AFGRI
BEAN
09 Jun
-
8335
55,00
CORN
09 Jun
-
4507
19,00
SOYA
09 Jun
-
7685
22,00
SUNS
09 Jun
-
8521
52,00
WEAT
09 Jun
-
6572
-17,00
WMAZ
09 Jun
-
3580,2
-3,80
YMAZ
09 Jun
-
3665,2
-16,80
AMT
Ave Wool - Non RWS
26 Me
-
172,55
5,11
Ave Wool - RWS
26 Me
-
189,51
7,15
Beeste A2/3
26 Me
-
53,82
0,82
Beeste AB2/3
26 Me
-
52,28
0,50
Beeste B2/3
26 Me
-
48,03
-0,68
Beeste C2/3
26 Me
-
45,86
0,77
Bevrore Hoender
26 Me
-
34,01
-1,25
Bokkies (onder 30 kg)
26 Me
-
55,19
1,47
Bokooie
26 Me
-
38,71
-2,84
Groot (meer as 40 kg)
26 Me
-
40,79
-0,03
Hoender (IQF)
26 Me
-
33,04
-0,01
Medium (30-40kg)
26 Me
-
51,26
2,05
Pork Average
26 Me
-
29,59
0,40
Poultry Average
26 Me
-
33,71
-0,64
Skaap A2/3
26 Me
-
84,64
-3,90
Skaap AB2/3
26 Me
-
76,6
7,69
Skaap B2/3
26 Me
-
58,23
-2,52
Skaap C2/3
26 Me
-
57,02
-0,39
Speenkalf
26 Me
-
31,04
0,93
Spekvarke
26 Me
-
30,9
0,87
Stoorlammers
26 Me
-
42,28
0,90
Varkwors
26 Me
-
24,66
-0,30
Vars Hoender
26 Me
-
34,07
-0,69
Vleisvarke
26 Me
-
29,47
0,36
Deel

Skerp styging in wolpryse

Wolpryse het met 6% gestyg op Woensdag se veiling in reaksie op die sterk vraag en ’n klein aanbieding.

Wolpryse het skerp gestyg op Woensdag se veiling in reaksie op die sterk vraag en ’n klein aanbieding, en Cape Wools se Merino-aanwyser het met 6% verbeter tot R61,48/kg (skoon).


Dit is die hoogste vlak van die seisoen en 6,4% hoër as die openingsveiling.


In Australië het die mark ook verbeter en het die Australiese aanwyser vir die eerste keer dié seisoen weer tot bo die sleutelvlak van 900 Australiese sent per kg (skoon) gestyg.


Die rand was 0,7% sterker teenoor die Amerikaanse dollar vergeleke met verlede week se wisselkoers.


Daar was weer sterk mededinging in die verkoopslokaal onder veral die vetwoluitvoerders.


Die pryse van alle tipes het gestyg, maar mediumwol het die grootste stygings getoon.


Die gemiddelde pryse van lang, kamwoltipes (MF5) van gehalte (minder as 1% saadinhoud) was soos volg: 19 mikron was 3,6% duurder op R73,46/ kg; 20 mikron was 6% duurder op R64,84/kg, 21 mikron styg met 6,2% tot R63,41/kg en 22 mikron verstewig met 5,3% tot R61,61/kg.


Sowat 11 000 bale sal volgende week onder die hamer kom.

14 Oktober 2010

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
Landbou Veilings

Landbou Veilings bied 'n geleentheid aan boere én veilingskliënte om veilings te bemark en te soek na inligting oor omliggende veilings.

Lees hier
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.82
+0.1%
Rand - Pond
23.60
+0.3%
Rand - Euro
20.28
+0.2%
Rand - Aus dollar
12.65
+0.0%
Rand - Jen
0.13
+0.6%
Platinum
1,015.46
-0.6%
Palladium
1,355.66
-0.4%
Goud
1,963.16
-0.1%
Silwer
24.41
+0.6%
Brent-ruolie
75.96
-1.3%
Top-40
71,827
+0.2%
Alle aandele
77,135
+0.2%
Hulpbronne 10
69,173
-0.0%
Industriële 25
103,682
+0.3%
Finansiële 15
15,586
+0.3%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Life is exciting when you meet the right person
I am a down to earth person outgoing people's person love braai outdoors and also like to be at home watching movies and listening to music ek geniet my werk is n hard...
Wat de heng moet ek hier skryf? Ek hou van diere en lekker kos...
Ek is 'n interresante persoon wat nie in 'n boksie geplaas kan word nie. Ek hou van diere en die natuur, lekker kos, karre, aanjaag soos in die modder gaan rondjaag,...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot