AFGRI
BEAN
02 Jun
-
9580
0,00
CORN
02 Jun
-
4677
0,00
SOYA
02 Jun
-
7767
0,00
SUNS
02 Jun
-
8137
0,00
WEAT
02 Jun
-
6670
0,00
WMAZ
02 Jun
-
3681
0,00
YMAZ
02 Jun
-
3802
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
19 Me
-
172,55
7,70
Ave Wool - RWS
19 Me
-
189,51
9,36
Beeste A2/3
19 Me
-
53,82
53,82
Beeste AB2/3
19 Me
-
52,28
0,49
Beeste B2/3
19 Me
-
48,03
-0,79
Beeste C2/3
19 Me
-
45,86
0,34
Bevrore Hoender
19 Me
-
34,01
-1,54
Bokkies (onder 30 kg)
19 Me
-
52,68
-2,51
Bokooie
19 Me
-
40,2
1,49
Groot (meer as 40 kg)
19 Me
-
45,36
4,57
Hoender (IQF)
19 Me
-
33,04
-0,30
Medium (30-40kg)
19 Me
-
48
-3,26
Pork Average
19 Me
-
29,59
0,13
Poultry Average
19 Me
-
33,71
-0,90
Skaap A2/3
19 Me
-
84,64
0,30
Skaap AB2/3
19 Me
-
76,6
10,52
Skaap B2/3
19 Me
-
58,23
-1,47
Skaap C2/3
19 Me
-
57,02
0,77
Speenkalf
19 Me
-
31,04
1,22
Spekvarke
19 Me
-
30,9
0,85
Stoorlammers
19 Me
-
42,28
0,34
Varkwors
19 Me
-
24,66
0,20
Vars Hoender
19 Me
-
34,07
-0,87
Vleisvarke
19 Me
-
29,47
0,05
Deel

SKV verwelkom Namibië se sitruskwekers

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Foto: Lucille Botha
Foto: Lucille Botha
Namibië is die jongste buurland wat by die Suider-Afrikaanse Sitruskwekersvereniging (SKV) aangesluit het.

Die SKV verteenwoordig reeds meer as 1 560 kwekers van Suid-Afrika, Eswatini, Zimbabwe en Botswana.

Justin Chadwick, uitvoerende hoof van die SKV, sê daar is groot potensiaal wat in Namibië se ontluikende sitrusbedryf ontsluit kan word.

“Hoewel die opbrengs nog relatief klein is, met net minder as 500 ton sitrus wat verlede jaar gelewer is, het Namibiese kwekers ’n tienjaarplan vir uitbreiding opgestel met die doel om op 10 000 ha met sitrus te boer en 60 000 werkgeleenthede teen 2033 te skep.”

Om dié doelwit te behaal, is sowat 100 000 nuwe sitrusbome verlede jaar geplant. Boere in die noorde van die land is besig met planne vir uitvoer.

André Neethling van Sitrus Namibië, wat in die Tsumeb-streek in die noorde van Namibië boer, sê dit is ’n land met baie geleenthede. “Dit is in ons belang om met die vernaamstes soos die SKV geassosieer te word om ons strategie te bevorder en ’n sitruskwekende nasie te word. Ons respekteer die SKV se ervaring en kennis. Ons is seker dat om lid van die organisasie te word, ons sal help om ons doelwitte te bereik.”

Die SKV bied onder meer hulp met die uitbreiding van marktoegang, navorsing en tegniese steun, asook logistieke koördinering aan Namibië se sitrukwekers.

Volgens Chadwick bly die SKV daartoe verbind om die potensiaal van sitruskwekers in Suider-Afrika te ontsluit en te verseker dat dit een van die wêreld se grootste uitvoerders van gehaltesitrus bly. “Deur ons kennis en steun aan mekaar oor te dra, kan ons saam groei en tot die streek se ekonomiese vooruitgang bydra.”

Laai die Landbou.com-app af en lees jou landbounuus direk op die app. Dié app is beskikbaar in die Apple-, Android- en Huawei-winkels.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
Landbou Veilings

Landbou Veilings bied 'n geleentheid aan boere én veilingskliënte om veilings te bemark en te soek na inligting oor omliggende veilings.

Lees hier
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
19.51
+0.6%
Rand - Pond
24.30
+0.0%
Rand - Euro
20.93
-0.0%
Rand - Aus dollar
12.90
-0.0%
Rand - Jen
0.14
-0.0%
Platinum
1,003.50
0.0%
Palladium
1,420.36
0.0%
Goud
1,948.15
0.0%
Silwer
23.63
0.0%
Brent-ruolie
76.13
+2.4%
Top-40
71,993
+1.9%
Alle aandele
77,126
+1.7%
Hulpbronne 10
70,299
+1.9%
Industriële 25
105,036
+2.0%
Finansiële 15
14,803
+1.2%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Kom ons begin n nuwe boek saam [geskrap]
Ek is hier om iemand spesiaal te ontmoet om saam n nuwe lewe te kan begin. Ek [geskrap] hou van om die lewe te geniet en te lag. Hou van kosmaak en braai. Ek hou van om langs...
🎵 If you like Pina Colada 🎶, and gettin caught in the rain....
Ek is onafhanklik en avontuurlistig en geniet die lewe en alles wat dit bied. Ek kom goed met mense oor die weg en gesels maklik. Ek hou van uitstappies in die natuur en om nuwe...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot