AFGRI
BEAN
04 Jul
-
8900
0,00
CORN
04 Jul
-
4108
0,00
SOYA
04 Jul
-
8553
0,00
SUNS
04 Jul
-
10390
0,00
WEAT
04 Jul
-
7553
0,00
WMAZ
04 Jul
-
4349
0,00
YMAZ
04 Jul
-
4326
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
10 Jun
-
164,91
0,00
Ave Wool - RWS
10 Jun
-
180,07
0,00
Beeste A2/3
24 Jun
-
60,13
0,04
Beeste AB2/3
24 Jun
-
57,78
0,16
Beeste B2/3
24 Jun
-
53,27
-0,33
Beeste C2/3
24 Jun
-
47,34
0,58
Bevrore Hoender
24 Jun
-
30,91
0,02
Bokkies (onder 30 kg)
24 Jun
-
68,01
-4,77
Bokooie
24 Jun
-
62,41
8,57
Groot (meer as 40 kg)
24 Jun
-
46,26
0,61
Hoender (IQF)
24 Jun
-
29,67
-0,30
Medium (30-40kg)
24 Jun
-
57,08
-0,23
Pork Average
24 Jun
-
27,15
-0,03
Poultry Average
24 Jun
-
30,68
-0,08
Skaap A2/3
24 Jun
-
105,21
-2,43
Skaap AB2/3
24 Jun
-
87,48
-0,05
Skaap B2/3
24 Jun
-
81,33
0,49
Skaap C2/3
24 Jun
-
76,9
-1,16
Speenkalf
24 Jun
-
36,17
-0,75
Spekvarke
24 Jun
-
28,11
0,31
Stoorlammers
24 Jun
-
53,52
0,23
Varkwors
24 Jun
-
22,34
0,14
Vars Hoender
24 Jun
-
31,45
0,03
Vleisvarke
24 Jun
-
27,07
-0,03

Simbra-koei lewer vyf kalwers in minder as twee jaar

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Die koei en haar twee kalwers. Foto: Lisa Christie
Die koei en haar twee kalwers. Foto: Lisa Christie
’n Simbra-koei het onlangs haar eienaars verras deur geboorte te gee aan tweeling, net meer as ’n jaar nadat sy drieling-verskalwers gehad het.

’n Simbra-koei van die Christie-familieboerdery op die plaas Rietvlei in die distrik Dundee in KwaZulu-Natal het onlangs haar eienaars verras toe sy geboorte gegee het aan ’n tweeling, nadat sy net meer as ’n jaar tevore ’n drieling gehad het.

’n Bul- en verskalf is op 6 Mei gebore sonder probleme of gebreke. Die koei het op 1 Maart verlede jaar drie verskalwers gehad. Die Christie-familie bestuur ’n gemengde boerdery en boer met kommersiële beeste, hoofsaaklik Brahman-kruiskoeie.

Me. Lisa Christie boer saam haar pa en oupa, mnre. Danie en Martiens Christie, op hul plaas, geleë in die De Jagersdrift-omgewing naby Dundee in KwaZulu-Natal. Danie is verantwoordelik vir die saai-afdeling, terwyl Lisa by die vee betrokke is.

Sy sê die koei is een van haar oupa, Martiens, se Simbra-koeie wat hulle ’n paar jaar gelede gekoop het. Die koei is agt of nege jaar oud.

Die spesifieke koei het haar eienaars verras met haar vyf kalwers binne twee jaar. “In die meer as 50 jaar wat my oupa boer, het hy nog nooit so ’n verskynsel gesien nie,” sê Lisa.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
16.33
+0.2%
Rand - Pond
19.77
+0.1%
Rand - Euro
17.04
+0.1%
Rand - Aus dollar
11.23
+0.0%
Rand - Jen
0.12
+0.5%
Goud
1,810.99
+0.1%
Silwer
20.11
+0.7%
Palladium
1,934.00
0.0%
Platinum
887.00
0.0%
Brent-ruolie
113.50
+1.7%
Top-40
60,902
0.0%
Alle aandele
67,025
0.0%
Hulpbronne 10
63,634
0.0%
Industriële 25
81,244
0.0%
Finansiële 15
14,837
0.0%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Betroubaar eerlik.
Ek is 'n verantwoordelike persoon, betroubaar, vindingryk, selfstandig en het wye belangstellings. Meestal 'n huishen maar ook baie lief vir die natuur, rustigheid en...
Old Fashioned Values - No Players Please
I'm fun, intelligent and have a great sense of humour. I am honest and very up front and have no secrets. Kind hearted and love family, music and the outdoors. I love...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot