24
0,03
Medium (30-40kg)
10 Mrt
-
42,34
-2,27
Pork Average
10 Mrt
-
33,17
1,14
Poultry Average
10 Mrt
-
33,05
0,06
Skaap A2/3
10 Mrt
-
85,28
2,47
Skaap AB2/3
10 Mrt
-
82,03
0,96
Skaap B2/3
10 Mrt
-
66,9
-2,58
Skaap C2/3
10 Mrt
-
63,53
1,95
Speenkalf
10 Mrt
-
33,23
-0,88
Spekvarke
10 Mrt
-
34,32
0,27
Stoorlammers
10 Mrt
-
38,83
-0,15
Varkwors
10 Mrt
-
26,35
0,98
Vars Hoender
10 Mrt
-
33,85
0,06
Vleisvarke
10 Mrt
-
33,05
1,29
Deel

Senior Clover-man is DFSA se nuwe hoof

akkreditasie
Foto: Carien Kruger
Foto: Carien Kruger
Mnr. Drikus Lubbe, lid van Clover se uitvoerende bestuur, is met ingang van November as die nuwe uitvoerende hoof van Dairy Farmers of South Africa (DFSA) aangestel.

Clover het in ’n aankondiging op die JSE se Sens-nuusdiens gesê Lubbe, tot einde Oktober hoof van aanbodketting by Clover, se goeie kennis van Clover se aanbodketting en DFSA se sakemodel maak hom die ideale kandidaat om DFSA verder te ontwikkel.

Landbouweekblad het vroeër berig dat DFSA, ’n filiaal van Clover, in sy eerste volle boekjaar ’n netto verlies van R128,8 miljoen gely het.

Mnr. Jacques Botha, wat in September as uitvoerende hoof van DFSA bedank het, het gesê die verlies is veroorsaak deur deflasie in verkoopspryse weens die ooraanbod van melk, en koste wat saam met inflasie gestyg het.

Volgens hom was plaashekpryse, in verhouding tot die verkoopsprysdeflasie, te hoog.

DFSA koop onverwerkte melk by boere en betaal Clover om dit te verwerk en te verpak. DFSA lewer ook onverwerkte melk aan Clover vir die maak van sy waardetoegevoegde suiwelprodukte.

Clover het sy bedrywighede vir nie-waardetoegevoegde melkprodukte, soos vars melk, langlewemelk en ultragepasteuriseerde melk, verlede jaar na DFSA oorgedra.

Ontvang die nuutste landbounuus en -raad in verskeie bedrywe - teken HIER in vir een van ons nuusbriewe.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.51
+0.1%
Rand - Pond
22.75
-0.4%
Rand - Euro
19.97
-0.0%
Rand - Aus dollar
12.40
-0.3%
Rand - Jen
0.14
+0.1%
Platinum
980.10
+0.8%
Palladium
1,388.01
-1.3%
Goud
1,944.32
+0.2%
Silwer
22.44
+0.2%
Brent-ruolie
75.32
+2.0%
Top-40
69,318
+0.8%
Alle aandele
74,785
+0.7%
Hulpbronne 10
65,094
-0.9%
Industriële 25
100,870
+1.1%
Finansiële 15
15,360
+2.0%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Ek weet wat ek uit die lewe wil he
Om my te leer ken vat soms langer omdat ek n redelike groot introvert is. Ek is n stil mens, maar saam met die regte persoon kan ek ure lank n intelligente gesprek voer. Ek is...
Opreg en eerlik
Eks plat op die aarde, daars baie waarvan ek hou om te doen behalwe enige iets wat met hoogte te doen het, so letterlik plat op die aarde.
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot