AFGRI
BEAN
02 Des
-
9365
0,00
CORN
02 Des
-
4550
0,00
SOYA
02 Des
-
10600
0,00
SUNS
02 Des
-
11030
0,00
WEAT
02 Des
-
6745
0,00
WMAZ
02 Des
-
5203
0,00
YMAZ
02 Des
-
4966
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
18 Nov
-
159,48
-1,95
Ave Wool - RWS
18 Nov
-
164,49
-0,59
Beeste A2/3
18 Nov
-
60,09
0,35
Beeste AB2/3
18 Nov
-
56,25
0,33
Beeste B2/3
18 Nov
-
52,95
1,01
Beeste C2/3
18 Nov
-
48,85
-0,26
Bevrore Hoender
18 Nov
-
32,06
-0,24
Bokkies (onder 30 kg)
18 Nov
-
63
3,43
Bokooie
18 Nov
-
39
-3,28
Groot (meer as 40 kg)
18 Nov
-
44,26
0,39
Hoender (IQF)
18 Nov
-
31,5
0,00
Medium (30-40kg)
18 Nov
-
54,61
-5,70
Pork Average
18 Nov
-
36,05
-0,10
Poultry Average
18 Nov
-
32,36
-0,15
Skaap A2/3
18 Nov
-
90,45
-1,54
Skaap AB2/3
18 Nov
-
75,52
-1,96
Skaap B2/3
18 Nov
-
74,2
-0,26
Skaap C2/3
18 Nov
-
70,7
0,53
Speenkalf
18 Nov
-
37,1
0,21
Spekvarke
18 Nov
-
35,44
-0,81
Stoorlammers
18 Nov
-
39,82
-0,87
Varkwors
18 Nov
-
27,86
-0,60
Vars Hoender
18 Nov
-
33,54
-0,19
Vleisvarke
18 Nov
-
35,95
-0,07

Só lyk finansiering aan Safda

akkreditasie
Me. Annette Steyn, die DA se skaduminister vir landbou, grondhervorming en landelike ontwikkeling, het vroeër die jaar met lede van die Isizwe Sakwa Dludla-gemeenskap in Melmoth vergader. Foto: Verskaf
Me. Annette Steyn, die DA se skaduminister vir landbou, grondhervorming en landelike ontwikkeling, het vroeër die jaar met lede van die Isizwe Sakwa Dludla-gemeenskap in Melmoth vergader. Foto: Verskaf
Die South African Farmers Development Association (Safda) het al finansiering van net meer as R246 miljoen van die departement van landbou, grondhervorming en landelike ontwikkeling vir verskeie projekte gekry.

Me. Thoko Didiza, minister van landbou, grondhervorming en landelike ontwikkeling, het hierdie inligting in ’n parlementêre antwoord bekend gemaak.

Me. Annette Steyn, die DA se skaduminister vir landbou, grondhervorming en landelike ontwikkeling, wou by haar weet of haar departement of enige entiteit wat aan haar verslag doen, sedert 2015 geld aan Safda betaal het en wat die doel van die finansiering is. Steyn het ook ’n formele aansoek ingevolge die Wet op Bevordering van Inligting (Wet 2 van 2000) gebring om die inligting te kry rakende die geld wat Safda betaal is.

Didiza het gesê R64,9 miljoen is in die 2015-’16-boekjaar aan die organisasie oorgedra onder die herkapitalisering en ontwikkelingsprogram en R6 miljoen onder die proaktiewe grondaankope-strategie, PLAS, om boere te help wat deur die droogte geraak is. Daarvoor is Safda bestuursgeld van R3,5 miljoen betaal.

In die 2018-’19-boekjaar is R96 miljoen onder die program vir landelike ondernemings en nywerheidsontwikkeling vir die bestuur van ratoonriet bewillig.

In die 2019-’20-boekjaar is ’n verdere R18 miljoen toegestaan vir die bestuur van ratoonriet by vyf restitusieprojekte in Mpumalanga. R36,9 miljoen is in dié tydperk toegestaan onder die program vir landelike ondernemings en nywerheidsontwikkeling vir die bestuur van ratoonriet vir kleinskaalse boere.

In die 2020-’21-boekjaar is onder die program vir landelike infrastruktuurontwikkeling R20,9 miljoen toegestaan vir die herbou en bedryf van die Mkhuze-spoor wat 2 000 boere van die Makhathini-vlakte sal diens.

Ooreenkomste

Steyn wou ook weet of die departement ooreenkomste met Safda onderteken het om werk namens die departement te doen.

Didiza het gesê ’n memorandum van verstandhouding is op 2 Maart 2016 en ’n diensleweringsooreenkoms op 9 Maart 2016 met Safda onderteken. Die memorandum van verstandhouding was vir vyf jaar. Die ooreenkomste is om ondersteuning aan kleinskaalse boere of suikerrietkwekers te gee rakende produksie-insette en ook die gebruik van Safda se masjinerie, toerusting, infrastruktuur, opleiding en mentorskap.

Didiza het gesê die provinsiale kantore van die departement is verantwoordelik vir die monitering van die werk. Luidens die memorandum van verstandhouding moet daar elke keer ’n aparte kontrak vir ’n projek gesluit word.

Steyn het gesê sy gaan die inligting versoek oor die projekte en presies wat gedoen is. Sy wil ook ’n lys hê van alle boere wat deur Safda gehelp is.
Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.54
+0.1%
Rand - Pond
21.57
-0.2%
Rand - Euro
18.48
-0.2%
Rand - Aus dollar
11.92
-0.1%
Rand - Jen
0.13
-0.1%
Goud
1,797.91
0.0%
Silwer
23.15
0.0%
Palladium
1,900.00
0.0%
Platinum
1,020.00
0.0%
Brent-ruolie
85.57
-1.5%
Top-40
68,238
-0.9%
Alle aandele
74,323
-0.9%
Hulpbronne 10
74,020
-2.7%
Industriële 25
91,592
-0.6%
Finansiële 15
15,398
+0.8%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Baie om te bied niemand om mee te deel.
Ek is n ongekompliseerd man wat net opsoek is na goeie geselskap en moonlike geluk in die toekoms dis al.
Kom ons begin ons eie storie met Vriendskap
Nr 1 sal altyd my Here wees want Hy is my provider, Aleph en Sovereign God. Al wat ek soek is n maaitjie saam wie ek die lewe kan geniet, lag, gesels, laf wees en dan kyk na...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot