AFGRI
BEAN
31 Mrt
-
9826
0,00
CORN
31 Mrt
-
4660
0,00
SOYA
31 Mrt
-
8175
0,00
SUNS
31 Mrt
-
8760
0,00
WEAT
31 Mrt
-
6631
0,00
WMAZ
31 Mrt
-
3977
0,00
YMAZ
31 Mrt
-
4029
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
17 Mrt
-
171,8
1,17
Ave Wool - RWS
17 Mrt
-
185,09
1,47
Beeste A2/3
17 Mrt
-
54,2
-0,07
Beeste AB2/3
17 Mrt
-
52,95
-0,19
Beeste B2/3
17 Mrt
-
49,6
-1,22
Beeste C2/3
17 Mrt
-
48,53
0,72
Bevrore Hoender
17 Mrt
-
32,97
-0,23
Bokkies (onder 30 kg)
17 Mrt
-
48,13
-1,27
Bokooie
17 Mrt
-
36,44
-2,17
Groot (meer as 40 kg)
17 Mrt
-
36,2
-0,10
Hoender (IQF)
17 Mrt
-
32,21
-0,01
Medium (30-40kg)
17 Mrt
-
44,61
-2,43
Pork Average
17 Mrt
-
32,03
1,11
Poultry Average
17 Mrt
-
32,99
-0,12
Skaap A2/3
17 Mrt
-
82,81
3,66
Skaap AB2/3
17 Mrt
-
81,07
13,42
Skaap B2/3
17 Mrt
-
69,48
9,39
Skaap C2/3
17 Mrt
-
61,58
3,03
Speenkalf
17 Mrt
-
34,11
0,00
Spekvarke
17 Mrt
-
34,05
1,60
Stoorlammers
17 Mrt
-
38,98
-0,96
Varkwors
17 Mrt
-
25,37
1,06
Vars Hoender
17 Mrt
-
33,79
-0,13
Vleisvarke
17 Mrt
-
31,76
0,95
Deel

Skietgeveg op N2 eis lewe van vermeende veedief

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Ter illustrasie. Foto: Marieke Snyman
Ter illustrasie. Foto: Marieke Snyman
’n Gedeelte van die N2 naby Winkelspruit aan die KwaZulu-Natalse Suidkus het Donderdag weens ’n skietgeveg tussen vermeende veediewe en private sekuriteitspersoneel tot stilstand gekom.

Die skietery het ontstaan nadat die private sekuriteitsmaatskappy Magma Security ’n bakkie met vier vermeende veediewe en die vleis van agt beeste wat na bewering gesteel en geslag is, onderskep het.

Mnr. Shaheen Suleiman, besturende direkteur van Mgama, het aan Landbou.com gesê toe die verdagtes sien sy beamptes probeer hulle voorkeer, het hulle na bewering op die Magma-personeel losgebrand. Dié personeel het terugskiet. In die skietgeveg op die N2 in die rigting van Durban is een verdagte doodgeskiet, terwyl die ander drie die voertuig laat staan en in nabygeleë plantegroei ontsnap het.

Ten tyde van publikasie was dié verdagtes nog op vrye voete.

“Die gesteelde en geslagte beeste het aan ’n kleinskaalse vee-eienaar in die Sawoti-gebied van die Suidkus behoort. Gesteelde en geslagte vee is ’n algemene probleem omdat dit vleis verskaf wat goedkoper is as in die kleinhandel. Die aanvraag neem toe voor en gedurende die feestyd, met 10 tot 15 diere per nag wat nou gesteel en geslag word. Kopers is gewoonlik shisanyamas, spysenieringsondernemings, koshuise en individue wat almal beslis weet dat die vleis van gesteelde diere is,” sê Suleiman.

Mnr. Freddie van Tonder, voormalige SAPD-veediefstaleenheidbevelvoerder en nou hoof van veiligheid by die KZN Landbou-unie, sê hoewel veediefstal ’n voortdurende en wydverspreide probleem is, neem dit elke jaar gedurende Desember toe. Die vleis van die gesteelde diere word op maatskaplike byeenkomste en ander feestelikhede gedurende hierdie tyd van die jaar geëet.

Veediefstal
Foto: Verskaf deur Shaheen Suleiman van Magma Security

Dis nie net vee-eienaars met groot kuddes wat deurloop nie. Diewe steel baie vee in KZN se kommunale gebiede omdat die diere daar dikwels rondloop en onversorg is, wat dit relatief maklik maak om hulle te steel.

Van Tonder het die sukses om die vermeende veediewe op die N2 op te spoor en aan te pak uitsluitlik aan Magma toegeskryf.

“Die kleinerskaalse vee-eienaars word die swaarste deur veediefstal getref omdat hulle tipies klein troppe besit wat dikwels hul enigste bron van inkomste is. As vyf diere uit ’n trop van tien diere gesteel word, is dit die helfte van die eienaar se bate wat in ’n enkele voorval weg is.”

Hy sê hierdie relatief groot verliese vir kleinskaalse vee-eienaars ondermyn drasties hul pogings om op groter skaal tot kommersiële veeboere te ontwikkel.

Laai die Landbou.com-app af en lees jou landbounuus direk op die app. Dié app is beskikbaar in die Apple-, Android- en Huawei-winkels.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.79
+0.0%
Rand - Pond
21.97
-0.1%
Rand - Euro
19.34
-0.2%
Rand - Aus dollar
11.90
-0.0%
Rand - Jen
0.13
+0.0%
Platinum
991.31
0.0%
Palladium
1,460.24
0.0%
Goud
1,969.50
0.0%
Silwer
24.11
0.0%
Brent-ruolie
79.89
+1.6%
Top-40
70,498
-0.8%
Alle aandele
76,100
-0.8%
Hulpbronne 10
66,234
-1.9%
Industriële 25
102,950
-0.3%
Finansiële 15
15,496
-0.9%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Spontaan en lief vir kamp en road trips
Ek is wie ek is. Ek is n maklike persoon om mee oor die weg te kom. Hou baie van kos maak en braai. Ja en ons sal baie dinge saam doen en veral lag.
Go-getter
Ekstrovert Eerlik Opreg Lojaal Die Lewe is te kort Kommunikasie Oordink Alles Baie straight forward Vat nie nonsens nie Hou van Wyn en whiskey Hardwerkend
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot