AFGRI
BEAN
24 Mrt
-
9660
0,00
CORN
24 Mrt
-
4531
0,00
SOYA
24 Mrt
-
8206
0,00
SUNS
24 Mrt
-
9348
0,00
WEAT
24 Mrt
-
6461
0,00
WMAZ
24 Mrt
-
3893
0,00
YMAZ
24 Mrt
-
3996
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
10 Mrt
-
171,8
0,00
Ave Wool - RWS
10 Mrt
-
185,09
0,00
Beeste A2/3
10 Mrt
-
54,09
-0,11
Beeste AB2/3
10 Mrt
-
52,37
-0,58
Beeste B2/3
10 Mrt
-
49,71
0,11
Beeste C2/3
10 Mrt
-
48,2
-0,33
Bevrore Hoender
10 Mrt
-
33,07
0,10
Bokkies (onder 30 kg)
10 Mrt
-
47,59
-0,54
Bokooie
10 Mrt
-
35,3
-1,14
Groot (meer as 40 kg)
10 Mrt
-
37,88
1,68
Hoender (IQF)
10 Mrt
-
32,24
0,03
Medium (30-40kg)
10 Mrt
-
42,34
-2,27
Pork Average
10 Mrt
-
33,17
1,14
Poultry Average
10 Mrt
-
33,05
0,06
Skaap A2/3
10 Mrt
-
85,28
2,47
Skaap AB2/3
10 Mrt
-
82,03
0,96
Skaap B2/3
10 Mrt
-
66,9
-2,58
Skaap C2/3
10 Mrt
-
63,53
1,95
Speenkalf
10 Mrt
-
33,23
-0,88
Spekvarke
10 Mrt
-
34,32
0,27
Stoorlammers
10 Mrt
-
38,83
-0,15
Varkwors
10 Mrt
-
26,35
0,98
Vars Hoender
10 Mrt
-
33,85
0,06
Vleisvarke
10 Mrt
-
33,05
1,29
Deel

Sitrusbedryf hou KZN-situasie fyn dop

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Foto: Amelia Genis
Foto: Amelia Genis
Die sitrusseisoen sal teen Junie in volle swang wees.

Die ontwrigtende weerstoestande wat tot grootskaalse verspoelings en infrasktruktuurskade in KwaZulu-Natal gelei het, kan ’n probleem vir die plaaslike sitrusbedryf inhou as toegang tot die hawe en verwante infrastruktuur nie betyds herstel word nie.

Transnet sê in ’n verklaring dat bedrywighede op die Durbanse terminale op 11 April 2022 opgeskort is, met geen skepe wat die hawe kan in- of uitgaan nie, terwyl vaartuie wat vasgemeer is, op bystand geplaas is.

Mnr. Justin Chadwick, hoofbestuurder van die Suid-Afrikaanse Sitruskwekersvereniging (SKV), sê dit is nog vroeg in die seisoen vir plaaslike sitrusuitvoer. Klein hoeveelhede vroeë suurlemoene, pomelo’s en satsumas is gereed vir uitvoer, maar dat die plaaslike seisoen sal vanaf middel Mei stoom opbou.

“Dit is daarom noodsaaklik dat die paaie, brûe en ander infrastruktuur wat deur die vloede geraak word, teen daardie tyd herstel is. Dan begin volumes toeneem en teen Junie is dit in volle gang. Ons het dus sowat drie of vier weke voordat volumes gaan begin toeneem.”

Chadwick sê ’n verteenwoordiger van die SKV het die toneel besoek waar Bayheadweg, die hooftoegangsroete tot die hawe, deur die vloedwater weggespoel is.

“Dit is die roete wat makliker toegang tot die hawe bied – die ander roetes is veel meer gekompliseerd en kan ’n logistieke probleem inhou as hulle gebruik moet word. Uit wat ons gesien het, is die linkerkantse toegangsroete heeltemal weg, terwyl die regterkantste uitgang nog daar is. Daar is egter vrae oor die toestande van hierdie (regtekantse) baan, en of dit verkeer sal kan dra.”

Intussen is koelkamers tans taamlik leeg. Chadwick sê van die verkoelingsgeriewe is deur die vloede beïnvloed met toegangspaaie wat weggespoel het, maar aangesien dit nog vroeg in die seisoen is, is daar voldoende verkoelingsgeriewe. “Die tyd sal leer hoe die situasie verder gaan ontwikkel, maar ons sal dit dophou en ons lede op hoogte hou.”

Hierdie video is gister op die N2 naby die hawe geneem. Dis aan Landbou.com verskaf deur Kwanalu.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.17
-0.5%
Rand - Pond
22.22
+0.0%
Rand - Euro
19.59
-0.2%
Rand - Aus dollar
12.09
-0.1%
Rand - Jen
0.14
+0.0%
Platinum
976.84
-0.8%
Palladium
1,415.66
-0.5%
Goud
1,978.67
0.0%
Silwer
23.23
0.0%
Brent-ruolie
74.99
-1.2%
Top-40
69,181
-1.3%
Alle aandele
74,695
-1.2%
Hulpbronne 10
64,294
-1.4%
Industriële 25
101,619
-1.0%
Finansiële 15
15,178
-1.6%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Wil jou lewe vereik
Ek stel belang in haar lewe. Ek het baie baie liefde Om te gee. Bereid Om by haar aan te pas en te leer
Lag n bietjie en kom geniet die lewe!
Ek is n spontane mens wat weet wat ek in die lewe wil he, en hou van lag en avonture.
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot