AFGRI
BEAN
06 Jun
-
9659,8
16,80
CORN
06 Jun
-
4607
-20,00
SOYA
06 Jun
-
8170
-37,00
SUNS
06 Jun
-
8554,8
208,80
WEAT
06 Jun
-
6635
64,00
WMAZ
06 Jun
-
3728,8
-5,20
YMAZ
06 Jun
-
3832
-27,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
26 Me
-
172,55
5,11
Ave Wool - RWS
26 Me
-
189,51
7,15
Beeste A2/3
26 Me
-
53,82
0,82
Beeste AB2/3
26 Me
-
52,28
0,50
Beeste B2/3
26 Me
-
48,03
-0,68
Beeste C2/3
26 Me
-
45,86
0,77
Bevrore Hoender
26 Me
-
34,01
-1,25
Bokkies (onder 30 kg)
26 Me
-
55,19
1,47
Bokooie
26 Me
-
38,71
-2,84
Groot (meer as 40 kg)
26 Me
-
40,79
-0,03
Hoender (IQF)
26 Me
-
33,04
-0,01
Medium (30-40kg)
26 Me
-
51,26
2,05
Pork Average
26 Me
-
29,59
0,40
Poultry Average
26 Me
-
33,71
-0,64
Skaap A2/3
26 Me
-
84,64
-3,90
Skaap AB2/3
26 Me
-
76,6
7,69
Skaap B2/3
26 Me
-
58,23
-2,52
Skaap C2/3
26 Me
-
57,02
-0,39
Speenkalf
26 Me
-
31,04
0,93
Spekvarke
26 Me
-
30,9
0,87
Stoorlammers
26 Me
-
42,28
0,90
Varkwors
26 Me
-
24,66
-0,30
Vars Hoender
26 Me
-
34,07
-0,69
Vleisvarke
26 Me
-
29,47
0,36
Deel

Skaliegas: G’n groen lig vir eksplorasie

Die ontginning van skaliegas in die Karoo is nie ? uitgemaakte saak nie.

Heelwat water moet nog in die see loop voordat die Regering kan voortgaan met die ontginning van skaliegas deur hidrobreking, meen mnr. Derek Light, ’n regsverteenwoorder.

Dit kom nadat mnr. Mosebenzi Zwane, Minister van Minerale Hulpbronne, Donderdag by ’n openbare vergadering met die gemeenskap van Richmond in die Noord-Kaap aangedui het dat die Regering besluit het om met die ontginning van skaliegas voort te gaan. Hierdie besluit het hy gesê was op grond van “wetenskaplike bewyse”.

Maar Light sê dat die minister se aankondiging slegs ’n herbevestiging is van die Regering se beleidsbesluit in 2012 dat hy skaliegas wil ontgin. In 2016 het die minister iets soortgelyks by ’n openbare vergadering in die Oos-Kaap kwytgeraak.

Talle bekommerde grondeienaars in Karoo

Light verteenwoordig sowat 400 bekommerde grondeienaars in die Karoo en Agri Oos-Kaap, wat 3000 lede het.

Die howe sal in Mei beslis oor die regsgeldigheid van die tegniese regulasies in die wysigingswetsontwerp op die ontwikkeling van mineraal- en petroleumhulpbronne, wat hidrobreking gaan reguleer.

Light verduidelik indien die regulasies as ongeldig verklaar sou word, sal die Regering weer terug na die tekenbord moet gaan.

“Die regulasies moet in plek wees voordat enige eksplorasiebedrywighede kan voortgaan.”

Eers oor twee jaar?

Zwane, het toe hy oor sy uitlatings deur die nuuskanaal eNCA gevra is wat dit beteken, aangedui dat eksplorasie moontlik eers oor twee jaar moontlik sal wees.

Máár voordat eksplorasie kan plaasvind moet die Regering die inhoud en aanbevelings van die strategiese omgewingsassessering (SOA) oorweeg wat hom moet lei om sy voorgestelde beleid en wetgewing te verwesenlik.

Internasionale verpligtinge

Mnr. Johannes Möller, voorsitter van Agri SA, sê hoewel hulle bewus is van die land se internasionale verpligtinge rakende die vermindering van koolstofuitsette en skoner lug, is hulle nie daarvan oortuig dat daar nie ander maniere soos byvoorbeeld windenergie is wat eerder gebruik kan word nie.

Hy sê daar bestaan steeds baie onsekerhede rakende wat die impak van hidrouliesebreking op die beperkte waterhulpbronne van die Karoo gaan wees.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
Landbou Veilings

Landbou Veilings bied 'n geleentheid aan boere én veilingskliënte om veilings te bemark en te soek na inligting oor omliggende veilings.

Lees hier
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
19.21
+0.3%
Rand - Pond
23.87
+0.4%
Rand - Euro
20.54
+0.5%
Rand - Aus dollar
12.82
-0.5%
Rand - Jen
0.14
+0.4%
Platinum
1,033.20
+0.7%
Palladium
1,413.68
+0.5%
Goud
1,963.08
+0.1%
Silwer
23.60
+0.1%
Brent-ruolie
76.71
+0.8%
Top-40
71,632
+0.3%
Alle aandele
76,840
+0.3%
Hulpbronne 10
69,525
+0.3%
Industriële 25
103,876
+0.0%
Finansiële 15
15,144
+1.1%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Glimlag en voed jou Siel.
As jy nog opgewonde is oor die lewe, aktief is en lief is vir jouself, moet ons ontmoet. Ek is afgetree maar doen nog kontrak werk. Ek is redelik aktief. Ry gereeld fiets. Stel...
Kom ons kyk.....
Ek is n baie liefdevolle mens wat hou van lag, en die lewe geniet. Baie lief vir reis, kosmaak, diere en kinders.
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot