AFGRI
BEAN
29 Mrt
-
9780,8
66,80
CORN
29 Mrt
-
4530
-10,00
SOYA
29 Mrt
-
8248
5,00
SUNS
29 Mrt
-
8750
90,00
WEAT
29 Mrt
-
6675
-15,00
WMAZ
29 Mrt
-
3931,60
-31,40
YMAZ
29 Mrt
-
4060
-24,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
17 Mrt
-
171,8
1,17
Ave Wool - RWS
17 Mrt
-
185,09
1,47
Beeste A2/3
17 Mrt
-
54,2
-0,07
Beeste AB2/3
17 Mrt
-
52,95
-0,19
Beeste B2/3
17 Mrt
-
49,6
-1,22
Beeste C2/3
17 Mrt
-
48,53
0,72
Bevrore Hoender
17 Mrt
-
32,97
-0,23
Bokkies (onder 30 kg)
17 Mrt
-
48,13
-1,27
Bokooie
17 Mrt
-
36,44
-2,17
Groot (meer as 40 kg)
17 Mrt
-
36,2
-0,10
Hoender (IQF)
17 Mrt
-
32,21
-0,01
Medium (30-40kg)
17 Mrt
-
44,61
-2,43
Pork Average
17 Mrt
-
32,03
1,11
Poultry Average
17 Mrt
-
32,99
-0,12
Skaap A2/3
17 Mrt
-
82,81
3,66
Skaap AB2/3
17 Mrt
-
81,07
13,42
Skaap B2/3
17 Mrt
-
69,48
9,39
Skaap C2/3
17 Mrt
-
61,58
3,03
Speenkalf
17 Mrt
-
34,11
0,00
Spekvarke
17 Mrt
-
34,05
1,60
Stoorlammers
17 Mrt
-
38,98
-0,96
Varkwors
17 Mrt
-
25,37
1,06
Vars Hoender
17 Mrt
-
33,79
-0,13
Vleisvarke
17 Mrt
-
31,76
0,95
Deel

Senwes vind baat by goeie oes en pryse

akkreditasie
Foto: Nico van Burick
Foto: Nico van Burick
Ondanks sekere ongunstige faktore het Senwes goeie resultate in sy halfjaar tot einde Oktober behaal.

Mnr. Francois Strydom, uitvoerende hoof van die groep, sê die afdeling vir landboutoerusting se prestasie was beter as in die vorige jaar en tot op datum was die verhoging in totale omset 74% hoër.

“Die groter oes, tesame met die aansienlik hoër kommoditeitspryse, laer rentekoerse en goeie vooruitsigte vir die komende seisoen, het ’n gunstige uitwerking op hierdie mark gehad,” sê hy in ’n verklaring.

“Die eerste ses maande van 2020 sal altyd met die Covid-19-pandemie vereenselwig word, terwyl lae oordragvoorraadvlakke, laat aanplantings, oormatige reënval in April en die swak gehalte van graan soos wat die seisoen verloop het, ’n beduidende uitwerking op die groep gehad het.”

Die groep het desondanks beter presteer as verwag. Sy omset het met 80% tot R3,517 miljard gestyg, terwyl verdienste voor rente, depresiasie en amortisasie met 49% tot R511 miljoen gestyg het.

Kontantvloei gelewer uit bedryfsaktiwiteite beloop R440 miljoen, wat 29,8% meer is as die R339 miljoen in die ooreenstemmende tydperk die vorige jaar.

Wins toeskryfbaar aan normale ekwiteitshouers het met 67,3% tot R281 miljoen gestyg en wesensverdienste per aandeel van 164,1 sent is gelewer, wat 65% hoër is as in die ooreenstemmende tydperk die vorige jaar.

Senwes het ’n tussentydse dividend van 32 sent verklaar.

Vooruitsigte

Strydom sê weens die ontbondeling van Hinterland, die gesamentlike kleinhandelsbesigheid met Afgri, asook die konsolidasie met Suidwes, wat teen Januarie 2021 op die laatste afgehandel sal wees, en vinniger as verwagte herstel ná die verslapping van Covid-19-maatreëls, behoort die groep sy goeie momentum in die volgende ses maande te kan behou.

Mnr. Corné Kruger, finansiële hoof, sê as ’n mens dan in ook ag neem dat ’n normale tot bonormale landbousiklus vir die somergraangebiede verwag word, behoort die Senwes-groep goeie resultate teen die einde van sy boekjaar op 30 April 2021 te lewer.

Die opwaartse druk op kommoditeitspryse en die beskikbaarheid van witmielieprodukte van gehalte sal na verwagting in die laaste kwartaal van die boekjaar verhoog.
Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.11
+0.3%
Rand - Pond
22.36
+0.2%
Rand - Euro
19.64
+0.3%
Rand - Aus dollar
12.08
+0.8%
Rand - Jen
0.14
+0.9%
Platinum
962.26
+0.3%
Palladium
1,421.35
+0.3%
Goud
1,966.11
-0.4%
Silwer
23.25
-0.3%
Brent-ruolie
78.65
+0.7%
Top-40
70,742
+0.4%
Alle aandele
76,325
+0.4%
Hulpbronne 10
66,352
-0.2%
Industriële 25
103,432
+1.1%
Finansiële 15
15,543
-0.6%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Hou van kamp
Gemaklik met vriendelike geaardheid. Goeie waardes heg baie waarde aan eerlikheid. Natuur en kamp is van my voorkeure. Gesond en sportief. Bok vir sport
Fantastiese kok wil jou lewe bietjie geur
Free spiritual open minded romanticse liefde volle dame, wat soveel liefde het om te gee, het nie tyd vir games en man's wat nie weet wat hul wil he nie, soek n soul mate xxx
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot