AFGRI
BEAN
31 Mrt
-
9826
0,00
CORN
31 Mrt
-
4660
0,00
SOYA
31 Mrt
-
8175
0,00
SUNS
31 Mrt
-
8760
0,00
WEAT
31 Mrt
-
6631
0,00
WMAZ
31 Mrt
-
3977
0,00
YMAZ
31 Mrt
-
4029
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
17 Mrt
-
171,8
1,17
Ave Wool - RWS
17 Mrt
-
185,09
1,47
Beeste A2/3
17 Mrt
-
54,2
-0,07
Beeste AB2/3
17 Mrt
-
52,95
-0,19
Beeste B2/3
17 Mrt
-
49,6
-1,22
Beeste C2/3
17 Mrt
-
48,53
0,72
Bevrore Hoender
17 Mrt
-
32,97
-0,23
Bokkies (onder 30 kg)
17 Mrt
-
48,13
-1,27
Bokooie
17 Mrt
-
36,44
-2,17
Groot (meer as 40 kg)
17 Mrt
-
36,2
-0,10
Hoender (IQF)
17 Mrt
-
32,21
-0,01
Medium (30-40kg)
17 Mrt
-
44,61
-2,43
Pork Average
17 Mrt
-
32,03
1,11
Poultry Average
17 Mrt
-
32,99
-0,12
Skaap A2/3
17 Mrt
-
82,81
3,66
Skaap AB2/3
17 Mrt
-
81,07
13,42
Skaap B2/3
17 Mrt
-
69,48
9,39
Skaap C2/3
17 Mrt
-
61,58
3,03
Speenkalf
17 Mrt
-
34,11
0,00
Spekvarke
17 Mrt
-
34,05
1,60
Stoorlammers
17 Mrt
-
38,98
-0,96
Varkwors
17 Mrt
-
25,37
1,06
Vars Hoender
17 Mrt
-
33,79
-0,13
Vleisvarke
17 Mrt
-
31,76
0,95
Deel

Somersaailande kreun, wintergesaaides ly

Die oesskatting vir vanjaar se mielie-oes is wéér aangepas en is die grootste mielie-oes in Suid-Afrika se geskiedenis.

Die Nasionale Oesskattingkomitee het vanjaar se rekord-mielieoes opnuut verhoog, tot net onder 16 000 ton. Mark-ontleders het die afgelope week aangedui dat hulle ’n groter oes as die Junie-skatting verwag, maar die jongste maand-raming (15 969 300 ton) is selfs nóg hoër as die 15,77 tot 15,8 miljoen ton wat hulle verwag het.

Vanjaar se oes behoort dus meer as dubbel so groot as verlede jaar se droogtegeknelde 7,78 miljoen ton te wees. Dit is sowat meer amper 6 000 ton meer as die verwagte binnelandse verbruik van 10,1 tot 10,4 miljoen ton in die bemarkingsjaar, en heelwat meer as die skattingskomitee se eerste raming (13,9 miljoen ton) in Februarie.

Dit is ook die grootste mielie-oes in Suid-Afrika se geskiedenis. Dieselfde geld vir die verwagte gemiddelde opbrengs van 6,08 ton/ha vanaf 2,629 miljoen ha. Die Vrystaat se beraamde oes staan nou net onder 7 miljoen ton, gevolg deur Mpumalanga, wat ’n verwagte 3,284 miljoen ton gaan produseer, en die Noordwes, met 2,978 miljoen ton. Dié drie provinsies het dus ’n volle 83% tot die 2017-oes bygedra.

Die res van die verwagte somer-oeste, van sonneblomsaad, sojabone en sorghum is nie vanaf die Junie-skatting aangepas nie. Die verwagte droëboon-oes is effens, met 0,1%, verhoog.

Wintersaaiery skraal

Aan die wintergraan-kant, waar die primêre produksiegebiede steeds onder rekorddroogte deurloop, geld die teenoorgestelde prentjie.

Die eerste, voorlopige skatting van die oppervlakte onder koring is 498 850 ha. Dit is amper 2% minder as verlede seisoen se 508 365 ha. Dit is ook die derde kleinste aanplanting sedert die 1930’s. Die kleinste nasionale aanplanting was 476 570 ha in 2014, gevolg deur 482 150 ha in 2015.

Die Wes-Kapenaars het 325 000 ha geplant, wat 2 000 ha meer as verlede seisoen is, en in die Vrystaat is ’n beraamde 90 000 ha geplant, wat 20 000 ha minder as verlede seisoen is.

Die Noord-Kaapse besproeiingboere het met verhoogde aanplantings ingespring. Hulle het verlede jaar se 35 000 ha na ’n beraamde 38 000 ha vanjaar opgestoot. Kanola-aanplantings is ook vanjaar aansienlik uitgebrei, vanaf verlede jaar se 68 075 ha tot vanjaar se 87 000 ha. Dit verteenwoordig ’n verhoging van amper 28%.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.79
+0.0%
Rand - Pond
21.97
-0.1%
Rand - Euro
19.34
-0.2%
Rand - Aus dollar
11.90
-0.0%
Rand - Jen
0.13
+0.0%
Platinum
991.31
0.0%
Palladium
1,460.24
0.0%
Goud
1,969.50
0.0%
Silwer
24.11
0.0%
Brent-ruolie
79.89
+1.6%
Top-40
70,498
-0.8%
Alle aandele
76,100
-0.8%
Hulpbronne 10
66,234
-1.9%
Industriële 25
102,950
-0.3%
Finansiële 15
15,496
-0.9%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Spontaan en lief vir kamp en road trips
Ek is wie ek is. Ek is n maklike persoon om mee oor die weg te kom. Hou baie van kos maak en braai. Ja en ons sal baie dinge saam doen en veral lag.
Go-getter
Ekstrovert Eerlik Opreg Lojaal Die Lewe is te kort Kommunikasie Oordink Alles Baie straight forward Vat nie nonsens nie Hou van Wyn en whiskey Hardwerkend
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot