AFGRI
BEAN
02 Des
-
9365
0,00
CORN
02 Des
-
4550
0,00
SOYA
02 Des
-
10600
0,00
SUNS
02 Des
-
11030
0,00
WEAT
02 Des
-
6745
0,00
WMAZ
02 Des
-
5203
0,00
YMAZ
02 Des
-
4966
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
18 Nov
-
159,48
-1,95
Ave Wool - RWS
18 Nov
-
164,49
-0,59
Beeste A2/3
18 Nov
-
60,09
0,35
Beeste AB2/3
18 Nov
-
56,25
0,33
Beeste B2/3
18 Nov
-
52,95
1,01
Beeste C2/3
18 Nov
-
48,85
-0,26
Bevrore Hoender
18 Nov
-
32,06
-0,24
Bokkies (onder 30 kg)
18 Nov
-
63
3,43
Bokooie
18 Nov
-
39
-3,28
Groot (meer as 40 kg)
18 Nov
-
44,26
0,39
Hoender (IQF)
18 Nov
-
31,5
0,00
Medium (30-40kg)
18 Nov
-
54,61
-5,70
Pork Average
18 Nov
-
36,05
-0,10
Poultry Average
18 Nov
-
32,36
-0,15
Skaap A2/3
18 Nov
-
90,45
-1,54
Skaap AB2/3
18 Nov
-
75,52
-1,96
Skaap B2/3
18 Nov
-
74,2
-0,26
Skaap C2/3
18 Nov
-
70,7
0,53
Speenkalf
18 Nov
-
37,1
0,21
Spekvarke
18 Nov
-
35,44
-0,81
Stoorlammers
18 Nov
-
39,82
-0,87
Varkwors
18 Nov
-
27,86
-0,60
Vars Hoender
18 Nov
-
33,54
-0,19
Vleisvarke
18 Nov
-
35,95
-0,07

Skool oes ryklik met nuwe kompetisie

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Die wenners van die Laerskool Witpoort se heel eerste oeskompetisie is onlangs in Pretoria aangekondig. By die geleentheid was, van links, me. Bernice van Staden (Witpoort-bemarker), mnre. Ockie van Schalkwyk (Dekalb/Bayer), Hennie Griessel (skoolhoof), Jan Basson (tweede plek), Poer Cloete (vierde plek), Emje Ferreira (derde plek), Oelof Grabie (wenner), Riaan van Wyk (vyfde plek), Jan Gouws (Dekalb/Bayer) en Lourens Swart (Dekalb/Bayer). Foto: Laurette van der Vyfer
Die wenners van die Laerskool Witpoort se heel eerste oeskompetisie is onlangs in Pretoria aangekondig. By die geleentheid was, van links, me. Bernice van Staden (Witpoort-bemarker), mnre. Ockie van Schalkwyk (Dekalb/Bayer), Hennie Griessel (skoolhoof), Jan Basson (tweede plek), Poer Cloete (vierde plek), Emje Ferreira (derde plek), Oelof Grabie (wenner), Riaan van Wyk (vyfde plek), Jan Gouws (Dekalb/Bayer) en Lourens Swart (Dekalb/Bayer). Foto: Laurette van der Vyfer
Die covid-19-pandemie het menige onderneming gedwing om sake anders as normaal te benader.

Die covid-19-pandemie het menige onderneming gedwing om sake anders te benader as in die verlede en dit was ook die geval met die Laerskool Witpoort. Nie net is ouers se finansiële bydraes tot die skool deur die pandemie geraak nie, maar inperkingregulasies het dit ook moeilik gemaak om tradisionele geldinsamelings te hou. Nuwe idees was nodig.

“In moeilike tye weet ons dat ons nie soos voorheen net kan voortgaan met die bekende maniere van doen nie, maar dat ons uit die boks moet dink om net die beste onderrig vir ons kinders kan bring,” sê mnr. Hennie Griessel, hoof van dié plaasskooltjie oos van Pretoria.

Só het die Witpoort-oeskompetisie ontstaan – ’n eerste in die skool se bestaan van 117 jaar.

Dié geldinsamelingsprojek het behels dat deelnemende boere vanuit die omgewing die opbrengs van ’n hektaar mielies aan die skool skenk as inskrywingsgeld. Daarmee het hulle in aanmerking gekom vir prysgeld van R50 000 vir die eerste plek, R30 000 vir die tweede plek, R20 000 vir die derde plek en R10 000 en R5 000 onderskeidelik vir die vierde en vyfde plekke.

Die kompetisie tussen die 10 boere wat deelgeneem het, was straf en die opbrengs het alle verwagtings oortref. Hierdie wenners is op 27 Augustus, byna ’n jaar ná die begin van die kompetisie, tydens ’n glansgeleentheid by Monte de Dios in Pretoria aangekondig.

Die wenboer vir 2021 was mnr. Oelof Grabie met ’n opbrengs van 14,78 t/ha. Die ander plekke is ingeneem deur mnre. Jan Basson (tweede met  13,24 t/ha), Emje Ferreira (derde met 12,2 t/ha), Poer Cloete (vierde met 11,77 t/ha) en Riaan van Wyk (vyfde met 11,49 t/ha). Die vyf wenboere het op die prysuitdeling gesorg vir ’n hoenderveloomblik toe hulle hul prysgeld aan die skool teruggeskenk het.

“Geen kompetisie of projek kan sukesvol wees sonder borge en instellings wat ons geldinsamelingsinisiatiewe ondersteun nie,” het me. Bernice van Staden, bemarker vir Laerskool Witpoort, gesê met al hul borge te bedank.

Die 2021-’22-oeskompetisie begin reeds in November vanjaar. Boere wat betrokke wil raak of wil deelneem kan Van Staden by bemarking@witpoort.co.za kontak.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.48
+0.4%
Rand - Pond
21.48
+0.1%
Rand - Euro
18.42
+0.2%
Rand - Aus dollar
11.90
+0.4%
Rand - Jen
0.13
-0.4%
Goud
1,798.42
-0.3%
Silwer
23.21
+2.0%
Palladium
1,898.90
-2.4%
Platinum
1,021.00
-2.2%
Brent-ruolie
86.88
-0.1%
Top-40
68,238
-0.9%
Alle aandele
74,323
-0.9%
Hulpbronne 10
74,020
-2.7%
Industriële 25
91,592
-0.6%
Finansiële 15
15,398
+0.8%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
See,Bosveld en Kamp
My geloof is vir my baie belangrik, is spontaan, het ñ goeie sin vir humor. Reik uit na mede gelowiges en minder bevoorregtes. Ek is ñ baie liefdevolle persoon.
Kom ons begin ons eie storie met Vriendskap
Nr 1 sal altyd my Here wees want Hy is my provider, Aleph en Sovereign God. Al wat ek soek is n maaitjie saam wie ek die lewe kan geniet, lag, gesels, laf wees en dan kyk na...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot