AFGRI
BEAN
31 Mrt
-
9826
0,00
CORN
31 Mrt
-
4660
0,00
SOYA
31 Mrt
-
8175
0,00
SUNS
31 Mrt
-
8760
0,00
WEAT
31 Mrt
-
6631
0,00
WMAZ
31 Mrt
-
3977
0,00
YMAZ
31 Mrt
-
4029
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
17 Mrt
-
171,8
1,17
Ave Wool - RWS
17 Mrt
-
185,09
1,47
Beeste A2/3
17 Mrt
-
54,2
-0,07
Beeste AB2/3
17 Mrt
-
52,95
-0,19
Beeste B2/3
17 Mrt
-
49,6
-1,22
Beeste C2/3
17 Mrt
-
48,53
0,72
Bevrore Hoender
17 Mrt
-
32,97
-0,23
Bokkies (onder 30 kg)
17 Mrt
-
48,13
-1,27
Bokooie
17 Mrt
-
36,44
-2,17
Groot (meer as 40 kg)
17 Mrt
-
36,2
-0,10
Hoender (IQF)
17 Mrt
-
32,21
-0,01
Medium (30-40kg)
17 Mrt
-
44,61
-2,43
Pork Average
17 Mrt
-
32,03
1,11
Poultry Average
17 Mrt
-
32,99
-0,12
Skaap A2/3
17 Mrt
-
82,81
3,66
Skaap AB2/3
17 Mrt
-
81,07
13,42
Skaap B2/3
17 Mrt
-
69,48
9,39
Skaap C2/3
17 Mrt
-
61,58
3,03
Speenkalf
17 Mrt
-
34,11
0,00
Spekvarke
17 Mrt
-
34,05
1,60
Stoorlammers
17 Mrt
-
38,98
-0,96
Varkwors
17 Mrt
-
25,37
1,06
Vars Hoender
17 Mrt
-
33,79
-0,13
Vleisvarke
17 Mrt
-
31,76
0,95
Deel

Seun ontdek sy ma se lyk op hoewe

Die 70-jarige vrou wat Dinsdag op ’n hoewe by Lephalale (Ellisras) in Limpopo erg aangerand en verwurg is, se eie seun het op haar afgekom.

Die 70-jarige vrou wat Dinsdag op ’n hoewe by Lephalale (Ellisras) in Limpopo erg aangerand en verwurg is, se eie seun het op haar afgekom.

Beeld berig ook kort voor of ná die moord Dinsdag op mev. Antjie Parkin is mnr. Thomas Tshabalala, wat jare lank vir Parkin se seun, mnr. Ben Wessels, op die hoewe gewerk het, ook vermoor.

Spoorsnyers het sy bebloede lyk onder opdrifsels op die wal van die Mogolrivier gekry. Landbou.com het gister net kripties hieroor berig.

Parkin het in ’n huis digby haar seun en skoondogter op die hoewe sowat 40 km van Lephalale gewoon. Sy het bedags alleen gebly wanneer haar familie werk toe is, aldus Marietie Louw-Carstens van Beeld.

Mev. Annelie Wessels, Parkin se skoondogter, het gister gesê haar man het Dinsdagmiddag op sy ma se lyk afgekom. Hy het tussen 16:00 en 17:00 tuisgekom en is na die hoofslaapkamer van hul huis.

Hoekslyper

Hy het iets soos ’n elektriese brand geruik. “Hy het gedink hy het sy elektriese kombers aan vergeet. Toe sien hy die hoekslyper langs die bed. Die kluis was oop,” sê mev. Wessels. Die hoekslyper is gebruik om die kluis oop te sny. ’n Vuurwapen is daaruit gesteel.

Mnr. Wessels het dadelik na sy ma se huis gehardloop en haar op die mat van haar slaapkamer gekry, berig Beeld. “Sy is onherkenbaar geslaan en die wurgmerke aan haar nek was duidelik te sien. Niemand behoort jou ma so te sien nie,” sê mev. Wessels.

Die polisie is gebel en die Wesselse het gewonder waar Tshabalala is. Sy lyk is eers laatnag gekry. “Sy kop is inmekaargeslaan en hy is ook verwurg. Hy is ook met ’n mens gesteek,” sê mev. Wessels.

Luidens ’n verklaring van TLU SA-noord het ’n spoorsnypan sowat 10 km van Lephalale op “die spoor van die sosiale terroris” afgekom.“ Suid-Afrika verval in ’n doolhof van bloed, mag en haat,” lui die verklaring.

Dit lyk of die moordenaar deur iemand in ’n motor opgelaai is. Niemand is nog in hegtenis geneem nie.

Parkin word Dinsdag om 11:00 uit die Living Waters-kerk in Sabie begrawe. Sy word deur haar twee seuns, skoondogters en ses kleinkinders oorleef. Geen begrafnisreëlings is nog vir Tshabalala getref nie.

6 Mei 2011

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.79
+0.0%
Rand - Pond
21.97
-0.1%
Rand - Euro
19.34
-0.2%
Rand - Aus dollar
11.90
-0.0%
Rand - Jen
0.13
+0.0%
Platinum
991.31
0.0%
Palladium
1,460.24
0.0%
Goud
1,969.50
0.0%
Silwer
24.11
0.0%
Brent-ruolie
79.89
+1.6%
Top-40
70,498
-0.8%
Alle aandele
76,100
-0.8%
Hulpbronne 10
66,234
-1.9%
Industriële 25
102,950
-0.3%
Finansiële 15
15,496
-0.9%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Ek weet wat ek uit die lewe wil he
Om my te leer ken vat soms langer omdat ek n redelike groot introvert is. Ek is n stil mens, maar saam met die regte persoon kan ek ure lank n intelligente gesprek voer. Ek is...
Wees net jou selfEks
Eks n mense men's hou van gesels lag. Wil dinge deel wat saak maak vir Ander omgee. Ek wil nie net elke keer verander om in te pas nie aanvaar my soos ek is.
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot